Rugby – Sewe rugbyspelers van Laerskool Stulting in Humansdorp het aan die Kouga rugby Subunie toernooi deelgeneem.
Hulle het die derde plek in die rugby toernooi verower.
Spelers van Laerskool Stulting wat in die span ingesluit was, was: Jehu Geswint, Reghardt Conradie, Katleho Khomo, John Everton, WWJ Spangenberg, Adom Malgas, Ezra Karolisin. Mnr. Wian Pienaar was hulpafrigter van die span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf