)
Hoërskool Adamantia leerder presteer by Wiskunde-olimpiades

Jean-Mari Mӧller, ‘n graad 9 leerder van Hoërskool Adamantia in Kimberley, het die volgende prestasies in Wiskunde-olimpiades behaal. South African Maths Challenge: Jean-Mari het deur gedring na die finale rondte.…

Laerskool Hartenbos skoolkoor video

Dolfynkontrei is trots op die eerste virtuele optrede deur ‘n skoolkoor. Die optrede vind vanaand plaas by die Kerssangdiens van die NG Gemeente Mosselbaai-Suid. ‘n Spesiale woord van dank aan…

Hoërskool Waterkloof atleet gekies vir Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe

Hoërskool Waterkloof-atletiek het die nuus ontvang dat Shandon Botha (graad 12) ook tot die Wêreld Atletiek o. 20-Kampioenskappe se voorbereidende span verkies is wat in Augustus 2021 in Kenia gaan…

Primêre Skool Naudéville se skoolhoof verjaar

Foto: Meneer Tommie en Rickus van der Merwe van Hazquip  Meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Naudéville Primêre Skool in Welkom, het Donderdag 19 November 45 geword en die kinders het…

St Charles College Weather Station

Pictured: The weather station at St Charles College St Charles College, Pietermaritzburg, is pleased to announce that in partnership with the University of KwaZulu-Natal’s Disciplines of Agrometeorology and Geography, the…

Laerskool Kruinsig wys nuwe hoofleiers aan

Laerskool Kruinsig van Kemptonpark het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2021 aangewys. Hoofseun: Josua Marx Hoofdogter: Liney du Preez Onderhoofleiers: Lené Liebenberg, Johan Meyer, Kallista Nolte en Ewald Haasbroek. Baie…

Primêre Meisieskool Oranje

Vandag het Oranje Primêr afskeid geneem van hul graad 7’s. Mag julle altyd vooruit loop!

Hoërskool Witteberg boodskap

Sterkte aan elke Witteberger met die res van die eksamen wat nog voorlê. Remeber hard work always pays off. #net1skool

Hoërskool Upington kies nuwe leiers

Foto bo: Heelagter vlnr:  John-Mark Solomon, Liané Kapp, Daylon Beukes, Itumeleng Masenge, George Engelbrecht, Ferdie Richter, Stefan Joubert                     Agter vlnr: Anke…

Bloues + Rooies = Trio

Huidiglik is die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad en Hoërskool Kroonstad in die proses om saam te smelt. ‘n Aansoek om samesmelting is ingedien by die Departement van Onderwys en daar word…

Hoërskool Ermelo leerder gekies vir Interprovinsiale tennis-proewe

Foto bo: Hendrik Louw Die Erries is besonder trots op Hendrik Louwrens, graad 11-leerder wat gekies is om aan die Mpumalanga Junior tennisproewe vir die Interprovinsiale span deel te neem.…

Welkom Gimnasium maak hul Matriekraad 2021 bekend

Welkom Gimnasium is baie trots op hul nuwe Matriekraad 2020/2021! Congratulations to the new Matric Council! Seuns: Kabelo Machofo, Testimony Dodo, Wian Muller, Thato Matsoso, Danie van Heerden, Jayden Nel,…

Welkom Volkskool Voortrekkers

Foto bo: Mia de Jonge, Rudi Swiegers, Anjoe de Kluiver, Jaco Swiegers, Willie van Zyl, Carli du Plessis Welkom Volkskool is baie trots op hul Graad 7 Voorslag PD Voortrekkers…

Primêre Meisieskool Oranje leerder skenk hare

Mieke Jansen ‘n graad 3-leerder van Oranje Primêr het haar hare vir kanker geskenk! Baie dankie, Mieke. Jy gaan iemand se hart baie bly maak!

Eunice High School learners excel at ATKV Afrikaans Senior Olimpiade

Eunice High School, Bloemfontein, is very proud of Corlia Hugo (gr.11), Zani Thomson (gr.11), and Izilda Jansen van Rensburg (gr.12). Despite Covid-19 the lockdown and many impediments they are rewarded…

Hoërskool Jan van Riebeeck koshuisleiers vir 2021

Baie geluk aan Hoërskool Jan van Riebeeck se inwonende koshuisleiers vir 2021! Huis Van der Merwe seuns: Liam Stevens -Primarius Gregory Barends -Onder-Primarius Prefekte: JJ Swartbooi Dylan Thomas

Hoërskool Jan van Riebeeck koshuisleiers 2021

Baie geluk aan Hoërskool Jan van Riebeeck se inwonende koshuisleiers vir 2021! Huis Jordaan dogters: Misha Kapot – Primaria en Caylee Saul – Onder-Primaria Prefekte: Ashanti van Eeden en Merize…

Hoërskool Jan van Riebeeck se Lené weer Taalbond Toppresteerder

Die Taalbondeksamen bestaan uit ‘n vraestel in Engels en een in Afrikaans vir Seniors (grade 11-12) en ‘n soortgelyke vraestel vir Juniors (grade 8-10). Behalwe vir die aantreklike pryse wat…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool: Voortrekkerbeweging fakkelloop

Die Voortrekkerbeweging is tans besig met ‘n virtuele fakkelloop as deel van hul Eeufeesvieringe. Die fakkel het Saterdag by die Johan Blignaut-kommando (BVHS) aangekom en is daarna na Jordania se…

Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels oor Tjokkertoneel

Covid 19 het baie van Laerskool Menlopark se graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af te sluit op ‘n hoogtepunt met hul gunsteling kultuuraktiwiteit, akademieseuitdaging…

Grenville High School top 10 learners for Term 3

Grenville High School announced their Top 10 learners in Grade 8, 9 10, 11 and 12 for term 3, despite a difficult year for the school.Congratulations to everyone who did their…

Grenville High School announced their leaders for 2021

Grenville High School had announced their Executive leaders for 2021. Congratulations to all the leaders. Make your school proud next year.

Hoërskool Upington vereer Graad 12’s tydens prysuitdeling seremonie

Foto Bo vlnr: Ruan le Roux, Berna Killian en Geralda de Wee Hoërskool Upington het onlangs hul gr.12`s vereer tydens `n prysuitdeling seremonie. Pragtige prestasies is behaal t.s.v. ongewone en…

Willem Postma kondig Hoofleiers, Akademiese Presteerders en Dux leerder aan

Primêre Skool Willem Postma het op 18 November 2020 ten spyte van die onstuimige jaar tydens hulle Virtuele Prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir 2021, die akademiese presteerders van 2020, asook…

Welkom Volkskool het hul leerderraad vir 2021 aangewys

Foto bo: vlnr Agter: Simoné Parsons, Leandé Swanepoel, Carla de Jonge, Suné Basson, Willize Watt, Leon Welgemoed, Xander van Niekerk, AJ Janse van Vuuren, Deaudré de Kock  Middel: Marnu Buys,…

Welkom Volkskool kondig Biblioteekprefekte aan

Foto bo:  Voor: Tahlia Botha,  Diané Joubert, Xandré Vorster, Lucille van Zyl, Middel:  Zak Smith  Jayden Petersen,  Jayden Minnie,  Lana Odendaal,  Tiaan Strauss,  Annique de Villiers,  Francois Joubert,  Suné Pelser. …

Welkom Volkskool kondig hul nuwe Hoofleiers aan

Welkom Volkskool het hulle Hoofleiers vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan Aiden Erasmus wat gekies is as Onderhoofseun, Handre Maree as Hoofseun, Hayley Wedderspoon as Hoofdogter en Nea van Niekerk…

Afrikaanse Hoërskool Kroonstad: Sport-hoogtepunte gedurende 2020

Aagesien ons skole gedurende die jaar baie min geleenthede op die sportveld kon geniet, gee Schools That Rock graag ‘n terugblik op Rooiskool se sporthoogtepunte gedurende die jaar 2020. Krieket…

Hoërskool Secunda leerders presteer in Con Spirito

Tien leerders van Hoërskool Secunda, Gabriëlla Stemmet, Marelize van Niekerk, Nika Thomas, Lana Hyman, Chana Dunn, Cabous Harmse, Mia Louw, Henri Viljoen, Sonél de la Rey en Altus Smit, het…

Hoërskool Langenhoven: Top akademiese presteerder

Nadia Enslin, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in graad 12, staan trots by al haar toekennings. Sy ontvang sertifikate vir Afrikaans Huistaal (90.4%) en Rekeningkunde (93,60%). Medaljes vir die…

Camps Bay Primary School learner participated at Triple Crown Regatta

Camps Bay Primary School learner, Gabriela Ross in Grade 6, crewed for her father on a Hobie Cat 16  for the Triple Crown Regatta last weekend at Langebaan.  They finished…

Camps Bay Primary School Learner excels in Swimming

Camps Bay Primary School learner, Troy McWilliam, currently in Grade 7, recently participated in the Freda Barnard Swimming Championships held in Oudtshoorn. Troy did Camps Bay Primary School proud, placing sixth…

Hoërskool Noord-Kaap leerders presteer tydens ATKV-Spelathon

Foto bo vlnr: Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz Drie van Hoërskool Noord-Kaap se leerders, Chanté Januarie, Reagan Woodbridge en Gavin Swartz het uitstekend presteer tydens die 2019-ATKV Spelathon wat gedurende…

Northern Cape High School learners rewarded

Rethabile Sindi from Northern Cape High School received the school’s highest award. Learners only receive this award for winning on a national level. She was also the  chair lady of…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool learner excels in competition

Keaan de Klerk  of Bethlehem Voortrekker Hoërskool achieved 1st place in the Artistatue Public Speaking Competition (gr 11 English mother tongue division). His winning speech discussed the topic: Shakespeare- To…

Paul Roos Gymnasium’s Kade Wolhuter (matric 2019) in Stormers team

Well done to Paul Roos Gymnasium’s, Kade Wolhuter (matric 2019) on his debut for the Stormers. We hope it was the first of many milestones for this talented youngman. Damian…

Hoërskool Aliwal Noord hou matriekafskeid buitenshuis

‘n Leerder van Hoërskool Aliwal Noord se Matriekjaar is die jaar van laastes voor al die eerstes begin. Dit is verseker die jaar waar leerders ‘n leeftyd se herinneringe en…

Welkom Volkskool leerder ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Snr Hokkie

Marisa Steyn, onderwyseres van Welkom Volkskool is verkies as Ondervoorsitter van Noord-Vrystaat Senior Hokkie. Baie geluk, Marisa!

Paul Roos Gimnasium leerders skenk bloed

Na ‘n lang wag, kon die Paul Roos Gimnasium-leerders onlangs weer bloed skenk. Die skool is baie trots op die 57 eenhede wat geskenk is, waarvan 40 nuwe skenkings was. “Ons…

Hoërskool Jan van Riebeeck matriekraad beplan reeds

Die matrieks van 2021 het as “valse note” in 2017 by Hoërskool Jan van Riebeeck aangekom. Die matriekraad gaan saam met hulle matriekmaats die skool in HARMONIE saamsnoer om ‘n…

Hoërskool Eldoraigne Snr Afrikaanse Olimpiade deelnemers presteer

Hoërskool Eldoraigne se gr. 10 tot 12-leerders het weereens uitstaande in die Olimpiade presteer. Ten spyte van die uitdagings van Covid 19 het 68 leerders uiteindelik geskryf. Hoërskool Eldoraigne het…

Union High School delighted to announce their head prefects

Union High School, Graaff-Reinet, is delighted to announce our head prefects for 2020/21. They are Kyle-Luke du Preez (Head Boy), Hannah Watermeyer (Head Girl), James Pienaar (Deputy Head Boy) and…

Hoërskool Ermelo hou prag-Kerssangdiens

Op Maandag 9 November het die Errieraad van 2021 hulle amptelike eerste funksie gehad. Die Kerssangdiens is ‘n jaarlikse instelling om die jaar op ‘n gepaste wyse af te sluit,…

Hoërskool Ermelo-Musieksentrum hou prysuitdeling

Ondanks die feit dat Covid-19 die hele jaar op sy kop gekeer het, het die Hoërskool Ermelo-Musieksentrum steeds uitstekend gefunksioneer. Al die leerders het hard gewerk en ekstra ure ingesit.…

Glenwood High School: Matric class get face masks

The Glenwood Old Boys’ Association gave the Matric Class of 2020 face masks to wish them good luck on their final examinations. To remember the class of 2020, The Glenwood…

Camps Bay High School announced their Head an Deputy Head Prefects for 2021

Neve Ingle in Gr 10 from Camps Bay High School’s PR Team helps us to get to know our new head and deputy head prefects for 2021.

St Andrew’s School for Girls learner excels at FEI Bronze tour

Congratulations to Sarah-Rose Friend from St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who competed in the 2nd leg of the FEI Bronze tour over the weekend and finished in 4th…

Hoërskool Ermelo behaal nasionaal tweede plek met skryftalent

Twee van Hoërskool Ermelo se graad 12-leerders het met hulle besondere skryftalent ‘n gesamentlike nasionale tweede plek in Beeld se jaarlikse opstelkometisie behaal. Hierdie leerders pluk die vrug van hulle…

Erries presteer by Nasionale Afrikaanse Ekspo

Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Lianie Jansen van Vuuren en Anke Kruger, het vanjaar deelgeneem aan die Nasonale Afrikaanse Ekspo en uitstekend presteer. Lianie Jansen van Vuuren, graad 12, het…