Heart Health

Vrystaat Arende Rugbyspan – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Arende Rugbyspan. Vrystaat Arende vlieg hoog by VKB-Rugbyweek!

Drie talentvolle rugbyspelers van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein – Hanco Nel, Aiden Gottsch en Hugo Coetzer – het hul staal gewys as deel van die Vrystaat Arende Rugbyspan wat onlangs die VKB-Rugbyweek met trots gewen het!

Onder die bekwame leiding van afrigter mnr. Hendré Fourie, het die span hul teenstanders oortref en hul plek bo-aan die punteleer verseker. ’n Spesiale vermelding aan Hanco Nel, wat tydens die eindstryd as Speler van die Wedstryd aangewys is – ’n prestasie wat sy toewyding en talent beklemtoon.

🎉 Baie geluk aan hierdie drie jong manne en hul afrigter – julle maak Sentraal trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA. 🏆St Benedict’s College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. “The Other Side of the House” Dominates South Africa’s Premier High School Theatre Festival 🎭 What…

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Leave a Reply

You Missed

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Top Honours at FEDA – St Benedict’s College

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Hoër Meisieskool Oranje

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan – Hoërskool Paarl Gimnasium

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege

G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege