Gold Presidents’ Awards at St Charles College
Pictured from left: Boaz Hansen, Creyaag Rampersad and Mrs Christa Steyn (St Charles College team leader for the President’s Award) Congratulations to Boaz Hansen (Grade 12) and Creyaag Rampersad (Grade…
Hoërskool Outeniqua: Kwagga Lang Tafel 2020
Vlnr: Ronél Lamprecht (Bemarking: HS Outeniqua), Sunelia Pool, Ina Terblanche, Hyla Hartlief,  Marlene Roux, Lehanti Cronje, Elrinda van der Schyff, Izelle Bester, Heléne Triegaardt, Attie Bedeker en Nadia du Plessis…
Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel
Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans) Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie),…
Hoërskool Florida Fietsryers presteer by GCXO wedren te Thaba Trails
Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9) Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het  Saterdag, 14 Maart,…
Hoërskool Florida skuts na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan
Agter vlnr: Ethan Pentz en Ethan Kirstein Voor vlnr: Jaco Horak en Monique van Wyk Baie geluk aan Jaco Horak,  Monique van Wyk en Ethan Pentz van Hoërskool Florida, wat…
Hoërskool Brackenfell se Rohan Smith ontvang Laureus-toekenning
Rohan Smith van Hoërskool Brackenfell het die Laureus-toekenning ontvang. Rohan verdien hierdie baadjie deur erekleure te verwerf in al vier die vereiste areas van die laureus-baadjie: Akademie, Sport, Kultuur en…
Camps Bay learner selected for U16 WP Rugby Elite Squad
Thomas Symons, in Grade 10 at Camps Bay High School, has been selected to join the U16 Western Province Rugby Elite Squad at the High Performance Centre in Bellville where players…
Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer
Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…
CAMPS BAY HIGH SCHOOL MAKES UP FOOD PARCELS FOR LEARNERS IN NEED
Camps Bay High School will be putting out food parcels to students identified as being in need of assistance over this unexpected extended break from school. Said Camps Bay High…
Union High School: The Table That Makes You Think
Mr Adrian Arnott and Mr Louis Olivier with the ‘THINK Table’ and its bronze sculpture Union High School in Graaff-Reinet recently welcomed a wondrous new addition to its campus. The…
Hoërskool Upington Atlete skitter tot in SA’s!
Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg. Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms…
21 Atlete van Hoërskool DF Malan in WP Skole-Atletiekspan
Voor vlnr: Marné Nel, Alet Theron, Marga van der Linde, Tia Crous, Monja Theart  Middel vlnr: Anelia Geldenhuys, Janike Smith, Megan Scholtz, Elizabeth Knoetze,  Anke Hickman en Kanya Pieterse  …
2019 Errie-matrieks is sewe A’s ryker
Na die hermerk van 2019 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole van EHS met sewe A-simbole, drie B-simbole en twee C-simbole gestyg het. …
Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand
HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…
EHS-groentjies lewer spogproduksies!
Dirigente van Dorpshuis In die lig van die nuutste verwikkelinge rakende die COVID-19 virus, is Hoërskool Ermelo se jaarlikse groentjiekonsert met ‘n dag vervroeg. Dit het plaasgevind op 17 Maart…
Ligbron Akademie vir Tegnologie presteer na hermerk
Hlohonolofatso Sibeko en Rizqah Tayob Ná afloop van die 2019 matriek-eindeksamen se hermerk het Ligbron Akademie vir Tegnologie die goeie nuus ontvang dat die Liggies ‘n tweede leerder het wat…
Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees
Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…
Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels sê dankie
Hoërskool Aliwal-Noord se Buffels Hoërskool Aliwal-Noord se trots, die Buffels, wil hul dankbaarheid uitspreek aan goedhartige lede van die gemeenskap wat hul truie en oefenhempies geborg het. “Baie dankie aan…
Vrystaat Prysskiet op eie bodem.
Agter vlnr William Muir Bruce Malherbe Rudolph Coertze Johane Malan. Voor vlnr Mandie Wiese Harm Marx Izelle van Vuuren Tydens die naweek van 13 en 14 Maart 2020 was Hoërskool…
Aliwal North High School’s Interact Club visits SAPS
Alies se interact lede The Alies Interact Club visited the Aliwal SAPS on Wednesday, 11 March. The members had made up sweet packets on a previous occasion. They were accompanied…
Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees
19A Netbalspan Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het…
Aliwal North High School take on King Edward High School
Buffels after their victory On Friday, 13 March, a stampede of Buffels rushed around the school’s corridors carrying pillows, sleeping bags and snacks ready to embark on the journey to…
Hoërskool Florida Atlete onder Top-20 in Gauteng
Agter vlnr:  Natasha Botes (20ste in Gauteng Do/15 3000m), Alicia Morton (6de in Gauteng Do/19 Gewigstoot en 8ste in Gauteng Do/19 Diskus) en Megan McMahon (15de in Gauteng Do/15 800m) Voor vlnr: Sadene Cassels (200m…
Hoërskool Upington by Western Mounted Games
Daniël Bothma (links) en Jana Fourie (regs). Jana Fourie en Daniël Bothma van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 2de Qualifier, op 14 Maart by Upington en…
Hoërskool Robertson leerders gekies vir Noord-Boland Krieketspan
Luthan Absalon (o/17), Helgard Bruwer (o/15), Yanick Du Plessis  (o/15) en Sean-Douglas Cedras (o/15), van Hoërskool Robertson is verkies tot die Noord-Boland Krieketspan.
Hoërskool Robertson Atlete presteer by Wes-Kaap Kampioenskappe
Hoërskool Robertson atlete, Hesta Bruwer, Michelle Burger, Prevan Roos, Ricther Venter en Zidane Jumbo het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe op 13 en 14 Maart. Hulle het as volg presteer:…
Hoërskool Robertson presteer by SA Toutrek Kampioenskappe
Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe. Die uitslae was as volg: Seuns: 400kg –…
Hoërskool Robertson presteer by WP/ Wynland Toutrek
Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind. Die uitlae was as volg Seuns: 440kg – 2de 480kg – 7de 520kg – 7de…
Hoërskool Punt-atlete skitter by Wes-Kaap Atletiek Kampioenskappe
Vlnr: Jandri Snyders, Deacon Cooper op die podium en Anika Beukes. 12 Atlete van Hoërskool Punt het die naweek van 13 en 14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe wat by…
Hoërskool Punt leerder presteer by Interprovinsiale Swem Kampioenskappe
Damian Smith Damian Smith, Gr 9-leerder van Hoërskool Punt, het die afgelope naweek aan die SA Level 1 Interprovinsiale Swem Kampioenskappe deelgeneem. Tydens die Kampioenskappe ryg hy die medaljes as…
Hoërskool Punt Rugby, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Netbal, vs Hoërskool Hermanus
Op Saterdag, 14 Maart, het die Rugby-, Hokkie- en Netbalspanne van die twee skole in Mosselbaai teen mekaar te staan gekom. Dit was ‘n heerlike sonskyndag en die sportspanne het…
Hoërskool Punt Hokkie, vs Hoërskool Hermanus
1Ste Seuns-hokkiespan Agter vlnr: Mnr. L. van Niekerk (afrigter), Bertus Kruger, Johan Swanepoel, Mikael Berrington, Johandré Hoon, Albert Theron, Serett Kruger, Brenden Schutte en Lisa van Wyk Voor vlnr: Divan…
Union Preparatory School learn about the importance of good hygiene
While counting, reading and listening to instructions might rank high on the list of must-have-skills in Grade 1, we’d argue that good hygiene habits are up at the top, too.…
Union Pre-School: When I grow up…
On Monday morning, 16 March, the little ones at Union Pre-School in Graaff-Reinet enjoyed exploring different careers during the school’s 2020 Career Day. This annual dress-up day is a fun…
OAKDALE-TOUTREK MAAK GESKIEDENIS
Oakdale 520 kg A-span wen Goud Agter: v.l.n.r.: JW Wessels, Rohan van Rooyen, Benjamin Herbert, Jaco van Deventer en Piet Lourens (afrigter). Voor: v.l.n.r.: **Guillaume Nel, Nic Meyer, MJ Marais,…
Hoërskool Strand Rugby by Brackenfell Sportdag
Eerste rugbyspan in aksie Die eerste rugbywedstryde van die seisoen by die Brackenfell Sportdag, het groot opwinding onder die afrigters en spelers opgelewer. Die o.14’s se debuut in hul hoërskool-rugbyloopbaan…
EHS-Landbouleerders geniet Chrissiesmeer Boeredag
Die graad 10-Landbouleerders van EHS wat die Chrissiesmeer Boeredag bygewoon het. Die graad 10-landbouleerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag, 11 Maart, die Chrissiesmeer Boeredag besoek. Daar het die leerders…
St Andrew’s School for Girls pupil selected into Southern Gauteng U13 hockey team
Keratile Manaka, a grade 7 pupil from St Andrew’s School for Girls, has been selected into the Southern Gauteng U13 hockey team. Congratulations, Keratile!
Hoërskool Ermelo wys hul staal teen Midstream College
Luyanda Mabuza Op Saterdag, 14 Maart, was die Erries douvoordag op die pad na Midstream College in Pretoria. Ten spyte daarvan dat dit groentjieskonsert-tyd is en al die huise tot…
Errie-skuts verbeter wéér persoonlike bestes
Vlnr: Pieter de Beer, Renel Swanepoel en Rinus Louw Hoërskool Ermelo se skuts het op 10 en 11 Maart aan die tweede prysskiet op Bethal deelgeneem. Alhoewel al die skuts goed geskiet…
Hoërskool Outeniqua: Ekonomie Opstel Kompetisie
Baie geluk aan Ané Snyman, graad 12 leerder van Hoërskool Outeniqua in George, wat gekies is vir die Nedbank Ekonomie opstelkompetisie. Sy het op 14 Maart ‘n aanbieding gedoen voor…
Uppies Hokkie by Grey Kollege Sportdag
Uppies o.18 seuns Hoërskool Upington hokkie het die afgelope naweek by Grey Kollege se sportdag meegeding teen talle skole op die hokkieveld. Die skole sluit in Grey Kollege, Hoër Meisieskool…
Hoërskool Strand se Toutrekkers maak Helderberg trots!
Die 440kg A-span Silwermedalje-wenners. (Foto’s verskaf) Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrek-atlete, hul afrigters en hul ouers ingesit het het duidelike vrugte afgewerp toe…
VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP
Vlnr: Marli Botha, Christopher Smit en Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…
AREND-NETBALSPELERS BY PORTERVILLE-SPORTDAG
Nicole Williams, voor, in aksie Hoërskool Strand se 19 A-netbalspan het op Saterdag, 14 Maart in Porterville aan die Bulfees-sportdag deelgeneem. Die deelname aan hierdie sportdag is besonder sinvol aangesien…
SPAR HOKKIETOERNOOI VIR ONDER 16 DOGTERS
Voor vlnr: Joy Daniels, Dominique Shepherd, Amelia Lewies, Celentia Janse van Vuuren, Antoinette Bredenkamp en Aneldie Morkel Agter vlnr: Amber Philips, Daniëlle Meyer, Candice Dalton, Beanca van Nieuwholtz, Danelie Pienaar,…
Laerskool Westwood ruim Boet Human Parkie op
Laerskool Westwood, Boksburg, bedank al die Wessie-leerders, ouers en personeel wat Saterdag gehelp het om die Boet Human Parkie in Beyerspark, Boksburg, op te ruim. Laerskool Westwood se Natuurleweklub vat…
Treverton College: Annual Kamberg Classic Mtb Event
Charly and Jorden-Lee receiving vouchers during prize giving. This weekend Treverton’s Gap Year Team participated in the annual Kamberg Classic Mtb event. A few of them were not able to…
Treverton College Girls First Tennis Team
On a warm Friday afternoon, the Girls’ First Tennis Team played a great game as they emerged victorious at their last fixture. In a hard fought final match, the girls played…































