)
Hoërskool Florida matrieks bederf deur SBL

Florrie Matrieks 2019 is Dinsdag, tydens hul laaste skooldag voor die Rekordeksamen, bederf deur die SBL met ‘n geskenkie….. “Sterkte julle!!! Onthou jou sukses lê nou in jou hande!! Lekker…

HOËRSKOOL TYGERBERG INTERSKOLE

Hoërskool Tygerberg het die afgelope week teen Hoërskool Brackenfell in gholf, skyfskiet, skaak en tafeltennis meegeding. Met die skyfskiet en skaak het die Tiere gelykop geëindig, maar ongelukkig moes hulle…

Hoërskool Tygerberg Kultuurnuus

Hoërskool Tygerberg was bevoorreg om aan Hoërskool Brackenfell se Prestige Aand deel te neem! Die Tiere se meisiekoor, marimba-ensemble en sommige van ons instrumentaliste was genooi om op te tree!…

St Charles College boy excel on the T20 Cricket stage

Wessly Madhevere with Mr Mornè van Wyk. St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Wessly Madhevere who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. St…

St Charles College boy excel on the National Motocross stage

St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Scott Heygate who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Scott recently took part in the Motocross of…

St Charles College boy excel on the National Swimming stage

St Charles College is particularly proud of Matthew Sates who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Matthew has many national titles at age group level,…

Hoërskool Nelspruit debatspan presteer nasionaal

Agter vlnr: Ernst Pieterse en Danté van der Westhuizen Voor vlnr: Ziné Maree, Niandi Coetzee en Cornelis van Dyk Op Saterdag, 4 Augustus, het twee Nellie-debatspanne aan die ATKV se…

Hoër Meisieskool Paarl verkies Matriekraad 2020

Baie geluk aan die Hoër Meisieskool Paarl leerders, Jana Smit, Rochelle Visagie, Jean-Miri Olivier, Mia Swart, Lara Jacobs, Alexandra During, Minette Liebenberg, Kerrin de Nobrega, Ezelle Müller, Hayley Hechter, Andrea…

Hoërskool Tygerberg Interskole Landloop

Gister het die interskole-landloop plaasgevind. Hoërskool Brackenfell het koning gekraai in beide die seuns- en meisie-afdelings. Die Tiere het egter goeie veggees en uitstekende sportmanskap getoon! #TiereSport

HOËRSKOOL PUNT LEERDERS SKENK HARE VIR CANSA

Op die foto verskyn Me. Amelia Thiart van CANSA met die hare wat geskenk is. ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Punt het onlangs 30cm van haar hare laat afsny om…

Hoërskool Robertson Interskole 2019: Skaak

Die skaakspan van Hoërskool Robertson het gister weereens die trofee verower deur Charlie Hofmeyr 6 1/2 – 4 1/2 te klop. Dit was ‘n gespanne stryd met die uitslag wat…

Laerskool Outeniqua Early Act Klub

Outies het uitgereik na hawelose diere. Op 8 Augustus het Laerskool Outeniqua se Early Act Klub besoek afgelê by Oudtshoorn Dogs in Need (ODIN) in Blanco. Die hele skool se leerders…

Union High School Grade 5’s enjoy day excursion

To extend learning beyond the classroom, Union High School, Graaff-Reinet, Grade 5s enjoyed a day excursion to the Ganora Guest Farm and the small village of Nieu-Bethesda on Tuesday, 13…

Hoër Meisieskool Paarl Gr 3 leerder presteer by ATKV Redenaars Finaal

Lumari Carstens, graad 3, van Hoër Meisieskool Paarl, het 2 Augustus aan die finale ronde van die ATKV Redenaarskompetisie te Goudini Spa, deelgeneem. Sy het uitstekend gevaar en HMS weereens…

Union High School’s maths made fun

Leave it to Union’s teachers to make math fun and engaging… As part of a recent ‘Working with Instruction Texts’ lesson plan, the Grade 10’s in Mathematical Literacy were given…

Union High School Interschools Hockey

There’s a saying in sport that goes, “Win or lose, make the other team remember they played you.” Union’s junior hockey teams certainly achieved this during their Interschools encounter against…

Union High School keeping the blood pumping

On Tuesday, 13 August, Union’s learners participated in a blood drive held by the SANBS in the Tony Burrell Union. Realizing that the demand for blood is steady and blood…

Union High School popped champagne before Interschools 1st XV clash

The pre-game tradition of popping a bottle of champagne before the Interschools 1st XV clash between Union and Volkskool, was this year beautifully done by Union’s Champagne Boys and Girls,…

Vereeniging Gimnasium Skaak

Vlnr:  Mnr. Jaco Fourie, Stefan Willemse, Henrikus Viljoen, JP Reichert, Mariska Jansen, Aspen Willemse, Jacques Cronjé.   Vereeniging Gimnasium se O/15 skaakspan het 3de geëindig by die D7 Skaak Hoërskoolliga.…

EHS verwelkom nuwe matrone by Nelstehuis

Aan die begin van Julie 2019 is Me. Judy Wahl aangestel as matrone by Nelstehuis, meisieskoshuis van Hoërskool Ermelo. Sy het op ‘n plaas naby Sheepmoor groot geword en het…

EHS-graad 12’s beloon met studiebeurse

Vlnr: Jané WIllemse en  Hanné Swart Aan die begin van 2019 is vier van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse…

Hoërskool Nelspruit skitter by Nasionale redenaars

Vlnr: Anthony Mabuza, Ernst Pieterse en Anke Oelofse Ons is baie trots op Ernst Pieterse wat in die ATKV onvoorbereide redenaars vir seniors tweede in Suid-Afrika geëindig het. Vind hier…

Hoërskool Strand presteer by Rotariërs se Redenaarskompetisie

Vlnr: Derik Nortje en Vincent Kruger   Derik Nortje en Vincent Kruger van Hoërskool Strand, het gisteraand aan die Rotariërs se Redenaarskompetisie deelgeneem. Agt hoërskole in die Helderberg het deelgeneem.…

Hoërskool Durbanville Interskole 12 – 17 Augustus 2019

Geesweek… ietsie geel… DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Durbanville Old BoysDurbanville At Home Hoërskool Durbanville Koor Laerskool Durbanville Primary Hoërskool Durbanville CSV I Love Durbanville Durbanville   #Interskole2019  

Hoër Meisieskool Paarl fotograwe wen by Tygerberg Eisteddfod

Layla Schmidt (gr.9) en Claudia Theron (gr.8) van Hoër Meisieskool Paarl, het ‘n trofee vir fotografie gewen by Tygerberg Eisteddfod. Hulle het spesiale vermelding ontvang vir hulle bedrye tot fotografie.…

Worcester Gimnasium “Fun Week” voor Interskole

Interschools 2019. Fun week – ons bou gees!!! Bosvark tradisie. 4 Days to go!!!!  #interskole2019 #bosvarkgees

Hoërskool Outeniqua Tienertoneel “Hittegolf”

Spelers van links: Lente Treurnich, Le Roux Nieuwoudt, Karien Burger, Karleine Herbst (regie), Carien du Plessis, Paul Slater en die Tegniese span, Luan Stander en Simone Schoeman. Hoërskool Outeniqua, George,…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN 1STE NETBALSPAN KRY BORG

Agter vlnr: Adunaike Herling, Jana van den Berg, Iné Lourens en Leané Human. Voor vlnr: Haylé Alman, Christel Jooste, Hannes Louw, Nicolene Beukes en Jamy Riddles.   Hoërskool Langenhoven, Riversdal,…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN VERJAAR!

Vlnr:  Hoffie Prinsloo en Reevin February met die heerlike eetgoed. CJ Langenhoven het by geleentheid gesê: “Jy kan mense huur om vir jou kinders se geleerdheid te sorg; vir hul…

HOËRSKOOL STRAND GRAAD 9 VRL (2019/2020)

Vlnr: Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk, Amelia Lewies. Hoërskool Strand het hul Gr 9 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die lede is Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk en Amelia…

HOËRSKOOL STRAND GRAAD 10 VRL (2019/2020)

Graad 10 se lede is Durand van Deventer, Lien Hoogenboezem en Clint Williams. Hoërskool Strand het hul Gr 10 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak.  

HOËRSKOOL STRAND GRAAD 11 VRL (2019/2020)

Voor: Ebert Wessels, Lisa Westraat, Karla Pienaar Agter: Petra van den Bergh, Anjanka Olivier, Derik Nortje. Hoërskool Strand het hul Gr 11 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die Graad…

Hoërskool Strand Kultuuraand

Lisa Westraat enVincent Kruger. ‘n Propvol kultuuraand is verlede Woensdag by Hoërskool Strand gehou. Dit was die jaarlikse gebeurtenis, die immergewilde Woord- en Musiekaand.Tydens hierdie geleentheid het die Eisteddfod-deelnemers hul…

HOËRSKOOL STRAND GRAAD 12 ARENDERAAD (2019/2020)

Voor vlnr: Mieke van der Merwe, Hope Basson, Nikita Marais, Jaimy-Leigh Cloete, Tara Kruger, Kimberley Katts, Elrika van der Westhuizen en Zounica van der Merwe, Eerste ry vlnr: Jolene le…

Erries KNOW how to talk

Bonny Fakude On 22 July four learners from Ermelo High School participated in the Mpumalanga round of the South African Literacy Association’s (SALA) Public Speaking competition in Witbank. All the…

Hoërskool Langenhoven leerders presteer in Gimnastiek

Vlnr: Janke Heenop, Georgine Heenop (afrigter) en Zoë Heenop.   Zoë en Janke Heenop, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 3 Augustus, aan die Wes-Kaap Ritmiese Gimnastiek-kampioenskappe…

MARLÉ EN TINKA IS DASSE-AMBASSADEURS IN SWITZERLAND

Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Suid-Afrika vanaf 1 – 4 Augustus 2019 te Nottwil, Switzerland, tydens die…

Minette slaan ‘n kishou vir Punt Tennis!

Ses van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur  Mnr. Paul van…

Goud vir Uppies Jong Wetenskaplikes

  Zoë van Wyk en Kyle Britz van Hoërskool Upington, het goud behaal vir hul energiebesparende produk, tydens die Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Die Ekspo het op 2 Augustus te…

Ligbron skaak-span Mpumalanga naaswenners

Ligbron se o/17 skaak-span wat as Mpumalanga naaswenners uit die stryd getree het. Die o/17- skaakspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 5 Augustus, deelgeneem aan die…

Hoërskool Ermelo kondig top tien aan

Die nommer een-leerders van elke graad se top tien. Voor vlnr: Raees Tikly (graad 8), Lood Geldenhuys (graad 9) en Leandri Viviers (graad 10) Agter vlnr: Zara Büchling (graad 11)…

Hoërskool Kalahari O/15 Rugby Griekwaland-Wes Kleinskole finaal wenners

Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen. Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind.   Baie geluk, manne!

Hoërskool Kalahari O/17 Netbal skitter

Voor vlnr: Wilmari Krűger en Idené Rossouw Agter vlnr: Elvirentia van Wyk, Dintle Sepalamelo, Juffrou Erasmus, Luané Schoeman, Wilmien Britz en Tayla Hohls Abeedha Fortuin afwesig op foto.   Hoërskool…

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER

V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër…

AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL

Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…

Kwaggas blink uit by Eskom Wetenskap Ekspo

Die deelnemers van HS Outeniqua. Een-en-dertig leerders van Hoërskool Outeniqua George, het 3 en 4 Augustus aan die Eskom Wetenskap Ekspo deelgeneem. Die Kwaggas het weggestap met 2 brons, 9…

Hoërskool Punt-leerders debateer ook op Nasionale vlak!

Anri Knapp en Lucia Pauw Op 3 Augustus het Lucia Pauw en Anri Knapp aan die finale rondte van die ATKV -Debatkompetisie, wat by ATKV Goudini Spa gehou is, deelgeneem. …

Hoërskool Punt leerder presteer by ATKV-Redenaars

Lucia Pauw Op 2 Augustus het Lucia Pauw van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die finale rondte van die ATKV Redenaars by ATKV Goudini deelgeneem. Sy is as die 5de…

EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal

Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries…

Errie-langasems doen goed by Landloop-liga

Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms. Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog. Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek…