)
Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Hoërskole-Atletiekbyeenkoms – Danyelle Pienaar, talentvolle atleet van Hoër Meisieskool Oranje het uitgeblink by Nasionale Hoërskole-byeenkoms in Bloemfontein. Danyelle het op 2 Mei 2026 haar naam weer in die geskiedenisboeke…

Sentraal VKB-Sporttoernooi – Hoërskool Witteberg staan uit

Sentraal VKB-sporttoernooi. Witteberg se eerste netbalspan het die afgelope naweek tydens Hoërskool Sentraal se VKB-sporttoernooi uitstekende spel gelewer en ’n pragtige tweede plek behaal. Die dogters het ses van hul…

SA Skole Atletiek – BVHS atlete staan uit met skitter-prestasies

SA Skole Atletiek. BVHS – SA Skole Atletiek Uitblinkers. Baie geluk aan elke Trekker-atleet wat aan SA Skole Atletiek deelgeneem het! Ten spyte van uitstel, uitdagings en beperkte oefening weens…

SA Saalperd Kampioenskappe 2026 – Hoër Volkskool Graaff-Reinet

SA Saalperd Kampioenskappe 2026. Volkskool blink uit op die nasionale verhoog. Hoër Volkskool Graaff-Reinet is besonder trots op hul ruiters wat hul staal gewys het tydens die SA Saalperd Kampioenskappe…

Africa Aquatics – Hoërskool Outeniqua se Isabeau skitter

Africa Aquatics. George se Internasionale Swemtrots. Baie geluk aan Isabeau Coetsee (14 jaar) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Africa Aquatics Junior en Senior Swemkampioenskappe wat van…

SAHRA SA Kampioenskappe – Hoërskool Hoopstad

SAHRA SA Kampioenskappe. Hoërskool Hoopstad vier Jandré Breedt se skietsukses 🎯 Baie geluk aan Jandré Breedt, wat met groot toewyding aan die SAHRA SA Kampioenskappe deelgeneem het. Jandré het ’n…

Fairtree Netbaltoernooi – Hoërskool Randburg presteer mooi

Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg-netbalspanne blink uit by Fairtree Netbaltoernooi. Hoërskool Randburg se o.15- en 1ste netbalspanne het die afgelope naweek hul merk gemaak by die gesogte Fairtree-toernooi wat by Hoërskool…

Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir Hoërskool Punt

Mosselbaai Stoeikampioenskap. Hoërskool Punt behaal dubbelgoud. Hoërskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk…

Wildeklawer Champions 2026 – Stellenberg Premier Hockey Girls

Wildeklawer Champions 2026. Stellenberg Premier Hockey Girls – Wildeklawer-Kampioene 2026! Hoërskool Stellenberg se Premier Hockey Girls het geskiedenis gemaak met hul eerste deelname ooit aan die prestigeryke ABSA Wildeklawer Hokkietoernooi…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – Hoërskool Trio se trots

SA Skole-atletiekkampioenskappe. Hoërskool Trio – Atletiek Uitblinkers. Vyf van Hoërskool Trio se talentvolle atlete het die ongelooflike prestasie behaal om in die Vrystaatspan opgeneem te word wat van 29 April…

ABSA Wildeklawer Rugbytoernooi – Bothaville Hoërskool

ABSA Wildeklawer rugbytoernooi. Bothaville Hoërskool Rugbytrots! Bothaville Hoërskool is ongelooflik trots om te deel dat ses van ons O/19-rugbyspelers gekies is om die Sentrale Barb-span te verteenwoordig by die ABSA…

WP Kleure vir Ysskaats – Hoër Meisieskool Bloemhof blink uit

WP Kleure vir Ysskaats – Hoër Meisieskool Bloemhof se gemeenskap is vol trots op Chrystal Conradie. Sy het haar WP kleure in gesinkroniseerde ysskaats verwerf het. Chrystal is deel van…

SA Potspelkampioenskap – Hoërskool Sentraal skitter

SA Potspelkampioenskap. Hoërskool Sentraal spog met goud by SA Potspelkampioenskap! 🏆 Twee talentvolle leerders van Hoërskool Sentraal, Christiaan Els (Graad 11) en Ruben Els (Graad 9), het onlangs die Vrystaat…

Finale Valke rugby-proewe – Laerskool Westwood se Yster

Finale Valke rugby-proewe. 🌟🏉 Rugbytrots by Laerskool Westwood! Baie sterkte aan Juvan Fourie wat hierdie naweek die finale Valke rugby-proewe aanpak. Jy is ’n YSTER, en die hele Wessie-familie staan…

Top 80 SANSSU Proewe – Hoërskool Fichardtpark topskuts

Top 80 SANSSU Proewe. Hoërskool Fichardtpark vier SANSSU-sukses! Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is ongelooflik trots op die uitmuntende prestasies van hul skuts tydens die Top 80 SANSSU Proewe 2026. Ranglys-prestasies Hoogtepunte…

SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter

SA Junior Swemkampioenskappe. 🏊‍♂️ Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van Hoërskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die…

Gewaardeerde Afrigters – Hoërskool Upington eer hul afrigters

Gewaardeerde Afrigters. By Uppies glo hulle dat afrigters nie net spanne bou nie – hulle bou mense. Die skool is ongelooflik trots op hul afrigters wat dag na dag hul…

Landloopliga – Hoërskool Bellville top 20 atlete

Landloopliga. Hoërskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…

ASA Senior Atletiekkampioenskap – Hoërskool Gimnasium Paarl

ASA Senior Atletiekkampioenskap. Paarl Gimnasium atletiek uitblinkers. Baie geluk aan die Gimmies wat Boland Atletiek verteenwoordig het by die ASA SA Senior Kampioenskap op Coetzenburg! Om as skoolleerders op ’n…

Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Eldoraigne deur na finale

Gauteng Netbalproewe. Hoërskool Eldoraigne Netbalsterre skitter by Gauteng-proewe! 🏐 Die Eldo-harte klop vol trots oor vier van hul uitblinkers wat hul merk gemaak het op die netbalbaan. Hierdie talentvolle dogters…

Mpumalanga-Hokkie – Hoërskool Ermelo hokkiespelers styg uit

Mpumalanga-Hokkie. Hoërskool Ermelo se Erries blink uit in Mpumalanga-hokkie! 🏑 Erries se harte klop van trots oor die uitmuntende prestasies van hul hokkiespelers wat verkies is tot die verskeie Mpumalanga-provinsiale…

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope – Hoërskool Garsfontein in die kol

SAARA Gauteng Skyfskiet Ope. Hoërskool Garsfontein-skuts skitter by SAARA Gauteng Ope! Die Garsie-skyfskietspan het op 10 en 11 April 2026 hul merk gemaak by die SAARA Gauteng Ope wat by…

Sport- en kultuurprestasies – Hoërskool Langenhoven

Sport- en kultuurprestasies. Hoërskool Langenhoven vier sport- en kultuurprestasies. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op ’n groep leerders wat onlangs hul merk gemaak het op provinsiale, nasionale en streeksvlak.…

Vrystaatspan Swemmers – Grey Kollege Primêr

Vrystaatspan Swemmers. Grey Kollege Primêr wens hul vier uitmuntende swemmers sterkte toe. Hulle neem van 24 tot 27 April 2026 in Kaapstad deel aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap. Grey is…

O.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – Primêre Skool Naudeville

o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan – Primêre Skool Naudeville is baie trots op Elle-Anne Roper en Amohelang Kolobi. Hulle is gekies vir die o.12 Noord-Vrystaat Hokkiespan. Hierdie prestasie is ’n bewys van…

Boogskietkompetisies – Hoërskool Fichardtpark

Boogskietkompetisies – Op Vrydag, 18 April, het Didi de Reuck Hoërskool Fichardtpark met groot trots tydens twee interskole boogskietkompetisies in Bloemfontein verteenwoordig. Sy het haar vaardighede ten toon gestel by…

SANSSU British Junior International – Bothaville Hoërskool

SANSSU British Junior International. Bothaville Hoërskool vier Mia se skitterende prestasie! 🎯 Die naweek het Mia van der Walt aan die Top 80 BJI (British Junior International) finale proewe in…

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – Hoërskool Outeniqua

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…

SANSSU-span – Hoërskool SPS Brandfort trots op Rickus Steyn

SANSSU-span. Hoërskool SPS Brandfort vier sukses! Baie geluk aan Rickus Steyn, ’n uitmuntende skut van Hoërskool SPS, wat weer sy plek in die SANSSU-span verwerf het. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Skole…

Netballiga – Hoërskool Randburg teen Trinity House Randpark

Netballiga. Hoërskool Randburg Netbalspanne skitter teen Trinity House Randpark. Hoërskool Randburg het vandag ’n merkwaardige prestasie gelewer in die Netballiga teen Trinity House Randpark. Met vasberadenheid, spanwerk en uitstekende afrigting…

Freestate XCM-fietsryresies – Hoërskool SPS Brandfort

Freestate XCM-fietsryresies – Hoërskool SPS Brandfort is baie trots op Esmè Cronjé, wat tydens die vakansie aan die Freestate XCM-bergfietsresies deelgeneem het. Hierdie gesogte Freestate XCM-fietsryresies het plaasgevind by die…

Skole-rugby – Hoërskool Hoopstad 1ste rugbyspan presteer

Skole-rugby. Hoopies Rugbytoer na Parys. Hoërskool Hoopstad se Eerste Rugbyspan het gedurende die vakansie ’n opwindende rugbytoer na Parys in die Vrystaat onderneem. Die span het uitstekende sportmanskap en deursettingsvermoë…

SANESA FS Second Qualifier – Hoërskool Jim Fouché skitter

SANESA FS Second Qualifier. Chy-Anne se uitsonderlike prestasie. Chy-Anne Muller, ’n leerder van Hoërskool Jim Fouché, het van 11 tot 12 April aan die SANESA FS Second Qualifier by die…

o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell

o.9A Rugbyspan – Laerskool Truida Kestell se o.9A rugbyspan het deelgeneem aan die Jubaweni-toer. Die Jubaweni-kamp het van 27 tot 29 Maart net buite Modimolle in Limpopo plaasgevind. Hierdie o.9A…

I-Tech Toernooi – Truida Kestell blink uit

I-Tech Toernooi – Laerskool Truida Kestell is baie torts op hul o.10A Netbalspan. Hulle het tydens die Maartvakansie deelgeneem aan die I-Tech Toernooi in Bloemfontein. Die span het hul krag…

World Lyrical Dance Federation – Hoërskool Wesvalia skitter

World Lyrical Dance Federation. Wessie-dansers skitter internasionaal. Hoërskool Wesvalia in Vanderbijlpark kan met trots terugkyk op ’n uitstaande vertoning by die World Lyrical Dance Federation Starquest wat onlangs in Modderfontein,…

Nasionale onderwaterhokkie – Hoërskool Bredasdorp skitter

Onderwaterhokkie. Hoërskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. Hoërskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…

Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne – Laerskool Impala presteer

Valke Ekurhuleni 0.12 rugbyspanne. 🏉 Laerskool Impala Rugbytrots – Valke Proewe 2026. Laerskool Impala in Kemptonpark, Gauteng, vier met groot trots die prestasie van vyf uitstaande jong rugbyspelers wat gekies…

Skole-netbal – Hoërskool Langenhoven teen Hoërskool Punt

Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen Hoërskool Punt. Met…

Netbal A-spanne bekendstellingsaand – Welkom Gimnasium se trots

Netbal A-span bekendstellingsaand. Welkom Gimnasium se A-spanne is amptelik bekendgestel tydens ’n besonderse en gesellige aand saam met ouers en afrigters. Die atmosfeer was vol trots en kameraderie. Elke speler…

SA Junior Nasionale Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

SA Junior Nasionale Tennistoernooi. Baie geluk aan Grace Dippenaar (o.12) wat van 1–5 April 2026 aan die American Express Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem het. Hierdie toernooi is…

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale. 🏑 Monties-hokkie wys klas in NWU Prestige Sportreeks-kwartfinale. Hoërskool Montana se hokkiespanne het op 10 en 11 April die NWU Prestige Sportreeks-bane oorheers. Die spelers het…

Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan

Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…

Wêreldklas Hamergooier – Hoërskool Driehoek trots op JP Theron

Hamergooi. JP Theron van Hoërskool Driehoek: ‘n Naam om te onthou! Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…

SA vlak 3 swem – Grey Kollege Primêr se Enrique presteer

SA vlak 3 swem. 🌊 Grey Kollege Primêr se Enrique Saunderson skitter in Bloemfontein! By die SA Vlak 3 Swem Streek Ouderdomsgroep Kampioenskappe wat van 26 tot 29 Maart in…

Grey O.13 Rugbydag – Grey Kollege Primêr onderhoude

Grey O.13 Rugbydag. Grey Kollege wens hul o.13 rugbyspanne alle sterkte toe vir die naweek se kragmetings. Die jong manne is reg om hul skool se naam hoog te hou!…

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium

SADSAA Junior Nationals – Potchefstroom Gimnasium se hengelspan het onlangs groot trots vir Gimmies gebring. Die hengelspan het deelgeneem aan die SADSAA Junior Game Fish Nationals. Hulle het Gauteng verteenwoordig…

ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool De Aar spelers presteer

ECHS Hokkietoernooi. HSDA se eerste hokkiespan het van 3 tot 6 April aan die ECHS-toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die naweek was gevul met opwindende wedstryde, inspirerende afrigting, uitstekende sportmanskap en…

SA Junior Swemkampioenskappe – Hoërskool Durbanville

SA Junior Swemkampioenskappe. Hoërskool Durbanville Swemspan blink uit by SA Junior-kampioenskappe. Durbies se swemmers het die skool se naam met trots hoog gehou tydens die Suid-Afrikaanse Junior Swemkampioenskappe, wat van…

Kwagga-week Hokkie – Hoërskool Jim Fouché bring sy kant

Kwagga-week Hokkie. George-toernooi. o.14A (Seuns) o.14A (Dogters) o.16A (Dogters) o.16A (Seuns) 🎉 Baie geluk aan al die JF-hokkiespelers wat hul skool met trots verteenwoordig het. ’n Spesiale vermelding aan die…