Na ‘n lang wag, kon die Paul Roos Gimnasium-leerders onlangs weer bloed skenk. Die skool is baie trots op die 57 eenhede wat geskenk is, waarvan 40 nuwe skenkings was.
“Ons hoop om in 2021 nog ‘n groter verskil te kan maak om sodoende lewens te red.”
Fotokrediet: Jacques Vermooten