)
Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – HoĆ«rskool Framesby

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van HoĆ«rskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem. Nege provinsies het by die kompetisie meegeding.…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ATKV Redenaars. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Lisa Botha en SunĆ© Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en SunĆ© is onder die…

Vrystaat Stoei Liga – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Vrystaat Stoei Liga. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ā€˜n silwer medalje verower. Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit…

SA Championships Performing Arts – HoĆ«rskool Wonderboom

SA Championships Performing Arts. Die HoĆ«rskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…

EP U19 Girls Squash – Pearson High School

EP U19 Girls Squash. Emma Hill, learner from Pearson High School, Gqeberha, has been selected to represent the Eastern Province U19 Girls squash team as the U19 Girls age group…

ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…

Pastorale Berading – PrimĆŖre Skool Naudeville

Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale BeradingĀ is ‘n unieke vorm van psigoterapie.Ā Geestelike hulpbronne sowel asĀ sielkundigeĀ begrip…

Entrepreneur van die Jaar – HoĆ«rskool Witteberg

Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n MiljoenĆŖr ” Entrepreneur van…

ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…

Border Rugby – Selborne College

Border Rugby. Twenty Selbornians were selected to represent Border Rugby at the various age group Inter Provincial Tournaments during the June/July holiday. š—•order U16 – Grant Khomo Week 30 June…

Willows Netbalspan – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29…

Cross Country League 4 – Trio High School excels

Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15…

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…

Skole Gholf liga – Grey Kollege leerders presteer

Skole Gholf liga. Die Skole Gholf Liga-finaal is die afgelope naweek, 24 Mei, beslis. Grey Kollege gholfers het puik gevaar! Met vasberadenheid en uitsonderlike spel het die seuns gekwalifiseer vir…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Goudveld presteer

ATKV Redenaars. Drie leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na…

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C…

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) – Vrystaat deelgeneem. HoĆ«rskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit:…

Laerskole Netbal A-Liga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…

WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die WĆŖreld…

Boland Hokkiespanne – HoĆ«rskool Swartland

Boland Hokkiespanne.HoĆ«rskool Swartland het hierdie jaar agt leerders wat gekies is vir die volgende Boland hokkiespanne: Afwesig op foto: Noah Hendricks en Cayleigh Petersen Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

Netbal Weskusspanne – HoĆ«rskool Swartland

Netbal Weskusspanne. Elf netbalspelers van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury is tot onderskeie Netbal Weskusspanne verkies. Hierdie spelers sal die distrik by die Interdistrik-toernooi vanaf 16 tot 19 Julie verteenwoordig. Lees…

Debatspanne na ATKV-finaal – Helpmekaar Kollege

Debatspanne na ATKV-finaal. Helmekaar Kollege het drie debatspanne in ATKV-finaal. Twee seniors en ses juniors het die stof in hul mededingers se oĆ« geskop. Seniors: Juniors: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

“Redenaars” competition – Grantleigh Schools

“Redenaars competition”. Grantleigh schools is celebrating the outstanding achievements of five of its students who recently competed in the prestigious “Redenaars” competition. Nihal Mohunram, Mekal Mohunram, Lerissa Govender, Alexes Bester,…

Junior redenaars blink uit – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Junior redenaars blink uit. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se junior redenaars blink uit en het besonder goed presteer in onlangse redenaarskompetisies. ATKV Redenaars: Die volgende leerders het deurgedring na die semi-finale…

Netbal provinsiale en streekspanne – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Netbal provinsiale en streekspanne. Foto, Wes-Kaap; Agter is Nell Basson, Tachin Adams en Mariaan Bruwer. Voor is Mila-Mari Bolz, Annemie du Plessis, Dalinda Nel en Lisa Steenkamp Dertien netbalspelers van…

Gemengde Gevegkuns – HoĆ«rskool Kalahari

Gemengde Gevegkuns – Twee van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman leerders Gert-Pieter Esterhuizen en Elbert Esterhuizen het die afgelope naweek deelgeneem aan die MMA Winter Challenge. Dit is aangebied te Christiana. Hierdie…

Provincial Hockey – St Andrew’s School Bloemfontein

Provincial Hockey. Photo: From left, front: Tshepang Machepa, Nkhahle Sematlane, Miles Murray, Aobakwe Phengu. Back row: Jaheem Melk, CJ Van Schalkwyk, Itumeleng Mphahama. Absent: James McLachlan, Cullen Kakora. (Absent: James…

Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie

Redenaarskompetisie – Merensky Landbou Akademie, Tzaneen se redenaars het die uitdagende wĆŖreld van aanlyn redenaarskompetisie betree. Die leerders het vanaf 12 tot 14 Mei deelgeneem aan die eerste rondte van…

Mental Maths – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Mental Maths. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, Keaton Neuhoff en Lenique Loggenberg het uitstekend gevaar by dieĀ Mental Maths Distriks kompetisie. Die kompetisie het Vrydag, 30 Mei by…

Northerns Hockey Selection – St Alban’s College

Northerns Hockey Selection. Twenty-one St Alban’s hockey players have been selected to represent Northerns across the U14, U16, and U18 age groups. Northerns U18A Northerns U18B Northerns U16A Northerns U16B…

SALA Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville

SALA Redenaars. Vyf redenaars van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom, het gevorder na die volgende rondte van SALA redenaars. Hierdie leerders neem nou virtueel deel op 23 Augustus. Lees meer skolenuus:…

Revuegroep van 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit

Revuegroep van 2025. HoĆ«rskool Nelspruit se revuegroep van 2025 het Saterdagaand ā€˜n premiĆØre-geleentheid bygewoon. Hier het hulle die geleentheid gehad om vir die eerste keer die revueproduksie as ā€˜n span…

SACS Winter’s Day 2025 – Paul Roos Gymnasium

SACS Winter’s Day 2025. Paul Roos Gymnasium enjoyed a great week of sports vs SACS during the annual SACS Winter’s Day 2025. Rugby results: Hockey results: Paul Roos Gymnasium won…

Old Boys Reunion Weekend – Kearsney College Hockey

Old Boys Reunion Weekend. Kearsney travelled to play a spirited Maritzburg College 1st XI Hockey on their Old Boys Reunion Weekend. This was going to be a match where either…

2025 Provincial Chess Championships – HoĆ«rskool Sentraal

2025 Provincial Chess Championships. HoĆ«rskool Sentraal se skaakspelers het hul man gestaan tydens die 2025 Provincial Chess Championships. Sentraal het ‘n vierde plek behaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto…

Schools 1st teams Rugby – St Charles College vs St Stithians

Schools 1st teams Rugby. The much-anticipated Schools 1st teams Rugby clash between St Charles College and St Stithians College lived up to its bill on a warm Saturday afternoon in…

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje

ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geĆ«indig het. Die ses leerders wat deelgeneem het…

Old Boys Reunion Rugby – Kearsney College vs Maritzburg CollegeĀ 

Old Boys Reunion Rugby. On Saturday Kearsney’s One-Stripe faced a formidable Maritzburg College team on their Old Boys Reunion Weekend.  College was first on the board with a well-executed try…

ATKV Redenaars Semi-finaal – PrimĆŖre Skool Oranje

ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van PrimĆŖre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem. Die…

O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan – AHMP

O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan. Vyf Affies is gekies vir die O.19 Provinsiale Tshwane Netbalspan! Die span gaan in Julie Suid-Afrika se beste by die Nasionale Kampioenskappe aandurf. Die Affies-spanlede is:…

Matric Ball 2025 – Grantleigh Schools

Matric Ball 2025. Photo: Ami Scalliet, Mrs Stephanie Palm, Nocole Klopper. The Matric Ball 2025 came and went so quickly. In the days following the dance, Suedia Niemann spent quite…

Life science 100 club – Graeme College

Life science 100 club. The 100 club concept was introduced by the maths department to celebrate learners achieving full marks for any official assessment. To date, there hasn’t been a…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Overvaal teen Heidelberg Volkskool

Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoĆ« gewys toe hulle, nĆ” ’n…

Provinsiale Hokkiespelers aangewys – HoĆ«rskool Nelspruit

Provinsiale Hokkiespelers aangewys. Die vreugdevure brand hoog by HoĆ«rskool Nelspruit oor die talentvolle hokkiedogters en -seuns wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig by onderskeie provinsiale toernooie. Provinsiale Hokkiespelers aangewys:…

Jaarlikse Derby – HoĆ«rskool Witteberg teen BVHS

Jaarlikse Derby. Een dorp, twee skole – goeie gees! Dit is diĆ© geleentheid op Bethlehem se skolesportkalender. Dit was weer tyd was weer tyd vir die jaarlikse Derby in Bethlehem.…

ATKV Redenaars Semi-finaal – HoĆ«rskool Kemptonpark

ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars. Eindig in Top 10: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Schools Sport – Grey College vs Selborne College

Schools Sport. Grey College, Bloemfontein and Selborne College, East London competed in Hockey, Chess, football, cross country, golf and tennis at the inter schools on 30 May. Cross Country/ Landloop…

World Rugby U20 Championship – Grey College

World Rugby U20 Championship. Seven Grey College Old Boys who have been selected for the final Junior Springbok training squad ahead of the World Rugby U20 Championship! What a proud…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – BVHS Netbal wenners

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon by die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks! Voortrekker se eerste netbalspan neem tydens die jaarlikse derby teen…