)
2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Kara Jordaan

2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Kara Jordaan, by 2023 se Graad 1’s. Kara het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Sy is in…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Keaton Neuhoff

Graad 1’s 2023. Primêre skool Naudéville in Welkom, heet Keaton Neuhoff baie welkom in Graad 1. Keaton het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Nahlita se klas begin.…

Fichies eerste skooldag – Primêre Skool Fichardtpark Graad 1’s

Fichies eerste skooldag. Onderwysers van Primêre Skool Fichardtpark het hul nuwe Graad 1’s op hul eerste skooldag hartlik verwelkom. Vyf van Fichies se onderwysers se eie spruite het ook vanjaar…

2023 Graad 1’s – Fichies verwelkom Miané van der Berg

2023 Graad 1. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Miané van der Berg, by 2023 se Graad 1’s. Miané het haar skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin. Miané,…

Eunice High Grade 8s – Eunice’s Grade 8’s had a busy week

Eunice High Grade 8s. Eunice High grade 8’s had a busy first week at school. The orientation programme was filled with loads of information, but also a lot of fun!…

HJS Krieketfees – Hoër Landbouskool Boland krieket uitslae

HJS Krieketfees. Tydens die HJS Krieketfees het die spelers van Hoër Landbouskool Boland heel goed gevaar. Die uitslae was as volg: Boland 1ste XI teen Cornwall Hill College Die wedstryd…

Hilton College – Jack Hampson head of Pearce house for 2023

Hilton College. “My name is Jack Hampson and I’m the head of Pearce house for 2023. The past four years at Hilton College, in the KwaZulu-Natal Midlands, have flown by…

Hoërskool Reitz – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Reitz. Hoërskool Reitz verwelkom graag die volgende nuwe personeel wat by die skool aangesluit het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto verskaf

2023 Graad 1 – Laerskool Truida Kestell verwelkoming

2023 Graad 1. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het hul Graad 1’s op Woensdag, 11 Januarie, op luisteryke wyse ontvang. Wie sal nou nie ‘n lekker skoolloopbaan hê as dit op…

Graad 1 2023 – Fichies verwelkom Zoey en Elnè Gründer

Graad 1 2023. Primêre Skool Fichardtpark verwelkom die tweeling, Zoey en Elnè Gründer, in Graad 1 2023. Zoey en Elnè het hul skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.…

Primêre Meisieskool Oranje – Oranje ontvang nuwe leerders

Primêre Meisieskool Oranje. Op Woensdag, 11 Januarie 2023, die eerste dag van die eerste kwartaal het Primêre Meisieskool Oranje nuwe leerders ontvang. Ons stel die nuutste eendjies met trots aan…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Jaylon Pieterse

Graad 1’s 2023 – Primêre skool Naudéville, in Welkom, heet Jaylon Pieterse baie welkom in Graad 1. Jaylon het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Melanie se klas…

Eunice High School – Welcome Grade 8s Video

Eunice High School. Eunice High School – Welcome Grade 8s Video More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://www.ehs.co.za/

OMS Personeel – Hoër Meisieskool Oranje ontvang nuwe personeel

OMS Personeel. Twee nuwe gesigte bevind hulle vanjaar op die personeel van Hoër Meisieskool Oranje. Mev. Rochelle Theron en me. Esmarie Booysen gaan onderskeidelik Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW) en Lewensoriëntering…

EHS Groei – Hoërskool Ermelo groei steeds

EHS Groei. Die Erries het vanjaar weer ’n groep nuwe leerders van graad 9 tot 11 verwelkom. Mag julle ervaring van Hoërskool Ermelo besonders wees en die Errie-gees vinnig deel…

Graad 1’s 2023 – Jorries verwelkom AJ Olivier en Mart-Mari Bruwer

Graad 1’s 2023 – AJ Olivier en Mart-Mari de Bruin het op 11 Januarie hulle skoolloopbaan begin. Hulle het saam met die ander Graad 1’s van 2023 by Primêre Skool…

African Junior Athletics Championship – Jahnie van Zyl presteer

African Junior Athletic Championship. Jahnie van Zyl, Graad 8 leerder van Potchefstroom Gimnasium, het aan die African Junior Athletics Championship, o.14-kampioenskap deelgeneem en puik presteer het. Jahnie het die Individual…

Curro Rivonia – Sandton’s Curro Rivonia appoints Executive Head

Curro Rivonia. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is delighted to announce the appointment of Mr Zain Strydom as Executive Head of Curro Rivonia in Sandton, Johannesburg. The eminently…

Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Zandria Berry

Graad 1 2023. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad een by Primêre Skool Naudéville begin.…

2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Marlené Stander

2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Marlené Stander op 11 Januarie verwelkom as een van die 2023 Graad 1’s. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om…

Graad Een 2023 – Schools That Rock verwelkom 2023 se Graad 1’s

Graad Een 2023 – Schools That Rock verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad Een by Primêre Skool Naudéville begin. Geniet…

2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Sion Halberg

2023 Graad 1’s. Sion Halberg het 11 Januarie haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by Naudies,…

HJS Krieketfees – Paul Roos Gimnasium uitslae

HJS Krieketfees. Tydens die HJS Krieketfees het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se spanne goed gevaar. Hiermee die uitslae: PRG u19B vs Rondebosch u19B PRG u19B vs Durbanville HS u19B –…

Tennistoernooi – Leerders van Naudies wys hul staal met ‘n raket

Tennistoernooi – Tennisspelers van Primêre Skool Naudéville, Welkom het vanaf 6-8 Januarie hulle staal gewys met ‘n raket. Hulle het aan die Kloppers Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar! Die uitslae…

2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Abby Olivier

2023 Graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Abby Olivier op 11 Januarie verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om Abby by…

Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span

Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem.  Free State Swim…

Hoërskool Witteberg – Nuwe personeel met trots verwelkom

Hoërskool Witteberg van Bethlehem verwelkom met trots die nuwe personeel op sy span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf

Curro Durbanville – Campus starts the new academic year

Curro Durbanville. The Curro Durbanville Campus started its new academic year on 11 January 2023. This year is a year of growth for the whole campus. The Group 2s to…

2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Joshua Hallatt

2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…

Curro Serengeti – Thinus Enslin newly appointed Executive Head

Curro Serengeti. JSE-listed independent school group Curro Holdings, is delighted to announce the appointment of Mr Thinus Enslin as the Executive Head of Curro Serengeti in Kempton Park, Johannesburg. A…

Rugby – Twee spelers van BVHS opgeneem in toerspanne

Rugby – Francois Maree en Jayden de Jesus, van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in Desember 2022 opgeneem in rugby toerspanne. Hulle het in die Buiteland gaan speel Francois Maree was…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Aiden Erasmus

Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Aiden is in Graad 1A. Dit is ‘n groot voorreg vir…

Free State Golf – BVHS Mpho Molaba excels

Free State Golf – Mpho Molaba from Bethlehem Voortrekker High School excels December 2022 in golf. Mpho Molaba and the gentleman’s game, walks hand in hand. He played in Mpumalanga…

SA Platteland Krieket Uitnodigingspan – BVHS leerders in span

SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Vier van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se krieketspelers is gekies vir die SA Platteland Krieket Uitnodigingspan. Die span gaan later hierdie jaar na Indië toer. Die spelers…

Curro Grade 1 – Curro Hazeldene welcomes Oreatlile Teme

Curro Grade 1. Yesterday, 11 January, was 2023’s first day of school for many Grade 1s across the country, including Curro Schools. Welcome to Oreatlile Teme, Curro Grade 1, at…

Bloemfontein Bears Hockey – Susan Bender by Nationals

Bloemfontein Bears Indoor Hockey. Susan Bender is ‘n leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy was gekies vir die Bloemfontein Bears Indoor Hockey team wat vanaf 19 tot 22 Desember 2022…

Freestate Swimming Champs – BVHS swemmers presteer

Freestate Swimming Champs. Tydens 7 tot 11 Desember 2022, het die Freestate Swimming Champs by Bloemfontein se Stadionswembad plaasgevind. Cherná Fouché en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool (ook lede…

Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Eugené Botes

Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Carli Fouché

Graad 1’s 2023. Carli Fouché het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Mag jy jou lekker skooljare…

Curro Gr 1 – Curro Century City welcomes Riley and Kyle Cawood

Curro Gr 1. Yesterday, 11 January, was 2023’s first day of school for many Grade 1s across the country, including Curro Schools. Welcome to Riley and Kyle Cawood at Curro…

Curro Schools Gr 1 – Curro Century City welcomes Sesam Poswa

Curro Schools Gr 1. Yesterday, 11 January, was 2023’s first day of school for many Grade 1s across the country, including Curro Schools. Welcome to Sesam Poswa at Curro Century…

2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Zendaya Klassen

2023 Graad 1’s. Zendaya Klassen het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Marnu Strydom

Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin. Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!…

Curro Schools – First day Grade 1s at Curro Academy Sandown

Curro Schools. Today, 11 January, was 2023’s first day of school for many Grade 1s across the country, including Curro Schools. Welcome to Ontitlile Makodi at Curro Academy Sandown. Emotions…

Graad 1’s Tweelinge – Naudies spog met twee tweelinge

Graad 1’s Tweelinge – Primêre Skool Naudéville spog hierdie jaar met twee tweelinge. Hulle het vanjaar twee tweelinge in die Graad 1’s klas bygekry! Princess en Prince Ngaka en  Sebolelo…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Lenique Loggenberg

Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin. Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1…

Laerskool Fontainebleau Graad 1 – Caleb van Tonder verwelkom

Laerskool Fontainebleau Graad 1. Laerskool Fontainebleau, Randburg, verwelkom Caleb van Tonder vandag as Graad 1 leerder by die skool. Geniet jou skoolloopbaan, Caleb! Mag dit vir jou ‘n wonderlike ervaring…

Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudéville verwelkom nuwe personeel

Nuwe personeel – Primêre Skool Naudéville, Welkom verwelkom die nuwe personeel wat nuut aangestel is by die skool. Die nuwe personeel is Juf. Jana Els (Gr. 2 Aflos), juf. Louisa…

Curro Schools – First day Grade 1s at Curro Meridian Pinehurst

Curro Schools. Today, 11 January, was 2023’s first day of school for many Grade 1s across the country, including Curro Schools. Welcome to Alex Grace at Curro Meridian Pinehurst. Emotions…

Graad 1’s 2023 – Schools that Rock verwelkom Fathon van Wyk

Graad 1’s 2023 – Schools That Rock verwelkom Fathon van Wyk by Primêre Skool Naudéville. Fathon het vandag sy skoolopleiding begin. Fathon, mag jy jou jaar as een van Naudies…