)

ATKV-Tienertoneelstreeksfees – Hoërskool Sentraal presteer

ATKV-Tienertoneelstreeksfees. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het aan die ATKV-Tienertoneelstreeksfees in Bloemfontein deelgeneem. Die toneelstuk A(l)leen het die volgende toekennings tydens die ATKV-Tienertoneelstreeksfees ontvang:

  • Silwer toekenning vir die produksie
  • Stella Nortier en Kenan Davis: Silwer vir dramaturg
  • Stella Nortier: Silwer vir regie
  • Paquot en Stella Nortier: Silwer vir stelontwerp en -inkleding
  • Helena Marais: Silwer vir spel
  • Bernhardt Pretorius: Silwer vir spel
  • Humari Woityczka: Silwer vir verhoogbestuurder
  • Heini Bisschoff: Brons vir spel
  • Bonolo Dupreez: Brons vir spel

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal