)
Schools Cricket – St Charles College vs Hilton College

Schools Cricket. On Saturday, 8 February, the St Charles College First XI travelled to Hilton College to take on their rivals at the renowned Hart-Davis Oval. Despite a week of…

St Andrews Squash Festival – Kearsney College

St Andrews Squash Festival. Photo from left: Kearsney’s 1st squash team: Adam Georgiadis, Liam Botha, Reece Clark, Jack Stroh, Bryce Siedler, Matthew de Gryse Kearsney College 1st squash team has…

Versatilis Toekenning – Die Hoërskool Wonderboom

Versatilis Toekenning. “Versatilis” beteken veelsydig. Hierdie toekennings gaan aan die graad 10- en 11-leerder wat op al die terreine van die skoollewe die beste prestasie behaal het of die beste…

Head Boy 2025 – Grantleigh College

Head Boy 2025. Every year, schoolsthatrock chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we learn more about of Ruan Loubser, Head Boy 2025 of Grantleigh…

Interhouse Gala – Creston College

Interhouse Gala. The Senior Primary Interhouse Gala of Creston College, Ballito KZN, started with a bang on Tuesday morning with the long-distance events of the 100m Freestyle and Individual Medley…

New Executive Head – Curro’s St Dominics Newcastle

New Executive Head. St Dominics Newcastle, part of the Curro Holdings group (the JSE-listed independent education provider), has appointed Shirley McGhee as its new Executive Head. She has been teaching…

National Golf RSA – Kearsney College

National Golf RSA. Photo from left: Asher Hollister, Oliver Brown, Matthew Gouws, Harry Clayton. Kearsney College’s A Golf team will represent KwaZulu-Natal at the national Golf RSA event in Middelburg…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool Goudveld

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Mia…

SANESA Ruitersport – Helpmekaar Kollege presteer

SANESA Ruitersport. Helpmekaar Kollege se ruiters het aan hul eerste SANESA Ruitersport, Johannesburg -Sentraal kwalifiserende rondte deelgeneem. Drie Helpie-ruiters het elk ‘n top-5 posisie beklee in hul kategorie: Lees meer…

Skolekrieket semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark teen Sentraal

Skolekrieket semi-finaal. Hoërskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het Hoërskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesê. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…

Schools Basket Ball – Kearsney College vs Glenwood High

Schools Basket Ball. Photo: Kearsney’s Pabatso Sithole Kearsney easily overpowered Glenwood, in a Schools Basket Ball game where they dominated from the jump ball. The visitors struggled to score, and…

Head Boy 2025 – Curro Vanderbijlpark

Head Boy 2025. LIke we did the past years, schoolsthatrock chat with the Head leaders of High Schools in South Africa. Today we chat with Siyamdumisa Mabena, Head Boy 2025 of…

Menlopark se nuwe atletiekbaan – Hoërskool Nelspruit

Menlopark se nuwe atletiekbaan. Nellies se atlete het behoorlik baljaar op Hoërskool Menlopark se nuwe atletiekbaan. Die afgelope naweek se atletiekfokus was nou wel merendeels op Pretoria se Pilditch-stadion gerig…

Graad 8 Konsert – Hoërskool Nelspruit

Graad 8 Konsert. Die nuwe Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit het onlangs hul graad 8 konsert, vier keer aangebied.Die nuwelinge het op die verhoog meegeding in ‘n vriendskaplike kompetisie tussen…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Glenwood High School

Schools Water Polo. Kearsney College, Durban, continued their strong start to the Schools Water Polo season with an impressive performance against Glenwood High School. Determined to build on their form,…

Schools Water Polo – Kearsney College vs Hilton College

Schools Water Polo. The highly anticipated fixture between Kearsney College and Hilton College saw an intense Schools Water Polo battle in the pool. With both teams eager to assert dominance…

Vrystaat Elite Karateproewe – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…

Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…

Midmar Mile 2025 – Curro Salt Rock

Midmar Mile 2025. Anna-Lee Pillay, Curro Salt Rock Grade 12 learner, Ballito, completed her 7th Midmar Mile swim this past weekend. Mrs Debbie Smeda is a grade 3 teacher at…

Loop-atletiekbyeenkoms – Hoërskool Punt atleet skitter

Loop-atletiekbyeenkoms. Hoërskool Punt atleet, Anshe de Jager, het by die Loop-atletiekbyeenkoms uitgeblink. Sy is as die beste o.14-dogtersatleet van die dag aangewys. Met ‘n skitterende vertoning in diskus het sy…

Schools Cricket – Kearsney College vs Glenwood High School

Schools Cricket. On Saturday, 8 February, Kearsney College won what they thought was an important toss. This Schools Cricket game took place after a few days of rain wih the…

Motheo Zone 1 Athletics – Eunice High School

Motheo Zone 1 Athletics. Eunice High School athletes competed at the Motheo Zone 1 Athletics meet in Bloemfontein. The athletes won 7 gold, 3 silver and 5 bronze medals! U14…

Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer

Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geëindig by die aQuellé Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…

Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, Zané Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie Ses tennisspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp,…

Head Girl 2025 – Curro Vanderbijlpark

Head Girl 2025. Like we did the past years, schoolsthatrock again chat to the Head Leaders of High Schools in South Africa this year. Today we talk to Shriyah Dewrjram,…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Koop die tyd uit, omdat die dae vol boosheid is.These are evil times, so make every minute count. Efesiërs 5:16,17 / Ephesians 5: 16,17

Johnny Waite T20 Krieket – Hoërskool Noordheuwel

Johnny Waite T20 Krieket. Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, beleef weer ‘n goeie week op die krieketveld, ondanks die reën en ongure weer. Die seuns speel ook hulle laaste rondte Johnny Waite…

Kaapse Wynland Skaakproewe – Hoër Jongenskool Paarl

Kaapse Wynland Skaakproewe. Sewe seuns van Hoër Jongenskool Paarl het onder die top tien by die Kaapse Wynland skaakproewe geëindig. o.15 o.17 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto verskaf

Vakature Adjunkhoof – Hoërskool Fichardtpark

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/

Head Girl 2025 – Roodepoort High School

Head Girl 2025. Like we did the past number of years, schoolsthatrock is talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Alyssa Du Preez, Head…

Head Boy 2025 – Roodepoort High School

Head Boy 2025. This year, schoolsthatrock is once again talking to the Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we talk to Sammy Ramsammy, Head Boy 2025 of…

Kleuresport 2025 – Hoërskool Hermanus

Kleuresport 2025. Hoërskool Hermanus het hul kleuresport 2025 aangebied en vele prestasies is deur atlete behaal. Rekords behaal: Trophees for the best achievements of the day: Die Geesbeker sowel as…

Sentrum vir Leerderontwikkeling – Grey Kollege

Sentrum vir Leerderontwikkeling. Tydens vanjaar se prysuitdeling by die Sentrum vir Leerderontwikkeling (SLO), het leerders erkenning ontvang waar hul in hul onderskeie programme die beste vordering getoon het in 2024.…

First Water Polo Team – St Charles College

First Water Polo Team. St Charles College, Pietermaritzburg, has a very good reason to be proud of their First Water Polo Team. This team has been named Team of the…

Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo

Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…

Hoofdogter 2025 – Die Hoërskool Menlopark

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Ininke…

OP-Binnenshuise Netbalspan – Hoërskool Pearson

OP-Binnenshuise Netbalspan. Veertien netbalspelers van Hoërskool Pearson, Gqeberha, is in die OP-Binnenshuise Netbalspan opgeneem. Hulle gaan die provinsie by die Interprovinsiale-toernooi in Kaapstad verteenwoordig. O.14 Span: O/16 Span: Mev. Arlene…

Sport en Kultuur Prysuitdeling – Hoërskool Hans Moore

Sport en Kultuur Prysuitdeling. Tydens die Sport en Kultuur Prysuitdeling van Hoërskool Hans Moore, Benoni. het sewe van hul leerders Spesiale Toekennings ontvang. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hansmoore.co.za/

SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…

T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal

T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…

UNISA Musiek eksamens – Hoër Meisieskool Bloemhof

UNISA Musiek eksamens. Foto voor: Janka Strauss, Liané van Hoogstraten. Middel: Madelie Botes, Jené Nigrini, Mija Kalp. Agter: Liza Hitge, Nicola Pienaar, Anné Botha. Agt skitterende musikale Bloemhoffers het almal…

Hoofseun 2025 – Hoërskool Henneman

Hoofseun 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Franco…

Graad 9 VLR – Hoërskool Eldoraigne

Graad 9 VLR. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het 20 seuns en 20 dogters van Graad 9 aangewys as die Graad 9 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/ Foto…

Graad 10 VLR – Hoërskool Eldoraigne

Graad 10 VLR. Hoërskool Eldoraigne, Centurion, het 18 seuns en 18 dogters van Graad 10 aangewys as die Graad 10 VLR (Verteenwoordigende Leierraad). Seuns: Dogters: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hseldo.co.za/…

Hoofdogter 2025 – Hoërskool Henneman

Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Daniëlle Myburgh,…

Wagendrift Challenge – Treverton College

Wagendrift Challenge. Photo: Back: Jayden Davis. From left: : Daniella Van Heerden, Jason Reineke, Matteo Cerutti, Brendon Davis. Front: from left: Holly Roos, Sarah Sykes, Julia Parsons The Wagendrift Challenge…

Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Nelspruit

Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van Hoërskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem,…

Atletiek SWD – Hoërskool Outeniqua

Atletiek SWD. Ses atlete van Hoërskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus: