)

You are sponsoring

ATKV-Tienertoneelstreeksfees - Hoërskool Sentraal presteer

ATKV-Tienertoneelstreeksfees. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het aan die ATKV-Tienertoneelstreeksfees in Bloemfontein deelgeneem. Die toneelstuk A(l)leen het die volgende toekennings tydens die ATKV-Tienertoneelstreeksfees ontvang: Silwer toekenning vir die produksie Stella Nortier…