)

Hoërskool Jan van Riebeeck matriekraad beplan reeds

Die matrieks van 2021 het as “valse note” in 2017 by Hoërskool Jan van Riebeeck aangekom. Die matriekraad gaan saam met hulle matriekmaats die skool in HARMONIE saamsnoer om ‘n hegte eenheid teen die uitdagings van ons tyd te vorm. Elke leerder is ‘n belangrike skakel waarsonder die skool nie kan saamstaan of saamtrek nie.
“Ons skool se waardes – respek, integriteit, trots, verantwoordelikheid, betroubaarheid, regverdigheid, volharding en medemenslikheid – sal ons begelei deur 2021.”
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal