Landloop Liga 3. Landloop atlete van Hoërskool Aliwal-Noord het Vrydag 27 Mei in Bloemfontein aan die Landloop Liga 3 deelgeneem. Die tye wat die atlete behaal het, het bewys dat hul harde werk beloon word.
Die uitslae was as volg:
- Ashleigh Shaw: 15:22 (4km)
- Gift Manamane: 15:49 (4km)
- Robert Orrock: 18:05 (8km)
- Catherine van Aardt: 17:12 (4km)
- Angelique Kretsenger: 22:12 (4km)
- Cwenga Thulelo: 16:22 (4km)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/AliesANHS/
Foto’s verskaf