Graad Een 2023 – Schools That Rock verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad Een by Primêre Skool Naudéville begin.
Geniet jou skoolloopbaan Johanique.
Mag jy baie gelukkig en suksesvol wees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf