Vrystaat Perdryspan. Primêre Skool Naudéville is baie trots op hul leerders Karlien van Jaarsveld (Gr.6), Margo Gouws (Gr.6) en Hanno van Jaarsveld ( Gr. 4). Hierdie drie leerders is ingesluit in die Vrystaat Perdryspan. Hulle gaan in Junie deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kyalami.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf