Blou Bulle Skole Rugby – Vier rugbyspelers van Hoërskool Die Wilgers het onlangs aan die Blou Bulle Skole Rugby proewe deelgeneem.
Hulle was ook die afgelope week in die Blou Bulle Skole Rugby Interprovinsiale wedstryde in aksie.
Die spelers wat deelgeneem het is:
- Kealen Cloete – 0/17A teen die Valke
- Nico Klein – 0/18B teen Limpopo Blou Bulle
- Michel Obi – 0/18-proewe en
- Caleb Klein – 0/18-proewe
Die manier hoe hierdie seuns hulle talente op die veld uitleef is vir almal ‘n inspirasie.
Lees meer: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








