)
Awards Assembly – Kingswood College

Award Assembly. At yesterday morning’s Awards Assembly, a number of Kingswood College’ pupils receiving awards for chess, debating, music, tennis, squash, basketball, athletics and swimming. Chess: Debating: Music: Tennis: Squash:…

Hoofseun 2025 – Hoërskool Jim Fouché

Hoofseun 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock vanjaar weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Ons gesels ook met die, Hoofseun 2025 van Hoërskool Jim Fouché in…

UGU District Surfing – Durban High School

UGU District Surfing. Durban High School is ecstatic to announce that Clayton Robbertse has been selected as Team Captain for the UGU District Surfing Team. Being an outstanding achievement on…

4+1 Interprovinsiale Gala – Primêre Skool Fichardtpark

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Cayden en Zivah Carson, het op 25 Januarie die Vrystaat-swemspan verteenwoordig by die 4+1 Interprovinsiale Gala in Kimberley. Hierdie…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool Jim Fouché

Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van Hoërskool Jim Fouché in…

Wildeklawer Top 14 Atletiek – Hoërskool Fichardtpark presteer

Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geëindig en 12 medaljes huis toe…

Skole krieket – Hoërskool Duineveld teen Hoërskool Kalahari

Skole krieket. Twee van Hoërskool Duineveld, Upington, het teen die spanne van Hoërskool Kalahari, Kuruman, kragte gemeet in skole krieket wedstryde. 1ste Kriektspan Kalahari wen die loot en besluit om…

South African Dance Championship – Primêre Meisieskool Oranje

South African Dance Championship. Skylé-Anne Janse van Rensburg, leerder van Primêre Meisieskool Oranje het in Desember 2024 aan die South African Dance Championship deelgeneem en soos volg presteer: Skyle-Anne het…

Head Boy 2025 – Curro Somerset West

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today chat with to Joshoea Fox, Head Boy 2025 of…

Midstream en Nelspruit atletiek – Hoërskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van Hoërskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlê. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

Kleure-atletiek 2025 – Hoërskool Vryburg

Kleure-atletiek 2025. Hoërskool Vryburg het hul Kleure-atletiek 2025 aangebied en aan uitstaande prestasies was daar geen tekort nie. Records broken More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net Foto’s verskaf

Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell

Nuwe onderwyser en student – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem spog met twee nuwe personeellede. Carli Shannon het haar as ‘n nuwe student en Elane Heymans as ‘n nuwe onderwyser by…

Head girl 2025 – Curro Somerset West

Head girl 2025. This year, Schools That Rock is once again talking to the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Dané van der Westhuizen,…

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell

Kleuresport rekords – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het hul jaarlikse kleuresport gehou. Mia Rautenbach en Nina Kilian het die kleresport se rekords verbeter. Die uitslae was as volg: Meer skolenuus:…

Interkleure Atletiek – Hoërskool Swartland

Interkleure Atletiek. Na ‘n warm paar dae in die son in Malmesbury, met massas deelname en vrolike gesigte, deel ons graag die uitslae van Hoërskool Swartland 2025 Interkleure atletiek byeenkoms.…

Boland Tennisspanne – HTS Drostdy

Boland Tennisspanne. Drie leerders van HTS Drostdy, Worcester, is na afloop van die Boland-tennisproewe die naweek opgeneem is in Boland-tennisspanne. Lisa is nog ‘n Onkie wat besig is om haar…

Vrystaat Laerskole Tennisspan – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Laerskole Tennisspan. Vyf tennisspelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Laerskole tennisspan. The following five tennis players of Truida Kestell Primary School have been…

Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie

Graad 8’s plant bome – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se nuwe Graad 8’s of “2025 se Skiewies” soos na hulle verwys word, het ‘n jarelange tradisie voortgesit. Op Vrydag, 24…

Hoofseun 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofseun 2025. Soos in die verlede, gesels Schools That Rock weer vanjaar met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag kom Connen Mouton, Hoofseun 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam aan die…

Fichie Gholf – Hoërskool Fichardtpark

Fichie Gholf. Gerald Fowler van Hoërskool Fichardtpark het tydens die vakansie aan ’n interprovinsiale gholftoernooi deelgeneem. Gerald het ses wedstryde teen spelers van ander provinsies gespeel, waarvan hy vyf gewen…

Seniorkoor oefenkamp – Primêre Meisieskool Oranje

Seniorkoor oefenkamp – Primêre Meisieskool Oranje het die afgelope naweek met die Seniorkoor getoer vir hulle eerste oefenkamp. Die dogters is na die Drakensberge geneem. Daar het hulle tuisgegaan by…

Gauteng Central Summer-toernooi – Hoërskool Fichardtpark

Gauteng Central Summer-toernooi. Daniël Badenhorst, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het tydens die vakansie aan die Gauteng Central Summer-toernooi en die Geta Baseline Racquets Summer-toernooi in Gauteng deelgeneem. Daniël…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Durban High School

Schools Water Polo. Kearsney College 1st team water polo displayed an outstanding Schools Water Polo performance in their clash against DHS, securing a commanding 16–7 victory. The game showcased teamwork,…

Hoofdogter 2025 – Augsburg Landbougimnasium

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Zoë Mouton, Hoofdogter 2025 van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam. “As Hoofdogter 2025 van…

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan

Krieketseisoen begin – Hoërskool DF Malan se krieketseisoen het die afgelope naweek amptelik begin! DF Malan se o.14A-span het hul krieketsiesoen begin teen Hoërskool Brackenfell. DF boul eerste en haal…

New Head High School – Curro Victory Park

New Head, High School. JSE-listed independent school group,  Curro Holdings, is pleased to announce the appointment of Jaco Heunis as the new Head of High School at Curro Victory Park…

Interhouse athletics – Grenville High School

Interhouse athletics. Grenville High School’s interhouse athletics took place on Wednesday 22 January. The winning house for both the athletics and spirit cup was Howard Winning House. The top junior…

Schools Cricket & Basketball – St Charles College vs Michaelhouse

Schools Cricket. While there were four cricket teams playing at St Charles College on Saturday, 34 summer sport teams headed to Michaelhouse for the ‘away’ fixture. It was an action-packed…

Schools Basket Ball – Kearsney College vs Durban High School

Schools Basket Ball. This group of Kearsney’s 1st Basket Ball team players had not beaten Durban High School since arriving at Kearsney. They were keen to host their Durban rivals…

Keusevak vanaf Graad 10 – Sekondêre Meisieskool Oranje

Keusevak vanaf Graad 10 – Verlede Maandag was ’n geskiedkundige dag vir Sekondêre Meisieskool Oranje. Vir die eerste jaar word die vak IGO (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) vir die Graad 10’s…

Executive Head Barlow Park – Curro Schools

Executive Head Barlow Park. Curro Holdings, the JSE-listed independent education provider, has announced the appointment of Bongani Hlope as Executive Head of Curro Barlow Park in the burgeoning Barlow Park…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool Bultfontein

Hoofdogter 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Tweede aan die beurt is Mienke Olivier. Mienke is die Hoofdogter 2025 van Hoërskool Bultfontein. ” As hoofdogter…

Western Cape Aquatics Championship – Hoërskool DF Malan

Western Cape Aquatics Championship – Daniël van Zyl, is ‘n graad 8 leerder van Hoërskool DF Malan. Hy het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Western Cape Aquatics Open Water…

Affie Atletiek – Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie Atletiek. Die Affie atletiek span het oor die afgelope naweek aan een van die lekkerste byeenkomste op die Affie-atletiekkalender in Nelspruit deelgeneem. Skole wat deelgeneem het was AHS, Afrikaanse…

Hoofseun 2025 – Hoërskool Bultfontein

Hoofleiers 2025. Vanjaar gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Eerste aan die beurt is Ryno Karsten van Hoërskool Bultfontein. “My naam is Ryno Karsten.…

Rooispan verdedig Interhuistitel – Hoërskool Ermelo

Rooispan verdedig Interhuistitel – Hoërskool Ermelo het hul Interhuis atletiek byeenkoms gehou op 22 Januarie. Die Rooispan het hul hul Interhuistitel hierdie jaar met ywer verdedig! Erries het die dag…

Schools Cricket – Kearsney College vs Durban High School

Schools Cricket. On Saturday, 25 January, Kearsney College hosted a powerful DHS side. Durban High won the toss and elected to bat first. DHS struck early, removing Kearsney captain Jason…

Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025 – Welkom Gimnasium

Lejweleputswa Tennisspanne vir 2025. Nege tennisspelers van Welkom Gimnasium is ingesluit in die onderskeie Lejweleputswa-tennisspanne vir 2025. O.15: O.17: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf

Brian Baker Water Polo – Hudson Park High School

Brian Baker Water Polo. Hudson Park High School’s 1st Water Polo Team girls took to the water at the Brian Baker Water Polo Tournament in Makhanda. The team competed against…

Skolekrieket – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Skolekrieket. Tydens ‘n skolekrieket wedstryd het die 1ste krieketspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool hul ligakragmeting teen Welkom Gimnasium met 84 lopies gewen. Die Trekkers het eerste gekolf en is uitgehaal…

Vrystaat No 1 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Vrystaat No 1 Matrikulant. Susan Bender, Vrystaat No 1 matrikulant tydens die NSS 2024, is saam met haar vier keusevakke se personeel uitgenooi deur die MEC vir Onderwys na ‘n…

Krieketseisoen skop af – Hoërskool Strand

Krieketseisoen skop af. Die krieketseisoen skop af en Hoërskool Strand se 2025 krieketprogram het ook weer afgeskop. Dit is veral die o.15A span wat tot dusver indruk gemaak het. Op…

Cricket in Scrummies – St Charles College

Cricket in Scrummies. One of the most exciting new things the boys get to do in Grade 0 is to play sports – and earlier this week they experienced their…

4+1 Interprovinsiale Gala – Hoërskool Wesvalia

4+1 Interprovinsiale Gala. Twee leerders van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, Mila Fourie en Miané Kasselman, is verkies is tot die Noordwes-swemspan. Die span gaan aan die 4+1 Interprovinsiale gala in Kimberley…

2024 Toppresteerder – Grey Kollege

Toppresteerder 2024. Tydens Grey Kollege se saalperiode vanoggend het die 2024 Toppresteerder en Dux-leerder, Chris Goosen, die skool met ‘n inspirerende boodskap gegroet: “Wanneer die tye kom waar ‘n mens…

Toppresteerders 2024 – Grey Kollege

Toppresteerders 2024. Tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms het Grey Kollege hulde gebring aan die matriekklas se Toppresteerders 2024. Hierdie manne is geloof vir hulle ywer, self-dissipline en deursettingsvermoë tydens die 2024…

Living Math Olimpiad – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Living Math Olimpiad. Twin brothers Yi-Chien(Max) and Yi-Chuan(Rex) Su, are Saint Andrew’s School’s Double Math Masters! Max and Rex both participated in the Living Math Olimpiad. They did extremely well…

Spog met matrikulante 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Spog met matrikulante 2024. Hoërskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelê word. Vanjaar het Fichies laerskole…

Matriek-prestasies 2025 – Hoërskool Secunda

Matriek-prestasies 2025. Tydens die Top presteerders geleentheid vir Matriek-prestasies 2025 in die Gert Sibande Distrik, is twee leerders en twee onderwysers van Hoërskool Secunda vereer. By hierdie geleentheid is Megan…