Primêre Skool Willem Postma het op 18 November 2020 ten spyte van die onstuimige jaar tydens hulle Virtuele Prysuitdeling die nuwe hoofleiers vir 2021, die akademiese presteerders van 2020, asook die Dux leerder van 2020 aankondig.
Die 2020 Akademiese Presteerders is Lianri Fourie (2de), Denise Cilliers (Dux Leerling) en Riané Bornman (3de).


Baie geluk!!!
Become a Sponsor









