Vrystaat Landloop – Primêre Skool Naudeville leerders in span
Vrystaat Landloop. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Elle-Anne Roper (0/9) en Quinne van Staden (0/10) is in die Goudveld Landloopspan ingesluit. Hulle gaan 19 Augustus in Bloemfontein…
JKA Karate SA – Primêre Skool Naudeville leerder presteer
JKA Karate SA. Eben Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 28 Julie in Johannesburg aan die JKA karate SA championships deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje vir…
Koringaar tennistoernooi – Primêre Skool Naudeville leerder skitter
Koringaar tennistoernooi. Estie Cronje, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het deelgeneem aan die Koringaar tennistoernooi (0/14) in Bethlehem. Estie het uitstekende spel gelewer en albei haar enkel wedstryde…
Graad 7 Raadsvoorsitters – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Raadsvoorsitters. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul Graad 7Raadsvoorsitters vir die derde kwartaal bekend gemaak. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
South African Youth Championships – Primêre Skool Naudeville
South African Youth Championships. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Karlien van Jaarsveld, Margo Gouws en Hanno van Jaarsveld het vanaf 28 Junie tot 2 Julie by Kyalami…
SANESA – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
SANESA. Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek, 10 Mei deelgeneem aan die SANESA se vyfde kwalifiserende rondte by GEC (Goldfields Equestrian Centre) in Welkom. Naudies het uitstekend…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in O.12A span
Griffons rugby. Twee van Primêre skool Naudeville in Welkom se leerders is ingelsuit in die 0/12A Griffons rugbyspan. Bokang Radebe en Rico Schoeman sal die 0/12A Griffons rugbyspan verteenwoordig wat…
Griffons rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in spanne
Griffons rugby. Drie seuns van Primêre Skool Naudeville, Aiden Schoeman, Theodore Lange en Henre Rossouw is ingesluit in verskeie 0/13 Griffons rugbyspanne: Die seuns neem tydens die vakansie vanaf 25…
Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek – Naudies leerders gekies
Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek – Vier 0/13 dogters van Primêre Skool Naudeville is gekies vir die Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek. Die proewe vir die 0/13 netbal dogters het op 30 Mei by…
Vrystaat Perdryspan – Primêre Skool Naudeville in span
Vrystaat Perdryspan. Primêre Skool Naudéville is baie trots op hul leerders Karlien van Jaarsveld (Gr.6), Margo Gouws (Gr.6) en Hanno van Jaarsveld ( Gr. 4). Hierdie drie leerders is ingesluit…
Cheetah Netbalspan – Primêre Skool Naudeville leerder in span
Cheetah Netbalspan. Denise Odendaal (Graad 6) in Primêre Skool Naudeville, het 27 Mei aan die Vrystaat netbalproewe deelgeneem. Denise is daarna ingesluit in die 0.12 Cheetah Netbalspan wat vanaf 25 tot…
Departementele Wiskunde Kompetisie – Naudies leerder in kompetisie
Departementele Wiskunde Kompetisie. Elle-Anne Roper van Primêre Skool Naudeville, Welkom het aan die Departementele Wiskunde Kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 24 Mei plaasgevind. Elle-Anne in Graad drie behaal ‘n…
Vrystaat Ope stoei – Primêre Skool Naudeville leerders presteer
Vrystaat Ope stoei. Primêre Skool Naudeville leerders, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld het 20 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Ope stoei in Pretoria. Albei hierdie stoeiers het podiumplekke behaal.…
Inter-Streek Skaaktoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
Inter-streek Skaaktoernooi. Twee leerders van Primêre Skool Naudevile, Welkom, Johandre du Plessis (graad 3) en Jandre van Brakel (graad 7) het 19 en 20 Mei aan die Inter-Streek skaaktoernooi deelgeneem.…
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville leerders in oefengroepe
Griffons Rugby. Drie rugbyspelers van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in verskeie, voorlopige 0/13 Griffons Rugby oefengroepe. Die seuns neem gedurende die vakansie vanaf 25 tot 30 Junie aan die…
Griffons Rugby – Bokang Radebe en Rico Schoeman, Naudeville
Griffons rugby. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Bokang Radebe en Rico Schoeman is voorlopig ingelsuit in die Griffons Rugby spanne. Rico Schoeman 0/12A en Bokang Radebe in die…
Noord Vrystaat Hokkieproewe – Estie Cronje in span
Noord Vrystaat Hokkieproewe. Estie Cronje, gr. 7 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 6 Mei aan die Noord-Vrystaat hokkieproewe deelgeem. Sy is na die proewe ingesluit in die…
DanceStar World Finals – Naudeville leerders kwalifiseer
DanceStar World Finals. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Dominique gr.7 en Chelsea Joubert graad 4, het vanaf 26 September tot 1 Oktober 2022 aan DanceStar Qualifier in…
Lejweleputswa Hokkie proewe – Primêre Skool Naudeville in Top 20
Lejweleputswa Hokkie proewe.Primêre Skool Naudeville is baie trots op die vier o.12 meisies wat 22 April aan die Lejweleputswa proewe deelgeneem het. Kaydene Keyser, Chenique Viljoen, Ava Agresti en Jamey-Leigh…
All Out War RCAFI – Keegan Keyser van Naudeville presteer
All Out War RCAFI. Keegan Keyser, graad 3 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 15 April deelgeneem aan die All Out War RCAFI (skopboks) toernooi in Potchefstroom. Keegan het…
Perdry – Leerders van Naudies het deelgeneem aan SANESA Q3
Perdry – Leerders van Primêre Skool Naudéville, Welkom het deelgeneem aan die SANESA Q3 perdry. Dit het plaasgevind vanaf 14-16 April in Bloemfontein by die perdry Equestrian Centre. Die volgende…
Tennis – Primêre Skool Naudeville leerder presteer
Tennis. Johandré du Plessis, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 15 April aan die Kloppers tennis toernooi deelgeneem. Hy het 8ste in die seuns onder 10 groep geeïndig. Meer skolenuus:…
Primêre Skool Naudeville – Raadvoorsitters verkies
Primêre Skool Naudeville. Primêre Skool Naudeville , Welkom, kondig met trots hul Raadvoorsitters vir die tweede kwartaal aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf
SANESA Q2 – Primêre Skool Naudeville presteer
SANESA Q2. Die volgende leerders van Primêre Skool Naudeville het aan die SANESA Q2 deelgeneem in Kimberley 11 en 12 Maart: Karlien van Jaarsveld: Hanno van Jaarsveld: Ava Adendorff: Meer…
Vrystaat Atletiek – Primêre Skool Naudeville atlete in Vrystaatspan
Vrystaat Atletiek. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Aiden Schoeman, Ava Agresti Dohandrè Janse van Rensburg en Diaan van Brakel is verkies is tot die Vrystaat Atletiek span.…
Vrystaat Atletiekspan – William Goslett afrigter
Vrystaat Atletiekspan. Mnr. William Goslett van Primêre Skool Naudeville in Welkom is verkies tot afrigter wat die Vrystaat Atletiekspan. Hy sal verantwoordelik wees vir die afrigting van die gewigstoot en…
Atletiek – Naudies leerder verteenwoordig hoërskool
Atletiek – Kamehelo Moloke, graad 7 leerder van Primêre skool Naudeville, Welkom het Hoërskool Goudveld in atletiek verteenwoordig. Hy het deelgeneem aan die Hoërskole Lejweleputswa byeenkoms. Dit het plaasgevind in…
Primêre Skool Naudeville Kleuresport – Aiden Schoeman breek rekords
Primêre Skool Naudeville Kleuresport. Tydens Primêre Skool Naudeville se kleuresport het Aiden Schoeman twee rekords laat spat. Hy het die o.13, 80m hekkies rekord met ‘n tyd van 13,00 sekondes…
Naudies Kleuresport – Diaan van Brakel breek die 80m rekord
Naudies Kleuresport. Diaan van Brakel van Primêre Skool Naudeville in Welkom het ‘n puik prestasie behaal tydens die Naudies se kleuresport. Hy het die 80m rekord vir seuns o.11 met…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Keaton Neuhoff
Graad 1’s 2023. Primêre skool Naudéville in Welkom, heet Keaton Neuhoff baie welkom in Graad 1. Keaton het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Nahlita se klas begin.…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Jaylon Pieterse
Graad 1’s 2023 – Primêre skool Naudéville, in Welkom, heet Jaylon Pieterse baie welkom in Graad 1. Jaylon het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Melanie se klas…
Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Zandria Berry
Graad 1 2023. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad een by Primêre Skool Naudéville begin.…
Graad Een 2023 – Schools That Rock verwelkom 2023 se Graad 1’s
Graad Een 2023 – Schools That Rock verwelkom Johanique Botes by die “groot skool”. Sy het haar skoolopleiding op 11 Januarie as Graad Een by Primêre Skool Naudéville begin. Geniet…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Sion Halberg
2023 Graad 1’s. Sion Halberg het 11 Januarie haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by Naudies,…
Tennistoernooi – Leerders van Naudies wys hul staal met ‘n raket
Tennistoernooi – Tennisspelers van Primêre Skool Naudéville, Welkom het vanaf 6-8 Januarie hulle staal gewys met ‘n raket. Hulle het aan die Kloppers Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar! Die uitslae…
2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Abby Olivier
2023 Graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Abby Olivier op 11 Januarie verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om Abby by…
Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span
Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem. Free State Swim…
2023 Graad 1 – Naudies verwelkom Joshua Hallatt
2023 graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Joshua Hallatt verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Aiden Erasmus
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Aiden is in Graad 1A. Dit is ‘n groot voorreg vir…
Graad 1 2023 – Naudies verwelkom Eugené Botes
Graad 1’s 2023. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het op 11 Januarie Eugené Botes verwelkom as ‘n Graad 1 2023. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om hom by…
2023 Graad 1’s – Naudies verwelkom Zendaya Klassen
2023 Graad 1’s. Zendaya Klassen het gister, 11 Januarie, haar skoolloopbaan saam met die ander 2023 Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville in Welkom begin. Geniet jou lekker jare by…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Marnu Strydom
Graad 1 2023. Marnu Strydom het vandag, 11 Januarie, sy skoolloopbaan saam met die ander Graad 1’s 2023 by Primêre Skool Naudeville begin. Geniet jou lekker jare by Naudies, Marnu!…
Graad 1’s Tweelinge – Naudies spog met twee tweelinge
Graad 1’s Tweelinge – Primêre Skool Naudéville spog hierdie jaar met twee tweelinge. Hulle het vanjaar twee tweelinge in die Graad 1’s klas bygekry! Princess en Prince Ngaka en Sebolelo…
Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Lenique Loggenberg
Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin. Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1…
Nuwe Personeel – Primêre Skool Naudéville verwelkom nuwe personeel
Nuwe personeel – Primêre Skool Naudéville, Welkom verwelkom die nuwe personeel wat nuut aangestel is by die skool. Die nuwe personeel is Juf. Jana Els (Gr. 2 Aflos), juf. Louisa…
Graad 1’s 2023 – Schools that Rock verwelkom Fathon van Wyk
Graad 1’s 2023 – Schools That Rock verwelkom Fathon van Wyk by Primêre Skool Naudéville. Fathon het vandag sy skoolopleiding begin. Fathon, mag jy jou jaar as een van Naudies…
2023 Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville spog met 86
2023 Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville in Welkom, is baie trots op hul pragtige 2023 Graad 1’s! Hulle het vandag 86 Graad 1’s by die skool verwelkom. Voorwaar iets om…
Graad 1 2023 – Primêre Skool Naudeville verwelkom Ricardo Woite
Graad 1 2023. Vandag, 11 Januarie, verwelkom Primêre Skool Naudeville vir Ricardo Woite. Ricardo begin vandag sy skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou lekker jare by Naudies, Ricardo! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Primêre Skool Naudeville – Mianique Vermaak verwelkom in Gr 1
Primêre Skool Naudeville. Schools That Rock en Primêre Skool Naudeville, Welkom, verwelkom Mianique Vermaak in Graad 1. Mianique begin vandag haar skoolloopbaan by Naudies. Geniet jou skoolloopban, Mianique! Meer skolenuus:…








