Laerskool Kruinsig van Kemptonpark het hul hoof- en onderhoofleiers vir 2021 aangewys.
Hoofseun: Josua Marx
Hoofdogter: Liney du Preez
Onderhoofleiers: Lené Liebenberg, Johan Meyer, Kallista Nolte en Ewald Haasbroek.
Baie geluk en hou Kruinies se naam hoog!