)
Hoërskool Nelspruit presteer in tweetaligheidseksamen

Drie Nellies het onlangs uitsonderlik presteer in die SA Taalbond se

Leierraad vir 2018 Bastion Hoërskool

Hoërskool Bastion het hulle leierraad vir 2017/2018 bekendgemaak. Dogters: • Acker, Elaine • Augustyn, Celeste • Couvaras, Anuschka (Nusch) • Erasmus, Nina • Heevers, Christel • Jacobs, Carmen • Kalicharan,…

Netbal Five Fast

Baie geluk aan ons o/15 netbalspan, van die Hoërskool Bastion, wat aan die Five Fast reeks

Rugbyreeks o/15 en o/17 Bastion Hoërskool

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skolereeks-spanne (die vorige Coke spanne): 0/15 – Juan Ackerman – Johan du Toit – Zandre du…

Lacey Mapson of Hendrik Louw Primary School

Lacey Mapson (Gr 3) took part in the South African Gym Games  (National Championships) held in Centurion on 7 October 2017. Lacey received  a bronze medal on Bars with a…

How to beat exam stress

It is that time of the year again – final exams! So we are all back from a very short September holiday and already we are looking forward to end…

Hoërskool Strand Gimnastiek nuus

Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng. Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges) Balk: 9,1 Vault: 9,1 Brug: 8,9 Vloer: 8,75 Sy…

Hoërskool Strand se hoofleiers en onderhoofleiers vir 2018

Die hoofleiers en onderhoofleiers vir 2018 van HS Strand is Vrydag, 13 Oktober, tydens die prysuitdelingseremonie in die Strand se Stadsaal aangewys. Die hoofleiers is Danie Theron en Carlin Fischer.…

Bastion Hoërskool Matriekafskeid

Bastion Hoërskool se jaarlikse matriekafskeid het onlangs plaasgevind.  Wat ‘n spoggeleentheid

Braaidag 2017

Braaidag, Maandag 25 September 2017, is behoorlik gevier by Bastion Hoërskool.  Families het heerlik

Freaky Shakes eie aan Hoërskool Upington by die Naba-fees

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Upington se gr.11 Verbruikerstudieklas, o.l.v. me. Jeanie Schutte, het tydens die afgelope Naba Voedsel- en Wynfees gewys dat hulle lankal nie net meer koekies bak in…

Hoërskool Robertson leerders doen lewensredders-kursus

Kayla Both (Links), Jacobus Uys (Middel) en Carla Visser (Regs), van Hoërskool Robertson, het van

Hoërskool Robertson kies hoofleiers vir 2018:

Die hoofleiers vir die Hoërskool Robertson vir 2018 is as volg:

FBI besoek Hoërskool Upington?!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Woensdag, 6 September, was die FBI by Uppies. Nee, ons het nie moeilikheid gehad nie; inteendeel… FBI staan vir Food and Beverage Institute – `n tersiêre instansie…

Nicholas Immelman van Tokkies gekies vir Proteaspan

Nicholas Immelman, ‘n gr. 7-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies om SA te gaan

St Andrew’s Girls perform very well at KZN Swimming Championship

Congratulations to the following St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, pupils on their performances

Leerders van Bastion Hoërskool deel van Leeus uitnodigingspan

Drie leerders van Basion Hoërskool,  het gedurende die vakansie vir die Leeus uitnodigingspan teen die

Noordwes-hokkieliga gewen deur seuns hokkiespan van Tokkies

Die o/13A-hokkiespan (seuns) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.

Andrews Preparatory School – ACE Curriculum

Andrews Preparatory School operates on the Accelerated Christian Education (ACE) curriculum which

Andrews Academy – registered Cambridge International School

Andrews Academy is a South African owned and registered Cambridge International School and

Dogters hokkiespan van Tokkies wen Noordwes-hokkieliga

Die o/13B-hokkiespan (dogters) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die

Robertson Logos Christian School promote their hockey

Robertson Logos Christian School, Senior boys hockey team.  Thanks to the dedication of these boys

Bastion Personeel Presteer!

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorry afrigter van, onderandere, die Leeus en

Bastion Behaal 1st plek in Oppie Tong Af Redenaarsfinaal

Baie geluk aan die Graad 12 Redenaarspan, van die Hoërskool Bastion, wat eerste plek

Tokkies Krieketspan wen Noordwes-Krieketliga

Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die

Hoofleiers 2018 vir Hoërskool Bastion

Baie geluk aan die hoofleiers van 2018, vir Hoërskool Bastion, wat vir hulle portefuljes aangewys is.

Tokkies: Nasionale WOW-spelfees

Die leerlinge van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het deelgeneem aan die provinsiale

St Andrew’s School for Girls new 2018 leaders

Biggest congratulations to the 2018 St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Head Girl, Ncumisa Madolo and Deputy Head Girls, Luandri van Vuuren and Jiaming Li. We wish you all the…

Pupils from St Andrew’s receive Gold in Competition

Donna Yates and Megan Saaiman from St Andrew’s School for Girls in Edenvale, took part in the

Jean Fourie gekies as krieketafriger

Baie geluk aan Mnr. Jean Fourie, van die Hoërskool Bastion, wat gekies is as die

Robertson Logos Representative Council of Learners (RCL) for this term

Thank you for the faithful service of the Representative Council of Learners (RCL) at LOGOS for this third

Pupils shine in Maclcolm Gooding Speech Competition

Donna Yates, Anastacia Couloubis and Emma Shannon from St Andrew’s School for Girls in Edenvale,

Onderhoofseuns en -dogters vir Mooirivier Laerskool

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale leerlingraad vir 2017 is gekies.  Die volgende leerlinge

Lowveld High School was a night in Paris

Lowveld High School in Nelspruit hosted their Matric dance on the 28th of September 2017 at

Tiané Bezuidenhout finalis vir Miss High School SA

Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste. Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik…

Lowveld High School learners win in writing competition

Lowveld High School, Nelspruit, learners entered a writing competition that was run by an environmental

Logos School shine in final round of SA Mathematics Challenge

Robertson Logos participated in the final round of the South African Mathematics Challenge. 

Connor Terblanche successfully defended his National BMX Title

Connor Terblanche (Grade 9) of Glenwood High School in Durban, successfully defended his National

Hoërskool DF Malan musiek aand.

19 Oktober 2017 Kaartjies by die deur @ R100

Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!

Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen

Hoërskool Strand Gholfdag

Kom geniet ‘n heerlike Gholfdag saam met Hoërskool Strand k

Hoërskool Nelspruit ontvang twee witstinkhoutbome

Succession Financial Planning in Nelspruit het onlangs in die gees van boomplantmaand

EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi

Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot

Laerskool Newton in Kimberley vaar uitstekend in krieket.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Newton in Kimberley  is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC. Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde. Newton 0/13A onoorwonne in…

Dasse vir medies gekeur

Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se leerders is gewoond aan ‘n hoë akademiese standaard, kwaliteit onderwys en opvoeding en. Salomien Oosthuizen en Richard Marshall (hoofseun) bewys dat die Dasse vir uitdagende…

Ruiters hou Hoërskool Langenhoven se naam hoog

Leané Pottas, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Dehan Pottas, ‘n graad 8-leerder het vanaf 1-4 Oktober 2017 aan die Nasionale Jeugskou te Bathurst (Oos-Kaap) deelgeneem en…

Jade van Deventer neem deel aan PSI Indoor Hockey Nationals

Jade van Deventer, ‘n leerder van Hoërskool Robertson is verkies om van 11-15 Desember 2017 aan die

Leerder ontvang WP-kleure in Gimnastiek

Sebastian le Roux (gr.4), ‘n leerder van die Primêre Skool Worcester,  het sy WP-kleure ontvang vir

Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in karate

Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die

Oud-leerder spreek Dasse toe

Professor Wilhelm de Beer is ‘n oud-leerder wat in 1984 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal gematrikuleer het. Hy is ‘n professor in Mikrobiologie verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy…