)
INTERSKOLE TROFEE BLY IN DASSELAND!

Op die foto verskyn die dirigente en hoofleiers van links: Elkie van Wyk (hoofseun), Hershelle Barlow, Adunaike Herling, Frangelique September, Iné Lourens,  Taryn Schonken, Elizmarie Solomon en Dine-Mari du Preez…

Hoërskool Punt o/15A-rugbyspan beleef ‘n baie 2019-seisoen

Hulp-afrigter: Mnr. Erwin Harris (agter 5de van links, Hoofafrigter: Mnr. Michiel Neethling  (agter 7de van links) Hoërskool Punt se o/15A-rugbyseisoen was ‘n ongelooflike ervaring vir spelers en afrigters.  Wat ‘n…

Hoërskool Punt o/14 Rugbyseisoen, ‘n suksesverhaal vir 2019

Die O/14A  “Sardyne” van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n baie suksesvolle seisoen beleef met slegs 2 nederlae uit die 10 ligawedstryde wat hulle gespeel het. Die seuns het werklik…

EHS-atlete doen goed by derde landloop-liga

Die Erries wat aan die derde landloopliga deelgeneem het Op Woensdag, 14 Augustus, het die Erries aan die derde landloop-liga byeenkoms deelgeneem. Die Erries het goed presteer en die volgende…

Ligbron 1ste Tennisspan eindig 3de in Mpumalanga

Ligbron se eerste tennisspan, voor v.l.n.r.: Simeon Myburgh en Deon Meyer.  Agter v.l.n.r.: Mark Niebuhr en Charl du Toit. Ligbron Akademie vir Tegnologie se tennisspanne het op Maandag en Dinsdag,…

Hoërskool Vryburg vs Kalahari Interskole

Mariska Brits en Wian Botha, hoofseun en hoofdogter van Hoërskool Vryburg, met die algehele wentrofee. Hoërskool Vryburg het Hoërskool Kalahari van Kuruman oortuigend met 14 wedstryde teenoor 3 gewen tydens…

Hoërskool Vryburg o/15 krieket vs Schweizer Reneke

VHS se o/15 krieketspan het Schweizer Reneke in ‘n vriendskaplike krieket-wedstryd gewen. VHS het stadig begin, maar teken 249 lopies aan in 30 boulbeurte, terwyl Schweizer slegs 22 lopies kon…

Laerskool Stulting leerders skop medaljes los by EP Classic (Iska / NMA)!

Shaquille Jacobs is sommer baie trots op sy puik prestasies!   Shaquille Jacobs, ‘n gr. 2 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het onlangs in Uitenhage by die EP Classic…

Laerskool Stulting tennisspelers slaan kishou!

Agter vlnr:  Naruschka Conradie, Joáni Jacobs, Chrisna Sterley en Chrizné Karolisin. Voor vlnr:  Liam Bekker, Reghardt Conradie, Elandré van Loggerenberg en Bryan Katoo. Welgedaan aan Stulting se tennisspelers wat die…

Aanloop tot Stulting Sportdag!

Stulting se rugbyspanne is reg vir die Sportdag en sien uit na die groot dag! Almal weet dat Laerskool Stulting gewoonlik groot gaan met hul jaarlikse Sportdag!  Die een is…

Dié Sulting-juffrou kán hardloop!

Me. Christa Coetzee na haar uitmuntende mylpaal!   ‘n Gr. 2-juffrou van Laerskool Stulting, Me. Christa Coetzee, het gewys dat afstand net ‘n getal is. Waar daar ‘n wil is, is…

Laerskool Stulting leerders gekies vir die OP Rugbyspan

Vlnr: Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els Laerskool Stulting is baie trots op Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els wat opgeneem is in die…

Monnas o.14 Rugbyspan VirSekerbeker Kampioene!

Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen. Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ? #LiewerSlytAsRoes #ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone

Paul Roos Gymnasium Hockey vs Grey College

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey and rugby teams handing over the u14A hockey and rugby teams’ jerseys for their 1st interschools game against Grey College, Bloemfontein.

Paul Roos Gymnasium Cross country vs Grey College

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, dominated the cross country vs Grey College, Bloemfontein, winning 26 – 10. Stiaan van Huysteen coming in first followed by another 5 PRG boys in positions…

Paarl Girls’ High Hockey vs Hoër Meisieskool Oranje

Paarl Girls’ High first hockey team had the privilege of playing against the top ranked team in South Africa, Hoër Meisieskool Oranje from Bloemfontein. Oranje won the game 3-0. Good…

Laerskool Muldersdrif gimnas presteer in Ritmiese Gimnastiek

Anché De Beer (Gr.6 MT) in Laerskool Muldersdrif, het vir Ritmiese Gimnastiek Gauteng Distrik Erekleure ontvang. Sy het ook brons ontvang vir Freestyle!   Baie geluk, Anché!

St Charles College boy excel on the T20 Cricket stage

Wessly Madhevere with Mr Mornè van Wyk. St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Wessly Madhevere who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. St…

St Charles College boy excel on the National Motocross stage

St Charles College, Pietermaritzburg, is particularly proud of Scott Heygate who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Scott recently took part in the Motocross of…

St Charles College boy excel on the National Swimming stage

St Charles College is particularly proud of Matthew Sates who have recently achieved at the highest level in his sporting disciplines. Matthew has many national titles at age group level,…

Hoërskool Robertson Interskole 2019: Skaak

Die skaakspan van Hoërskool Robertson het gister weereens die trofee verower deur Charlie Hofmeyr 6 1/2 – 4 1/2 te klop. Dit was ‘n gespanne stryd met die uitslag wat…

Union High School Interschools Hockey

There’s a saying in sport that goes, “Win or lose, make the other team remember they played you.” Union’s junior hockey teams certainly achieved this during their Interschools encounter against…

Vereeniging Gimnasium Skaak

Vlnr:  Mnr. Jaco Fourie, Stefan Willemse, Henrikus Viljoen, JP Reichert, Mariska Jansen, Aspen Willemse, Jacques Cronjé.   Vereeniging Gimnasium se O/15 skaakspan het 3de geëindig by die D7 Skaak Hoërskoolliga.…

Hoër Meisieskool Paarl fotograwe wen by Tygerberg Eisteddfod

Layla Schmidt (gr.9) en Claudia Theron (gr.8) van Hoër Meisieskool Paarl, het ‘n trofee vir fotografie gewen by Tygerberg Eisteddfod. Hulle het spesiale vermelding ontvang vir hulle bedrye tot fotografie.…

Worcester Gimnasium “Fun Week” voor Interskole

Interschools 2019. Fun week – ons bou gees!!! Bosvark tradisie. 4 Days to go!!!!  #interskole2019 #bosvarkgees

HOËRSKOOL LANGENHOVEN 1STE NETBALSPAN KRY BORG

Agter vlnr: Adunaike Herling, Jana van den Berg, Iné Lourens en Leané Human. Voor vlnr: Haylé Alman, Christel Jooste, Hannes Louw, Nicolene Beukes en Jamy Riddles.   Hoërskool Langenhoven, Riversdal,…

Hoërskool Langenhoven leerders presteer in Gimnastiek

Vlnr: Janke Heenop, Georgine Heenop (afrigter) en Zoë Heenop.   Zoë en Janke Heenop, leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 3 Augustus, aan die Wes-Kaap Ritmiese Gimnastiek-kampioenskappe…

MARLÉ EN TINKA IS DASSE-AMBASSADEURS IN SWITZERLAND

Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het Suid-Afrika vanaf 1 – 4 Augustus 2019 te Nottwil, Switzerland, tydens die…

Minette slaan ‘n kishou vir Punt Tennis!

Ses van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se dogters is vanaf 7 tot 11 Augustus na Cradock vir deelname aan die Marilie Moolman Tennistoernooi. Die dogters is vergesel deur  Mnr. Paul van…

Ligbron skaak-span Mpumalanga naaswenners

Ligbron se o/17 skaak-span wat as Mpumalanga naaswenners uit die stryd getree het. Die o/17- skaakspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 5 Augustus, deelgeneem aan die…

Hoërskool Kalahari O/15 Rugby Griekwaland-Wes Kleinskole finaal wenners

Hoërskool Kalahari se O/15 Rugbyspan het die Griekwaland-Wes kleinskole finaal gewen. Die wedstryd het op 9 Augustus in Kimberley plaasgevind.   Baie geluk, manne!

Hoërskool Kalahari O/17 Netbal skitter

Voor vlnr: Wilmari Krűger en Idené Rossouw Agter vlnr: Elvirentia van Wyk, Dintle Sepalamelo, Juffrou Erasmus, Luané Schoeman, Wilmien Britz en Tayla Hohls Abeedha Fortuin afwesig op foto.   Hoërskool…

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE: BAKKIE-WENNER

V.l.n.r.: Mnre. Nicolaas Strydom (M Briers Landboudienste), André Latsky (skoolhoof), Pietie Uys (seun van Piet Uys) Kobus Louwrens (Riversdal Toyota), Barend van Heerden en Kosie Lombard (M Briers Landboudienste). Hoër…

AKKERFEES LOK DUISENDE NA RIVERSDAL

Oakdale 19A: Keaton Busch Die tradisionele Oakdale Akkerfees is vanjaar saam met die interskole kragmeting aangebied. Die naweek het afgeskop by die Riversdal Gholfbaan waar die twee skole se gholfspanne…

EHS o/15A-rugby veg hard in Virseker Beker kwartfinaal

Die o/15A-rugbyspan. Op Vrydag, 9 Augustus, het die Erries se o/15A-rugbyspan te staan gekom teen Hoër Volkskool, Potchefstroom. Hierdie was die semifinaal van die Virseker Beker-uitspele. Ongelukkig het die Erries…

Errie-langasems doen goed by Landloop-liga

Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms. Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog. Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek…

Ligbron krieketspanne hou die blink kant bo

1ste seuns krieketspan voor hulle oorwinning teen Hoërskool Standerton. Die krieketspanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verskeie wedstryde die afgelope week gespeel en pragtige prestasies opgelewer. Die 1ste seunsspan…

Erries spog met vierde plek in Noordvaal

O/15A-dogtershokkiespan Voor vlnr:  Danel Olivier, Me. Linda Horn en Anzelle Vosloo Middel vlnr:  Frané Swart, Deidre van der Meyden, Chloë van Wyngaardt, Sinethemba Nkosi, Aloné Arnoldi, Kayla van der Meyden,…

WORCESTER GIMNASIUM: WES-KAAPSPAN VIR SANESA

Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo Drie ruiters van Worcester Gimnasium, Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo, is in die SANESA Wes-Kaapspan opgeneem. Hulle gaan einde September…

Drie Ligbron rugbyspanne deur na die Virseker Beker Finaal

Drie-Ligbron-rugbyspanne-Sias-Jacobs Dit is vir Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, ‘n groot eer en seëning om drie van hul rugbyspanne in die Virseker Beker finale te hê. Die o/14A, Computer Connection,…

Ligbron landloop-atlete goed op dreef

Kenmaine Venter in aksie. Die tweede amptelike landloop-liga het op Woensdag, 7 Augustus, te Hoërskool Genl. Hertzog in Witbank plaasgevind. Die volgende Ligbron atlete het onder die eerste 10 plekke…

A message from the Headmaster of Union High School, Mr. William Pringle

“All at Union High School are, once again, excited at the prospect of being a part of the energy of the annual Inter-schools encounters, particularly in this our school’s 100th…

Laerskool Hartenbos atlete skitter in landloop

Drie landloop-atlete van Laerskool Hartenbos, Sumay van Wyk, Elisma van Wyk en Ruben Nel, het aan die liga 4 en 5 byeenkomste deelgeneem te Knysna en Pacaltsdorp.   Die atlete het…

Laerskool Hartenbos o/11 dogters-hokkie

Voor v.l.n.r.:  Ubré van Straaten, Marli Esterhuizen, Di – Ané Esterhuizen en Roxy Naudé Agter v.l.n.r.: Danike Nel, Chené Ellis, Juf. Esmarelda Lindt (afrigter) en Foenix du Toit Laerskool Hartenbos…

Laerskool Hartenbos o/11 seuns-hokkie

Voor v.l.n.r.:   Zaine Ferreira, Lincin Stevens, Hannes Schoeman en Richard Owen. Agter v.l.n.r.:  Charl Odendaal, Nathan Burrows, Juf. Theresa de Bruin (afrigter) Arthur Muller en Liam Swanepoel. Laerskool Hartenbos  se…

Laerskool Hartenbos o/8 dogters-hokkie

Voor vlnr:  Riane Vosloo, Maria Wolfaardt, Karla Swanepoel Middel vlnr:  Lizmaney Rossouw, Mi-Jeanne Botha, Danique Burger Agter vlnr:  Mnr. Van Huyssteen (skoolhoof), Mariana Terblanche (afrigter) Laerskool Hartenbos het Saterdag, 3…

Nog ‘n Errie gekies vir SA-bokkiespan

Baie geluk aan Gedeon Boersema, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, wat onlangs gekies is vir die o/15-seunshokkie SA-bokkiespan. Dié span toer vanaf 19 September na Namibië. EHS is trots op…

St Andrew’s School for Girls learners receive awards

Congratulations to all the senior school girls from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who received awards at the end of term winter sports and matric cultural awards assembly. •…

St Andrew’s School for Girls learners receive awards

Congratulations to all our senior school girls from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who received awards at the end of term winter sports and matric cultural awards assembly. •…

St Andrew’s School for Girls learners receive awards

Congratulations to all senior school girls from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who received awards at the end of term winter sports and matric cultural awards assembly. • Full…