Rugby – Laerskool Stulting rugbyspelers skitter by toernooi
Rugby – Sewe rugbyspelers van Laerskool Stulting in Humansdorp het aan die Kouga rugby Subunie toernooi deelgeneem. Hulle het die derde plek in die rugby toernooi verower. Spelers van Laerskool…








