Naudeville Graad 1’s – Naudies verwelkom Gabriella Anagnostou
Naudeville Graad 1’s. Primêre Skool Naudevile in Welkom verwelkon vandag vir Gabriella Anagnostou in Graad 1. Gabriella se juffrou is Nalita. Geniet jou skoolloopbaan, Gabriella! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s…
Muurbal – Juffrou aangewys as muurbalkampioen
Muurbal – Juffrou Grizelda du Plessis van Primêre Skool Naudeville, Welkom, is aangewys as kampioen in muurbal. Sy is aangewys is as die Vroue muurbalkampioen. Tydens die Rovers Muurbalklub se…
AVT Track/Field Atletiek – Dohandrè Janse van Rensburg presteer
AVT Track/Field Atletiek. Primêre skool Naudeville leerder, Dohandrè Janse van Rensburg (10 jaar), het op 5 November deelgeneem aan die AVT Track and Field meeting in Sasolburg. Hy het die…
Perdeskou – Karlien van Jaarsveld by Cornerstone Classique
Perdeskou. Karlien van Jaarsveld, leerder van Primêre Skool Naudeville, het aan Cornerstone Classique (80cm) perdeskou in Pretoria deelgeneem.Dit was die eerste keer wat Karlien so hoog gespring het. Sy het…








