Foto bo: Voor: Tahlia Botha, Diané Joubert, Xandré Vorster, Lucille van Zyl, Middel: Zak Smith Jayden Petersen, Jayden Minnie, Lana Odendaal, Tiaan Strauss, Annique de Villiers, Francois Joubert, Suné Pelser. Agter: Mareese Mothibedi, Carli Taljaard, Ancké Palmer, Minette Muller, Reynhardt Nel, Kevin Griezel, Isabella Maritz en Dianthé Fouché
Welkom Volkskool het hulle Biblioteekprefekte vir 2021 aangekondig.
Baie geluk met die taak wat aan julle toevertrou is!!









