)
Athletes to represent Union High at annual meet

The well-known Bestmed TAMS Superspar Madibaz Top 10 athletics meeting will take place at the Cradock Sports Stadium on Saturday, 5 October. The popular event will be hosted by Cradock…

St Andrew’s School for Girls excels at Samro National Music Competition

Congratulations to Tanya Zhu, grade 6, for winning the 3rd prize overall  with a bronze medal: piano category runner up prize and a prize for the best performance of a…

Hoërskool Kalahari Fietsry

Gert Noeth van Hoërskool Kalahari, is gekies vir die Noord-Kaap span vir die Spur Schools MTB League. Hierdie span neem 27 en 28 September aan die Naionale byeenkoms te Brits…

Laerskool Stulting Sport- en Kultuurprysuitdeling

(Links) Birkita Holtzhausen is as Junior Kultuurwenner aangewys. By haar is Mev. Maryna Meyer (Kultuurhoof).  (Middel)  Bryan Katoo en Chrisna Sterley is onderskeidelik as Sportman en Sportvrou van die jaar…

GLENWOOD SEVENS RUGBY

The Interprovincial U17 Sevens Rugby Tournament kicks off today at the HT Pelatona Stadium in Welkom. Congratulations Nico Steyn (Form V) who has been named the Captain of The Sharks U17 Sevens…

GLENWOOD SOFTBALL

Glenwood High School would like to wish Tanner van Niekerk (Form VI) best of luck on his softball tour to the Netherlands that will take place from the 22nd of…

Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa

Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs). Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die…

HNS sportspesialis: atletiek oppad na ‘n wêreldbeker

Mnr. DP Badenhorst is op pad na ‘n wêreldbeker! Hy is baie opgewonde oor die geleentheid en sien uit om die SA atlete te ondersteun. Mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis:…

ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP

In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!

NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies

Jacques Vosloo (NHS Krieket) Die Mpumalanga T20-finaal tussen Hoërskool Nelspruit en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en…

Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie

Van links na regs:  TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks. Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.…

Laerskool Mooirivier skaakspeler in Tshwane A-Skaakspan

Dewald Coetsee, ‘n leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies vir die Tshwane  A-span wat vanaf 3 tot 7 Januarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskap gaan deelneem. Baie geluk,…

GLENWOOD HIGH SCHOOL U17 SEVENS RUGBY

Ethan Biljoen (green t-shirt) and Nico Steyn (blue t-shirt) were given their Sharks U17 Sevens jerseys by Sharks flanker, Lubabalo Siphosethu ‘Tera’ Mtembu, on Wednesday 18 September. The U17 National…

Dané Lubbe by Laerskool Hartenbos se Skitterweek

Dané Lubbe van Laerskool Hartenbos het by die Skitterweek haar drama-stuk genaamd, Oupa noem my Toffie, opgevoer.  

Laerskool Hartenbos hou Beesloop

Laerskool Hartenbos het die naweek hulle jaarlikse Beesloop gehad.  Dit is  die skool se grootste fondsinsamelingsprojek vir die jaar.  Dit is ’n dag vol pret en aktiwiteite, onder andere netbal. …

Laerskool Hartenbos Gimnaste kry WP Kleure

Vier leerders van Laerskool Hartenbos, het WP kleure in gimnastiek ontvang en neem aan die einde September aan die SA’s deel. Karlien van Ryjn – Artisties; Jana Terblanché – Trampolien; Stefan Borka – Trampolien en Jandré…

Laerskool Hartenbos atlete in SWD Landloopspan

Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128).  Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo…

Laerskool Hartenbos leerder gekies vir SWD 7’s rugbyspan

Ruben Nel van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD 7’s rugbyspan. Hy gaan aan die toernooi in Bloemfontein vanaf 19 tot 21 September deelneem. Baie geluk, Ruben, Hartenbos is…

Laerskool Hartenbos leerders gekies vir SWD Rugbyspan

Ruben Nel en Lohan Gerber van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD Rugbyspan. Baie geluk manne, Hartenbos is baie trots op julle!  

Laerskool Hartenbos 0/11A rugbyspan

Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward.  Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan. Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het…

Laerskool Hartenbos o/8C Netbalspan onoorwonne

Agter vlnr: Mackayla Smuts, Abigail Erasmus, Lara Botha, Anja du Plessis en Marelize Coetzee Voor vlnr: Juf. Esti le Roux, Johani Muller, Me. Landi Scheepers (hulpafrigter), Meandri Jacobs en Carla…

Newton Primêre Skool Musiek-aand

Newton Primêre Skool van Kimberley het op 17 September ‘n musiek-aand aangebied. Tydens hierdie aand kry leerders die geleentheid om hul talente in musiek en sang aan hul ouers te…

Uppies se eie Senior Plattelandse afrigter vir krieket

Johannes du Plessis is die afgelope 10 jaar afrigter van Hoërskool Upington se 1ste krieketspan asook een van die beste spelers in die Seniorspan. Hy het gedurende die tyd, onder…

Laerskool Hartenbos opgewonde oor die Wêreldbekerrugby

So kom die Dolfyne in die gees van Wêreldbekerrugby!  

Laerskool Thabazimbi se o/10 Hokkiespan presteer

Hierdie kookwater hokkiespannetjie het die afgelope naweek Laerskool Thabazimbi se naam hoog gehou tydens die Limpopo uitspele. Die 0/10 hokkiespannetjie het hierdie seisoen in die 0/11 B Liga deelgeneem omdat…

Union High School to host 2019 Cape Schools’ Cricket Week

Union High School 1st XI Front: Luke McNaughton, Jaden Brotherton, coach Stephen Bezuidenhout, Trevor Moos and Zusakhe Ngwane. Back: MJ Newton, Kyle-Luke du Preez, James Pienaar, Matthew Hesselink, Caerwyn Spence,…

NHS se tuisbyeenkoms lewer groot prestasies!

Aan groot opwinding, het dit gewis nie verlede Donderdag, 12 September, by Hoërskool Nelspruit se jaarlikse tuis voorseisoen-atletiekbyeenkoms ontbreek nie! Danksy ‘n sterk wind in die pylvak, is ‘wonderbaarlike’ naellooptye…

Erries Fast 5-netbal eindig in MPU top vier

Erries se o/15A- en o/17A-span tydens die MPU-kampioenskap Op Donderdag, 12 September, speel Hoërskool Ermelo se o/15- en o/17A’s in die Mpumalanga kampioenskap te Hoër Tegniese Skool Middelburg. Die o/15A-span…

VRYBURG HIGH SCHOOL SOCCER LEAGUE CHAMPIONS!

VHS 1st soccer team beats Tigerkloof 2-0 in the final! Well done, gents!

HOËRSKOOL VRYBURG O/15 NOORDVAAL SEWES TOERNOOI

VHS se O/15 sewes-rugbyspan het die naweek deelgeneem aan die Noordvaal Sewes-toernooi. Hulle eindig 10de uit 16 van die top groot skole. Hulle speel 5 wedstryde waarvan hulle 2 wen…

MOOIRIVIER WEN NOORDWES DO/9A-TENNISLIGA

Voor vlnr:  Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller. Agter vlnr:  Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout. Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga…

Laerskool Mooirivier hokkieskeidsregter na Olimpiese Spele

Annelize Rostron van Laerskool Mooirivier, is een van net 2 hokkieskeidsregters wat gekies is om volgende jaar tydens die Olimpiese Spele in Tokyo die fluitjie te blaas.   Baie geluk,…

HOKKIE-TOKKIES WEN DRIE NOORDWES-LIGAS

Voor vlnr:  Marie-Louise van Zyl, Elrie Koornhof, Maarten Jonker, Antonie Labuschagne, Ben Burger en Christiaan Krüger (kapteins van die verskillende spanne) Agter vlnr:  Annelize Rostron (Do/13A-afrigter), Stephan Spamer (So/13A-afrigter), Chrizel…

Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap

Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA. Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue…

FW: KFC PUNT KRIEKETFEES 2019

Hoërskool Punt Krieketfees se span: Voor vlnr: reece Taljaard, Kyle Moodley, Miguel Godinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keanu Cilliers, Gerhard Vosloo. Agter vlnr: Mnr J Slabber (spanbestuurder), Dale Jansen,…

Ligbron krieketspanne val vas teen opponente

Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 9 September, tuis teen Cambridge College te staan gekom. Cambridge kolf eerste en teken 112 lopies vir die…

Hoërskool Oudtshoorn leerder in SA Karatespan

Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem.   Baie sterkte…

Hoërskool Outeniqua: Wes-Kaap Topskole Skaaktoernooi

Voor vlnr:  Wikus Jordaan, Kyle Beukes, Sune Swart (Kapteine), Dora Campbell (Dogters O/18 kapteine) Agter vlnr:  Lionel Campbell (spanbestuurder), Juan Odendaal, Grant Campbell, Corne Fourie, Cameron Botes. Die Kwagga skaakspan…

#BokFriday at St Charles College

Pictured: Some of our boys from the Pre-Primary, Junior and Senior Primary School dressed in their Green and Gold for Bok Friday! St Charles College Prep School celebrated Bok Friday…

St Charles College: Schools Big Bash T20

On Tuesday evening, the St Charles College 1st XI took on the Maritzburg College 1st XI in the Schools Big Bash T20 day night game held at the UKZN Oval.…

Newton Laerskool o/10 Tennis Toernooi

Newton Laerskool, Kimberley, bied hul o/10 tennistoernooi aan. Die toernooi begin vandag, 12 September, en duur tot Saterdag, 14 September. Dertig spanne van elf skole, beide seuns en dogters, neem…

EHS o/15-krieket sluit 2019 seisoen af

Die o/15A-krieketspan en hul afrigter, mnr. Eben Jonker. Gedurende die krieketseisoen van 2019 het die o/15A-krieketspan van Hoërskool Ermelo gemengde welslae behaal. Op 17 Augustus skop die seisoen af teen…

EHS speel harde Rugby by MPU-7’s

Arend Fourie voor en Andre Dale Groenewald agter hom Gedurende die naweek van 6 en 7 September het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse Mpumalanga 7’s-rugbyuitspele in Barberton. Hoërskool Ermelo…

Union High School to host 2019 Cape Schools’ Cricket Week

One of the longest running schools cricket weeks in the country will be hosted by Union High School next weekend, with 10 leading teams competing in matches from Friday, 20…

HOËRSKOOL PUNT-GHOLF

Mnr G Steinhöbel en Ian Pautz Ian Pautz van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan ingesluit wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan…

WORCESTER GIMNASIUM: WESTERN CAPE u.14 INDOOR CRICKET TEAM

Haseenah Khan has been selected for the Western Province u.14 Indoor Cricket Team. They will be taking part in the National Championships, hosted by Indoor Cricket South Africa, that will…

HOËRSKOOL LANGENHOVEN RUITERS PRESTEER

Rochelle Janse van Rensburg en Ané Louw van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is in die SANESA Wes-Kaapspan van 2019, opgeneem. Hierdie Dasse-ruiters gaan vanaf 25 tot 28 September, aan die…

Hoërskool Langenhoven leerders speel Hokkie in Nederland

 Courtan Meyer, De Wet Steyn en René Strydom Hano Snyman, De Wet Steyn en René Strydom van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan vanaf  20 September tot 3 Oktober aan ‘n…

Hoërskool Langenhoven leerders speel rugby in Engeland

Reevin February (links) en Hano Snyman Pieter Els, Reevin February en Courtan Meyer van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan as deel van die Tony Stoops-rugbyspan, vanaf 18 September in Engeland…

Laerskool Stulting o/13 sewes Rugby toernooi

Agter vlnr:  Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith.  Voor vlnr:  Liam Bekker, Alonso Felix en…