Eden Netbalspanne – HoĆ«rskool Outeniqua
Eden Netbalspanne. Foto, Voor: Reese Reyneke, Nelbi Slabbert, Jade de Jager. 2de ry: Tokara Avis, Ashlynne Smith, ShadĆ© Canary, Izania van Sandwyk. 3rde ry: Joy Mert, JazĆ© van der Walt,…
KZN Western Riding – Treverton College
KZN Western Riding. Treverton College Grade 9 learner, Julia Reynolds, is part of the KZN Western Riding Club which kicked off with their first show for 2025, The “Giants Classic.”…
Blou Bulle Skole Rugby – HoĆ«rskool Die Wilgers
Blou Bulle Skole Rugby – Vier rugbyspelers van HoĆ«rskool Die Wilgers het onlangs aan die Blou Bulle Skole Rugby proewe deelgeneem. Hulle was ook die afgelope week in die Blou…
Netbal Stadsliga – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© wen hul Liga
Netbal Stadsliga. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.19C netbalspan het hul finaal in die Netbal Stadsliga teen HoĆ«r Meisieskool Oranje met 21-17 gewen. Daarmee eindig JF se o.19C netbalspan dus 1ste…
Vrystaat skolerugby-spelers – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Vrystaat skolerugby-spelers. Twaalf rugbyspelers van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein is ingesluit in verskeie Vrystaat Skole-rugbyspanne. Afrigters: Marco Oosthuizen en Lambert Rautenbach. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto voorsien
Rugby from Scrummies – St Charles College
Rugby from Scrummies. Give a little boy a ball of any shape and size, loads of space and a big brother to play with and he is in his element!…
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie – PrimĆŖre Skool Fichardtpark
Central Finity Vriendskaplike Tampolienkompetisie. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Ethan en Ryan van Metzinger het op 24 Mei aan die Central Finity Vriendskaplike Trampolienkompetisie in Bloemfontein deelgeneem.…
SACEE Champs – Jeppe High School for Boys
SACEE Champs. On Monday, 26 May, the junior debating team competed in the SACEE Champs and produced some fantastic results. The Junior A Team took 15th place and go through…
Skoolhoof aanstelling – HoĆ«rskool Goudveld
Skoolhoof aanstelling. HoĆ«rskool Goudveld verwelkom Mnr. Mark Louwies met trots en opgewondenheid as hul nuwe skoolhoof. Mnr Louwies is die sesde skoolhoof van die Goudveld-familie. “Mag u pad saam met…
PrimĆŖre Skole Skoolhoofde aanstellings – Jim FouchĆ©
PrimĆŖre Skole Skoolhoofde aanstellings. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© in Bloemfontein verwelkom Mnr Rudolf Fourie as skoolhoof. Hy is een van die PrimĆŖre Skole Skoolhoofde aanstellings in Bloemfontein. Die skool is…
Praktiese Landbou-ervaring – HoĆ«rskool Witteberg
Praktiese Landbou-ervaring. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders het waardevolle praktiese landbou-ervaring en blootstelling ontvang tydens ān besoek aan Sandvlei, met gasheer mnr. Jan Scheepers en sy span. Mnr.…
Griffons Rugbyspanne – Welkom Gimnasium se trots
Griffons Rugbyspanne. Welkom Gimnasium rugbyspelers wat voorlopig ingesluit is in verskeie Griffons Rugbyspanne. Griffons O.15: Griffons O.16: Griffons O.17: Griffons O/18: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
Goudveld Kunste Akademie – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Goudveld Kunste Akademie. Vyf leerders van HoĆ«rskool Goudveld het uitstekend presteer tydens die Con Spirito provinsiale rondte van Goudveld Kunste Akademie. Hierdie leerders het deur middel van hul prestasies hul…
Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – HoĆ«rskool Fichardtpark
Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s. HoĆ«rskool Fichardtpark se netbalharte klop trots blou na die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s vandag. Drie van Fichardtpark se netbalspanne het vandag, tydens die Bloemfontein Skole-Netballiga semi’s – HoĆ«rskool…
Rugby Bokkieweekspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Rugby Bokkieweekspan. Twee rugbyspelers van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Malan du Plessis en DohandrĆØ Janse van Rensburg, is ingesluit in die 0.13 Bokkieweekspan wat vanaf 7 tot 11 Julie…
AUSC UFAK 5 Afrika – HoĆ«rskool Sentraal
AUSC UFAK 5 Afrika. Johanco Greyvenstein, leerder van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het, as lid van die Protea karatespan, ‘n dubbel goud verwerf by die AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap.…
Maple Ridge Equestrian – PrimĆŖre Skool Naudeville
Maple Ridge Equestrian. PrimĆŖre Skool Naudeville ruiters het die naweek vanaf 16 tot 18 Mei aan nog ‘n SANESA kwalifiserende rondte by Maple Ridge Equestrian in Gauteng deelgeneem. Die ruiters…
Netball District Championship – Creston College
Netball District Championship – Creston Collegeās Under 14, 16, and 17 netball teams competed in the Netball District Championship held at Suid-Natal High School. All three teams performed exceptionally well.…
Vrystaat Mini-3 Tennis – Vrystaat Mini-3 Tennis
Vrystaat Mini-3 Tennis. Johandre du Plessis, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, het Vrydag en Saterdag, 23 en 24 Mei in Bloemfontein aan die Vrystaat Mini-3 tennis kampioenskappe deelgeneem.…
V-Power Padfiets – HoĆ«rskool Sentraal
V-Power Padfiets. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Ulrike de Wit en Jan-Jurie Loots, het die V-Power Padfiets 52km aangedurf en uitstekend presteer. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Spartan Bishops Chess Championships – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Spartan Bishops Chess Championships. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, HJ de Villiers, het aan die 2025 Spartan Bishops Chess Championships deelgeneem. HJ het uitstekend presteer deur ‘n eerste plek te behaal.…
Into Africa Sports – Creston College
Into Africa Sports. Simoné van Heerden andĀ Zaiah Dennis, learners from Creston College, have been selected for the prestigious Into Africa Sports (IAS) Invitational Hockey Tour to the Netherlands from 6…
Suid-Natal Winter Sports – Creston College
Suid-Natal Winter Sports. The Creston College Under 13A Rugby team delivered an outstanding performance at the Suid-Natal Winter Sports Day, going undefeated and winning all four of their matches! They…
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi – HoĆ«rskool Durbanville
Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi. Twee leerders van HoĆ«rskool Durbanville, Sebastian Fourie en Mija Vermeulen, het onlangs aan die Abraham Geldenhuys Stoeitoernooi deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Interprovinsiale Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Sentraal
Interprovinsiale Skaaktoernooi. Drie skaakspelers van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, Christiaan Els, Alex Struwig en Dewald Ebersƶhn, het gedurende die naweek van 23 tot 25 Mei aan die Interprovinsiale Skaaktoernooi in…
Direkteur van Netbal – HoĆ«rskool Fichardtpark
Direkteur van Netbal. HoĆ«rskool Fichardtpark het met groot opgewondenheid aangekondig dat , Direkteur van Netbal van HoĆ«rskool Fichardtpark, se kontrak hernu is en dat sy nog by Fichardtpark netbal betrokke…
Provincial Rugby – Kearsney College
Provincial Rugby. Twenty Kearsney College rugby players and three staff members have been selected to represent various Sharks provincial rugby teams: Sharks U18 Craven Week Sharks U17 Academy Week Sharks…
Provinsiale Netbalspanne – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Provinsiale netbalspanne. Netbalspelers van SekondĆŖre Meisieskool Oranje is ingesluit in verskeie Vrystaat Netbalspanne. Die meisies gaan gedurende die komende wintervakansie as provinsiale netbalspanne aan nasionale toernooie deelneem. Vrystaat o.18 netbal…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. In Certain ways we are weak, but the Spirit is here to help us. Die Gees staan ons ook in ons swakheid by…
TSA Bloemfontein Mini – HoĆ«rskool Upington
TSA Bloemfontein Mini. Vier Uppie-tennisspelers het die naweek aan die TSA Bloemfontein Mini deelgeneem. Die uitslae was soos volg: Ope mans: Seuns O.14 Enkels: Seuns O.14 Dubbels: Dogters O.18: Meer…
Netbalspan span die kroon – BVHS maak indrukwekkende merk
Netbalspan span die kroon. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se 1ste-netbalspan van het in alle opsigte ān indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi. Die toernooi is by HoĆ«rskool Sentraal in…
Griffons oefengroepe – HoĆ«rskool Trio rugbyspelers ingesluit
Griffons oefengroepe. rugbyspelers van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad is voorlopig ingesluit is by die onderskeie Griffons oefengroepe. O.15 Oefengroep: O.16 Oefengroep: O.17 Oefengroep: O.18 Oefengroep: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.triohs.co.za/…
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr
Kovsies Aandliga Hokkietoernooi. Grey Kollege PrimĆŖr se o.12A en o.12B B asook die o.13A en -B hokkiespanne het die afgelope twee weke aan die Kovsies Aandliga Hokkietoernooi deelgeneem. Die o.12A…
Gert Sibande Streek Gholf – HoĆ«rskool Piet Retief
Gert Sibande Streek Gholf. HoĆ«rskool Piet Retief se formidabele gholfspan het deelgeneem aan die Gert Sibande Streek Gholf liga, te Piet Retief. Uitslae behaal: Dit was die eerste rondte van…
Hokkie Aandliga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Hokkie Aandliga. Vier van PrimĆŖre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem. Die spanne het soos volg presteer: o.12A Die dogters eindig 1ste in…
Noord-Vrystaat Bokkieweek – PrimĆŖre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat Bokkieweek. Vyf netbalspelers van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best is ingesluit in die Noord-Vrystaat Bokkieweek span wat vanaf…
Skoolhoof aangestel – PrimĆŖre Skool Willem Postma
Skoolhoof aangestel. Mnr. Sakkie Matthee is amptelik aangestel as PrimĆŖre Skool Willem Postma in Bloemfontein se skoolhoof. Mnr. Matthee het ‘n absolute passie vir die onderwys en Possieland. Die skool…
Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium
Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na…
WOW Spelfeeskompetisie – Laerskool Truida Kestell
WOW Spelfeeskompetisie. Foto Voor: James Taljaard, Alexa Meyer, Amelie Jacobs, Lana Kloppers, Esmi Blignaut,Triegaardt Prinsloo, Biaan Fourie. Agter: EvĆ©-Le Boshoff, Barend Human, La-Shay Schoeman,Ā Nina Kilian, WH Kilian, Cado Claassen,…
Wes-Kaap netbalproewe – HoĆ«rskool Bredasdorp
Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van HoĆ«rskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en LindzĆ© Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale…
Senior Debatspanne – HoĆ«rskool Bellville deur na semi-finale
Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur HoĆ«rskool…
SAHRSA Safari Outdoor SA – HoĆ«rskool Kalahari
SAHRSA Safari Outdoor SA. Cilje Salim, HoĆ«rskool Kalahari-leerder, het op 9 en10 Mei deelgeneem in aan die Open & Top 30 Junior Trials. Dit is aangebied in Volksrust, Mpumalanga. Die…
SA Pluimbal-kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Pluimbal-kampioenskappe. Sewe pluimbalspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat o.19 pluimbalspan wat vanaf 12 tot 19 Julie aan die SA Pluimbal-kampioenskappe en Internasionale toernooi…
Term 2 Music Concert – Grey College
Term 2 Music Concert. On Tuesday, 20 May, the RĆ«unie Hall came alive with the sound of talent at the Grey College Term 2 Music Concert. Each learner took to…
KZN Inland Hockey Representatives – St Charles College
KZN Inland Hockey Representatives. St Charles College, Pietermaritzburg, is proud to announce that the following twenty-four hockey players have been selected as KZN Inland Hockey Representatives to represent their province…
Karate – HoĆ«rskool Bellville leerder verwerf Swart Gordel
Karate. Marlie, leerder van HoĆ«rskool Bellville, het op vyfjarige ouderdom begin karate beoefen by die Kyokushin Karate Skool. Nege jaar later het sy haar Swart Gordel suksesvol verwerf tydens ān…
JuniorĀ SurfingĀ Stars – Camps Bay High School shines
JuniorĀ SurfingĀ Event. Photo: U16 podium. Two surfers from Camps Bay High School delivered standout performances at the Sea Harvest Junior Open, held at Dairy Beach in Durban on 17 and 18…


























































