)
Vrystaat Perdryspan – Primêre Skool Naudeville in span

Vrystaat Perdryspan. Primêre Skool Naudéville is baie trots op hul leerders Karlien van Jaarsveld (Gr.6), Margo Gouws (Gr.6) en Hanno van Jaarsveld ( Gr. 4). Hierdie drie leerders is ingesluit…