Skryfskool. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders het op 8 Augustus ‘n kreatiewe skryfskool bygewoon. Die skryfskool was aangebied deur die bekende skrywer, Christien Neser. Die skryfskool bied die geleentheid vir skrywers, professionele persone of skoolleerders om hul skryftalent te ontwikkel.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf