)

ATKV Jeugtak – Hoër Landbouskool Marlow Ma-en-Seun-Tee

ATKV Jeugtak. Op 5 Augustus het Hoër Landbouskool Marlow se ATKV-Jeugtak hul eerste Ma-en-Seun-Tee aangebied.

Die Ramme het ‘n spesiale oggend gedeel met al die besonderse vroue in die Marlow-gemeenskap. Die gaste het die geleentheid gehad om lieflike pryse te wen en saam met hul seun en vriendinne te kuier. Die gasspreker, Hanlé Nell, het ‘n inspirerende boodskap met die gaste gedeel.

Hierdie week bring Marlow hulde aan al die vroue in die Marlow-familie. Dankie vir elke merkwaardige vrou wat ‘n verskil maak in die Ramme se lewens.

Kosbare Vrou, So mooi en kosbaar soos ‘n fyn stukkie kant, Is elke vrou geskep deur Gods hand. Perfek het Hy jou menswees geweef, Voordat jy geweet het jy leef. Ken jy jou waarde, kosbare vrou? Ken jy Hom, want Hy ken jou? Jy is ‘n juweel, ‘n pêrel, ‘n blink diamant! Hy hou jou styf in sy Vaderhand.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal