)

Primêre Skool Naudéville se skoolhoof verjaar

Foto: Meneer Tommie en Rickus van der Merwe van Hazquip 

Meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Naudéville Primêre Skool in Welkom, het Donderdag 19 November 45 geword en die kinders het hom vreeslik bederf.

Donderdag het Hazquip seker gemaak hy kom met ‘n groot lawaai by die skool aan. Die leerderraad het sy kantoor versier met balonne. Almal het lekker piekniek op die rugbyveld gehou en het koek geëet.

Omdat hierdie ‘n ongewone jaar is, het Naudies sy verjaardag weer Vrydag gevier met leerders wat nie Donderdag by die skool was nie (die leerders roteer).

Die leerders het weereens lekker piekniek op die rugbyveld gehou en elke leerder het ‘n briefie geskryf en hulle het sy motor vol briefies geplak om hom weer geluk te wens met sy verjaardag.

Meneer Tommie doen baie vir die kinders, personeel en werkers en daarom verdien hy die 2 spesiale dae!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal