Karkloof Youth Festival – HoĆ«rskool Witteberg
Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…
WP Noord Meisie-hokkiespan – HoĆ«rskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. šBaie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – HoĆ«rskool Bellville
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. šInternasionale Erkenning en roem vir HoĆ«rskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-WĆŖreldbeker. Rian Kuyk is ān talentvolle en toegewyde leerder van HoĆ«rskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van HoĆ«rskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ān dinamiese graad 10-leerling van HoĆ«rskool Zwartkop, het diĆ© week…
2025 Interprovincial Hockey Tournaments – Hilton College
2025 Interprovincial Hockey Tournaments. KZN Inland U14 Hockey Boys Shine at 2025 IPT. Congratulations to the Hilton College KZN Inland U14 hockey teams for their incredible performances at the 2025…
Provinsiale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Duineveld
Provinsiale Hokkie. HoĆ«rskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…
Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel
Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! š…
Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – HoĆ«rskool Overvaal
Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – HoĆ«rskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…
Krieket Tonbridge Fees Een – Grey Kollege
Krieket: Tonbridge Fees Een. šKRIEKET: Tonbridge Fees ā Dag 1, Grey Kollege teen Free Foresters Roaming Krieketklub (O/25-span). Baie geluk aan die Free Foresters Roaming Krieketklub wat die oorwinning behaal…
Cheerleaders – Welkom Gymnasium
Cheerleaders. šWelkom Gymnasium Cheerleaders Shine Bright at FDDCMSA Competition! The spirit was high and the energy electric as the Welkom Gymnasium Cheerleaders lit up the stage at the FDDCMSA competition…
Afrikaspele Swem – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Afrikaspele Swem. š AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE šāāļø Christiaan Esterhuysen, ān graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, NamibiĆ«…
Region 5 Youth Games – Midstream College
Region 5 Youth Games. Lance Cromhout Making Waves on the International Stage! A huge congratulations to Lance Cromhout of Midstream College for his phenomenal performance representing South Africa at the…
Knysna Woud Halfmarathon – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ān graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…
Rhino Rugby Streekweek – HoĆ«rskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. š HoĆ«rskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! HoĆ«rskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…
Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege
Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe Ć©n…
Junior Dogters Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Trio
Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark…
SASHOC Nationals – Trio High School
SASHOC Nationals. šTrio High School Shines at SASHOC Nationals. Trio High School in Kroonstad is beaming with pride as their talented U16A hockey team takes the national stage at the…
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap – Bergsig Akademie
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap. Bergsig Akademie Skitter by Telkom Nasionale Netbalkampioenskap 2025. āUnity is strengthāwhen there is teamwork and collaboration, great things can be achieved.ā Met trots en opgewondenheid wens Bergsig…
Telkom Netbal Kampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark
Telkom Netbal Kampioenskap. Fichies skitter op nasionale verhoog! HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots om vier van hul eie sterre geluk te wens waar hulle tans deelneem aan die Telkom Netbal…
SA Verspringkampioen-sensasie – HoĆ«rskool Transvalia
SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ān…
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…
Lejweleputswa Skaak – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Skaak. Eugene Smith van PrimĆŖre Skool Naudeville het op Saterdag, 28 Junie, aan die O.12 Gekwalifiseerde Ope Skaaktoernooi in Welkom deelgeneem. Met uitstekende spel en deursettingsvermoĆ« het Eugene gesamentlik…
Eden Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer
Eden Netbal. Wes-Kaap Kampioenskappe 2025. HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai is ongelooflik trots op drie van hul uitblinkers wat gekies is om die Eden Netbal O.19-span te verteenwoordig by die gesogte…
National Hockey Announcement – Hilton College
National Hockey Announcement. šæš¦ National Recognition for Hilton College Hockey Stars! š Hilton College is thrilled to celebrate the outstanding achievements of four of their talented hockey players, who have…
Independent Schools Rugby Festival – St Charles College
Independent Schools Rugby Festival. The Future U14 rugby Champs of St Charles College, Pietermaritzburg, enjoyed a highly successful trip to Johannesburg. They clinched victory in all three of their matches…
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
Telkom Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Nelspruit skitter op nasionale verhoog! Die opwinding is tasbaar terwyl HoĆ«rskool Nelspruit se talentvolle netbalspanne hul opwagting maak in Kaapstad vir die gesogte Telkom Netbalkampioenskappe. Hierdie dinamiese…
AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – HoĆ«rskool Witteberg
šššš„š š£šæš¼šš¶š»šš¶š®š¹š² š„šš“šÆššš²š²šø 2025. HoĆ«rskool Witteberg blink uit op tuisgrond Veertien talentvolle rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale…
Interprovincial sport successes – Kearsney College
Interprovincial sport successes. šš Kearsney College Sportsmen Shine on National Stage. Kearsney Collegeās talented sportsmen have made a powerful impression on both the rugby and hockey fields during the recent…
Cravenweek – HoĆ«rskool Witteberg
Cravenweek. š Witteberg se Sterre Skitter by Cravenweek! Met trots en opgewondenheid wens HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem hul sewe uitmuntende Cravenweek-rugbyspelers alle sterkte toe terwyl hulle nie net ons skool…
Reitz VKB Rugbyweek – Ashton International College Ballito
Reitz VKB Rugbyweek. Ashton rugby players Light Up the Reitz VKB U19 Week! š A thunderous round of applause for the Ashton stars who dazzled at the prestigious Reitz VKB…
Nasionale Stoeikompetisie – HoĆ«rskool Brandwag
Nasionale Stoeikompetisie. Steyn Liebenberg slaan toe met dubbel goud! Steyn Liebenberg, ān kranige leerder van HoĆ«rskool Brandwag in Uitenhage, Oos-Kaap, het die mat behoorlik aan die brand gesteek tydens ān…
Muurbal: Nasionale IPT uitslae – Grey Kollege PrimĆŖr
Muurbal: Nasionale IPT uitslae. Grey Kollege PrimĆŖr vier hul muurbal-uitblinkers op nasionale vlak! Grey-kollege is trots om die uitmuntende prestasies van hul muurbalspelers tydens die nasionale Interprovinsiale Toernooie (IPTs) aan…
Interprovincial Hockey Selections – Paul Roos Gymnasium
Interprovincial Hockey Selections. Paul Roos Gymnasium is incredibly proud to announce that the following boys have been selected to represent South Africa following their outstanding performances at the U18 Interprovincial…
Cravenweek Rugbytoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville
Cravenweek Rugbytoernooi. š Nardus CronjĆ© Skitter op Nasionale Verhoog. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het beslis rede om trots te wees! Nardus CronjĆ©, ān talentvolle leerder van die skool, het…
Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ān uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Vrystaat Arende Rugbyspan – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Arende Rugbyspan. Vrystaat Arende vlieg hoog by VKB-Rugbyweek! Drie talentvolle rugbyspelers van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein ā Hanco Nel, Aiden Gottsch en Hugo Coetzer ā het hul staal gewys…
Dance for Growth – HoĆ«rskool Eldoraigne
Dance for Growth. HoĆ«rskool Eldoraigne in Centurion is in ekstase oor die uitmuntende prestasie van een van hul jong sterre, Zeāeva Geldenhuys. Zeāeva isān graad 8-leerder wat onlangs haar merk…
Fichies Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Fichies Krieket. Stian Kruger blink uit ā verkies tot āDream Team of the Weekā! HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, ān sleutelspeler in hul 1ste…
Vrystaat Arende Rugbyspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Arende Rugbyspan. Dubbel Trots vir HoĆ«rskool Fichardtpark: Twee Senters Skitter by VKB Rugbyweek. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede om trots te wees! Twee van hul eerstespan-senters, Devan Maartens…
Goue medalje vir Jaime – PrimĆŖre skool Outeniqua
Goue medalje vir Jaime. Goue Glorie vir Jaime Swanepoel en die Oaks Weskaap-span! Jaime Swanepoel, leerder van PrimĆŖre Skool Outeniqua in George, was deel van die Oaks Weskaap-netbalspan wat met…
U16A WP Rugby – SACS 2025 Grant Khomo Week
U16A WP Rugby. š WP Grant Khomo vs Sharks Grant Khomo: SACS U16A Stars Shine in Starting XV. Western Province is bringing serious firepower to the field at the 2025…
Midlands Rugby selections – Howick High School
Midlands Rugby selections. š Howick High Shines at Midlands Rugby Capping Ceremony. Photo: Ezra Robertson, Mrs L. Farquharson (Principal), Christopher Jacob. (Absent: Logan Reece). Howick High School, KZN, was honoured…
SA Schools Hockey Nationals – Point High School
SA Schools Hockey Nationals. Catherine-Lee Gouws from Punt High School, Mossel Bay shines for Eden Hockey at the SA Schools Hockey Nationals. The energy is electric at the SA Schools…
Western Cape Disas – Bellville High School
Western Cape Disas. Xandru Buter Ignites the Field for Western Cape Disas at VKB Week. Bellville High Schoolās midfield maestro, Xandru Buter, delivered a tournament to remember during the June…
Internasionale Atletiek – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Internasionale Atletiek. Twee Oranje-sterre oppad na Afrika vir internasionale atletiek! HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein het weereens hul staal bewys met twee topatlete wat die Suid-Afrikaanse vlag hoog gaan hou.…
Shrewbury Cricket Festival Day2 – Grey College
Shrewbury Cricket Festival Day2. šShrewsbury Cricket Festival Day 2 ā Grey College vs Stowe. Day 2 of the Shrewsbury Cricket Festival saw an action-packed performance from Grey College as they…
Vrystaat Potspel – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Potspel. Vrystaat se jong potspel-ster skitter op nasionale verhoog! Ruan Linde, ān talentvolle graad 9-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het sy merk gemaak in die wĆŖreld van…
Skitterende Tennisster – Laerskool Stulting
Skitterende Tennisster – Saskia van Loggerenberg van Laerskool Stulting, Humansdorp is ān uitstaande jong, skitterende tennisster. Sy het die afgelope seisoen geskitter op die tennisbaan. Saskia het die afgelope seisoen…


























































