Die deelnemers van HS Outeniqua.
Een-en-dertig leerders van Hoƫrskool Outeniqua George, het 3 en 4 Augustus aan die Eskom Wetenskap Ekspo deelgeneem.
Die Kwaggas het weggestap met 2 brons, 9 silwer en 5 goue toekennings vir hul projekte. Kuyler Geldenhuys en Phillip van der
Merwe is gekies om die Eden Karoo streek te verteenwoordig by die Nasionale Eskom Expo wat gedurende September plaasvind.

(vlnr): Kuyler Geldenhuys,Yvette Pitts (Ekspo onderwyser) en Phillip van der Merwe.

(vlnr): Michael Voigt, Christian Hattingh, Kuyler Geldenhuys, Phillip van der Merwe en Monicke van der Walt.
Become a Sponsor










