Primêre Meisieskool Oranje. Op Woensdag, 11 Januarie 2023, die eerste dag van die eerste kwartaal het Primêre Meisieskool Oranje nuwe leerders ontvang.
Ons stel die nuutste eendjies met trots aan julle bekend:
- Sistine van Pletzen
- Terina Retief
- Duané Schietekat
- Milan van den Berg
- Leia Greeff
- Ashleigh de Jager
- Elizabeth du Plooy
- Mia Engelbrecht
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf