Netbal provinsiale en streekspanne. Foto, Wes-Kaap; Agter is Nell Basson, Tachin Adams en Mariaan Bruwer. Voor is Mila-Mari Bolz, Annemie du Plessis, Dalinda Nel en Lisa Steenkamp
Dertien netbalspelers van Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch is gekies om die Wes-Kaap en die Kaapse Wynlande te verteenwoordig in netbal provinsiale en streekspanne.
𝗪𝗲𝘀-𝗞𝗮𝗮𝗽: Nell Basson, Tachin Adams, Mariaan Bruwer, Mila-Mari Bolz, Annemie du Plessis, Dalinda Nel en Lisa Steenkamp.
𝗞𝗮𝗮𝗽𝘀𝗲 𝗪𝘆𝗻𝗹𝗮𝗻𝗱𝗲: Mi-Ly van der Merwe, Nikki Janse van Rensburg, Lilah Meyer, Lia Kotzé, Mila Bester en Minki Human.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.bloemhofschool.co.za/
Foto’s: Stephan Meyer
Become a Sponsor








