Graad 1’s 2023 – Primêre skool Naudéville, in Welkom, heet Jaylon Pieterse baie welkom in Graad 1. Jaylon het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Melanie se klas begin.
Jaylon mag jy baie gelukkig en voorspoedig wees in jou skoolloopbaan!
Meer skolenuus op : https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien.