)

Hoërskool Jan van Riebeeck se Lené weer Taalbond Toppresteerder

Die Taalbondeksamen bestaan uit ‘n vraestel in Engels en een in Afrikaans vir Seniors (grade 11-12) en ‘n soortgelyke vraestel vir Juniors (grade 8-10).
Behalwe vir die aantreklike pryse wat aan toppresteerders in hierdie eksamen deur die akademie vir Wetenskap en Kuns geborg word, doen leerders ook uitstekende ondervinding op in die beantwoording van eksterne vraestelle.
Kandidate wat die eksamen suksesvol afgelê het, ontvang elkeen ‘n sertifikaat met ‘n simbool wat die graad van tweetaligheid aandui.
Hoërskool Jan van Riebeeck het vanjaar ‘n groot groep leerders van graad 8 tot 11 wat aan die Taalbondeksamen deelgeneem het.
Wat ‘n eer om dan wéér die Junior Toppresteerder in ons groep te hê. Lené Vorster, ‘n graad 10-leerder, het vir die tweede opeenvolgende jaar hierdie besondere prestasie behaal.
Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op hul leerders en baie beïndruk met Lené!
Lené Vorster
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal