TSA Bloemfontein Mini. Vier Uppie-tennisspelers het die naweek aan die TSA Bloemfontein Mini deelgeneem.
Die uitslae was soos volg:
Ope mans:
- Hédrik Agenbag – 4de
- Bernard Coetzee – 5de
Seuns O.14 Enkels:
- Juan Bezuidenhout – 3de
Seuns O.14 Dubbels:
- Juan Bezuidenhout – 1ste (GOUD)
Dogters O.18:
- Clariza Swart


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










