Dasse-skuts presteer
Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem. Lourens…
Nellies op pad na radikale redenaars
Sterkte aan die volgende leerders van Hoërskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die
Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem. Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…
Hoërskool Strand woon die KPMG skoleprogram by
KPMG skoleprogram vir jong rekenmeesters Donderdag, 5 Oktober, het ek, Kaylin Mariette, Pieter Welgemoed en Oren Renoster die geleentheid gehad om Hoërskool Strand by die KPMG skoleprogram by te woon.…
Mike Wang van Laerskool Hendrik Louw
Die meegaande Laerskool Hendrik Louw leerder ( Mike Wang ) het onlangs in die SAMRO Hubert van der Spuy Nasionale Musiek kompetisie deelgeneem en die volgende noemenswaardige toekennings verwerf: Best…
Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.
Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…
Elanie Brand van Hoërskool Upington.
Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16…
Laerskool Newton neem deel aan die Radikale Nasionale Finaal
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die volgende leerlinge van Laerskool Newton in Kimberley, neem deel aan die Radikale Nasionale Finaal op 14 Oktober by Hoërskool Garsfontein in Pretoria. Baie Sterkte , Newton…
Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale hoofseun en -dogter is gekies.
Teaching in freedom, empowering teachers” the cornerstone of education, says FEDSAS in celebration of World Teachers’ Day
This year’s celebration of World Teachers’ Day has “Teaching in freedom, empowering teachers” as theme, with the focus on the institutional autonomy and academic freedom of teachers. The United Nations…
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington skitter by Western Mounted Games Tanya Nortjé, `n trotse leerder van Hoërskool Upington, het deelgeneem vir haar provinsie tydens die SAWMGA kampioenskappe. Die kompetisie is…
Uppies kán Netbal speel!
Vanaf 5-7 Oktober het Hoërskool Upington se o/15 A netbalspan aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Vanderbijlpark. Die top 2 spanne uit elke provinsie het meegeding om die top posisie…
Top Akademiese Presteerders – Mooirivier
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom wys hul top akademiese presteerders aan.
7 Nellie-bergfietsryers neem deel aan SA’s
Sewe bergfietsryers van Hoërskool Nelspruit, het die naweek as deel van die Mpumalanga-span, aan die
Laerskool Mooirivier se o/13 krieketspan wen Noordwesliga
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen.
Erries Skiet by SA’s
Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse
Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis
Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het
Pupils from Glenwood represent SA Hockey Squad
Jared Cass and Lungani Gabela of Glenwood High School represent the U21 SA Hockey Squad. The
Leerders van Hoërskool Punt by die Internasionale Expo in Boksburg
Vyf leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die vakansie deelneem aan die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo in Boksburg. Leerders van regoor die land het deelgeneem aan dié kompetisie. Die…
Laerskool Mooirivier se Voortrekkers kry hoogste toekenning
Ses Voortrekkers, gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier en lede van die Totiuskommando, het daarin
Hoërskool Punt se leerders woon Noodhulpkursus by
‘n Paar van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het gedurende die vakansie ‘n noodhulp Vlak 1-3 Noodhulpkursus bygewoon. Foto voor vlnr: Suzanne Hugo, Bianca Combrinck, Mary-Ann Welman, Myneli Muller,…
Laerskool Mooirivier hou swemgala
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se huissportgala het op Woensdag, 20 September 2017
Hoërskool Ermelo se Droomboom wen!
Die EHS het Nelstehuis se droomboom ingeskryf vir die jaarlikse Gaufestival: “Bome is lewe”-
New Student Council Leaders of Paul Roos Gymnasium elected
Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, elected their new Student Council Leaders: 2018.
Theresa-Louise Brink van Hoërskool Nelspruit, kry goud tydens Ekspo
Die gr 11 Nellie, Theresa-Louise Brink, het onlangs goud vir haar opstel tydens die
Hardus Rothmann blink uit tydens SA-Bokkiestoernooi
Justin McLaren en Hardus Rothmann, albei leerders van die Hoërskool Ermelo, het gedurende die
PRG MTB Team placed second overall
The MTB Team of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was placed second overall out of 84
Jamie Penfold crowned SA U/16 Schools MTB Champion
Jamie Penfold of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, was crowned the SA u/16 Schools MTB
Errie ingesluit in SA-bokkiespan
U-lene Nortje van Hoërskool Ermelo, het vanaf 3 tot 7 Oktober 2017 aan die Bokkies Fast 5
SAARA SA National Championships 6-7th October 2017
SAARA SA Nationals was held in Douglas, Northern Cape on 6 – 7 October 2017 and was
Glenwood Sport Results
Glenwood Sport Results 9 October 2017. To view the complete results for Water Polo,
Lyuanda Mabuza vaar goed in SA Landloopkampioenskap
Lyuanda Mabuza, leerder van die Hoërskool Ermelo, het tydens die vakansie aan die Suid-Afrikaanse
Tiaan Pretorius selected to attend SA U/17 Training Squad
Tiaan Pretorius of Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, has been selected to the SA u/17 Sevens
Pupils from St John’s DSG represented South Africa
Congratulations to St John’s D.S.G. Junior School, Pietermaritzburg, girls Amy Cocker and Lauren Heynes
Interhuis Swemgala gehou by Hoërskool Nelspruit
Nelspruit Hoërskool het hul interhuis swemgala aangebied. Hier volg die punte en prestasies:
Teaching in freedom, empowering teachers” the cornerstone of education, says FEDSAS in celebration of World Teachers’ Day
This year’s celebration of World Teachers’ Day has “Teaching in freedom, empowering teachers” as theme, with the focus on the institutional autonomy and academic freedom of teachers. The United Nations…
Vrye onderrig, toegeruste onderwysers’ hoeksteen van onderwys, sê FEDSAS ter viering van Wêreldonderwysersdag
Vanjaar se viering van Wêreldonderwysersdag het “Vrye onderrig, toegeruste onderwysers” as tema, met die fokus op die institusionele outonomie en akademiese vryheid van onderwysers. Die Verenigde Nasies vier die dag…
Glenwood Water Polo Team competed in 13th Annual Tournament
The Glenwood 1st Water Polo team competed in the prestigious 13th Annual Jam Clifton Water Polo
Teaching in freedom, empowering teachers” the cornerstone of education, says FEDSAS in celebration of World Teachers’ Day
This year’s celebration of World Teachers’ Day has “Teaching in freedom, empowering teachers” as theme, with the focus on the institutional autonomy and academic freedom of teachers. The United Nations…
New leadership for St John’s DSG in Pietermaritzburg
St John’s are proud to announce their new leadership team for 2018. Deputy Head Girl: Jaime Buchan Senior Boarder Prefect: Alinaswe Lusengo Head Girl: Cherise Khan On the photo, left…
Vrye onderrig, toegeruste onderwysers’ hoeksteen van onderwys, sê FEDSAS ter viering van Wêreldonderwysersdag
Vanjaar se viering van Wêreldonderwysersdag het “Vrye onderrig, toegeruste onderwysers” as tema, met die fokus op die institusionele outonomie en akademiese vryheid van onderwysers. Die Verenigde Nasies vier die dag…
Nadia Dippenaar of St John’s DSG attended Elite Squash Training Camp
Nadia Dippenaar of St John’s DSG in Pietermaritzburg, recently attended an elite Squash training camp
Cara Nel received Willows Munro Trophy
Cara Nel, a grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls, received the Willows Munro
Glenwood High School participated in SACS Water Polo Tournament
The Prestigious SACS U19 Water Polo Tournament took place from Saturday 30/9/17 to 2/10/17. The
CVO Gromar Matriekafskeid – ‘n Spoggeleentheid
CVO Gromar se matriekafskeid 2017 was weereens ‘n spoggeleentheid. Die matrieks van CVO Gromar,
Half Colours for Hockey
Jenna-Lee Lange, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls, received Half
Bloues teen die Oues
Die jaarlikse Bloues teen die Oues-wedstryde, by Waterkloof Hoërskool, was soos gewoonlik, ‘n
FJ Mentz blink uit in Wêreld Biathle Kampioenskappe!
Baie geluk aan FJ Mentz van die Hoërskool Nelspruit, wat die naweek aan die Wêreld Biathle Kampioenskappe in Spanje deelgeneem het. Hy het 8ste in sy individuele item geëindig…
Alexandra Van Veijeren was awarded her Solo Seal
Alexandra Van Veijeren, a grade 12 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, was awarded her
St Andrew’s School for Girls Captains for upcoming seasons
The relevant captains for the upcoming seasons for St Andrew’s School for Girls are:














