)
Worcester Gimnasium leerder presteer in tennis

André Viljoen van Worcester Gimnasium presteer weer! Hy het die tweede plek in die mansafdeling verower by ‘n Kaapse tennistoernooi die afgelope naweek. Congratulations André! #tennis#excellence#achievements#proudbosvark

Hoërskool Robertson Tennis vs Hoërskool Montagu

Robbies se seuns- en dogters-tennisspanne het 9 Maart teen Hoërskool Montagu meegeding. Robbies se seuns wen: 16 – 6 Robbies se dogters verloor 19 – 1

Hoërskool Robertson CSV gereed vir 2021

Robbies se CSV is gereed om 2021 aan te pak “Verder verseker ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader…

Hoërskool Robertson leerder presteer in CSMX Enduro

Hermanus Bruwer van Hoërskool Robertson, het op 6 Maart aan die eerste rondte van CSMX Enduro in McGregor deelgeneem. Hy ry met sy Yamaha 125 in die J1-hoërskoolklas. Hermanus het…

Hoërskool Robertson leerder neem deel aan Junior Nasionale Bass-hengeltoernooi

Jeandre Viljoen van Hoërskool Robertson is gekies om deel te neem aan die Junior Nasionale Bass-hengeltoernooi wat op 7 tot 10 April in Clanwilliam plaasvind. Baie geluk met hierdie groot…

Paul Roos Gymnasium Golf

Golf PRG vs Paarl Gymnasium, 8 March 2021 1st team: PRG wins 94-87 – Ties Bakker 38 2nd team: PRG wins 91-79 – James Joubert 38 3rd team: PRG wins…

Paul Roos Krieketspan laat paaltjies spat

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die afgelope krieketseisoen suksesvol teen verskeie skole meegeding. Onder die waaksame oog van Piet Botha, die nuutaangestelde Hoof van Krieket, het PRG se eerstespan beide hul wedstryde gewen deur…

PRG atlete presteer by HJS-atletiekbyeenkoms

PRG aflosspan v.l.n.r: Jared Africa, King-David Momoh. Matthew van Schalkwyk en Wayde Luke Paul Roos Gimnasium het die afgelope naweek (5 & 6 Maart) deelgeneem and die HJS-atletiekbyeenkoms.PRG het 9 goud,…

PRG learner invited to represent SA at International Science and Engineering Fair 2021

Alexander van der Merwe, Gr. 10 learner at Paul Roos Gymnasium, has been officially invited to represent South Africa at the Virtual Regeneron International Science and Engineering Fair 2021 which takes…

Paul Roos Gimnasium vier 155 jaar

Vandag vier Paul Roos Gimnasium sy 155ste verjaardag. Op 1 Maart 1866 is die inhuldigingsseremonie bygewoon deur ongeveer 800 mense, waarvan slegs 88 leerders was. In 1910 word Paul Roos…

Hoërskool Robertson matriek-uitslae van 2020

Foto: Top 3 kandidate – vlnr: Oliver Ward, Werner Leicher, Jody Noudt Hoërskool Robertson matrieks 2020 Slaagsyfer 99% 3 – A gemiddelde 59 A vak gemiddelde 119 B Vak gemiddelde…

Paul Roos Gimnasium matrieks seëvier ten spyte van die “ergste pandemie in die geskiedenis”!

Die uitdaging van ’n koronaviruspandemiejaar het dissipline, fokus en vasbyt van elke Paul Rooser geverg. Hartlik geluk aan elke matrikulant, julle harde werk het vrugte afgewerp en Paul Roos weer eens…

Hoërskool Robertson tennisspelers presteer

Hoërskool Robertson se tennisspanne het onlangs kragte gemeet teen Hoërskool Swellendam en Hoërskool Montagu. Die uitslae teen Swellendam is as volg: 1ste span seuns: Wen 22 – 0 1ste span…

Paul Roos Gimnasium verwelkom nuwe personeel

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, verwelkom die nuwe personeel wat met die 2021 skooljaar by hulle aangesluit het. Adalien Scrooby : English, André Uys: English, Emma Wiehman: Afrikaans, Rese van der…

Hoërskoop Robertson wen tennis teen Hoërskool Bredasdorp

Hoërskool Robertson en Hoërskool Bredasdorp het op 12 Februarie teen mekaar tennis gespeel. Die uitslae van die wedstryde was as volg met Hoërskool Robertson wat in drie wedstryde geseëvier het.…

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Graad 8 ‘s

Groot opgewondenheid het vanoggend geheers onder die Graad 8 leerlinge by Hoër Jongenskool, Paarl met die aanvang van die nuwe skooljaar. Foto’s verskaf

Old Paul Rooser excels in Hockey

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is super proud of old Paul Rooser, Hans Neethling (matric 2020) on being selected for the SA u21 Men’s hockey side that will compete in the…

Hoër Jongenskool Paarl leerders verteenwoordig Boland

Drie leerders van Hoër Jongenskool Paarl, het Boland op Sondag 7 Februarie in Bredasdorp op die gholfbaan teen Suid-Kaap verteenwoordig. John Rabie en Dylan Kayne was in die o. 17-span…

Schools That Rock gesels met Mela Botha

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Mela Botha, Onderhoofdogter van Hoër Meisieskool La Rochelle in Paarl. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…

Schools That Rock chat to Bianca Leighton

Schools That Rock asked Bianca Leighton, Head Girl of La Rochelle Girl’s High School, Paarl, a few questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school…

Schools That Rock chat to Devon Milne

Schools That Rock asked a few questions to Devon Milne, Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts?…

Robertson Logos congratulate their new leaders

Robertson Logos Christian School congratulate the school’s Head Boy and Head Girl for2021, Jayden Davidoff and Danica Viljoen!” A true leader never stops being a student”!

Paarl Boys’ 2020 learner to join Saginaw Valley State University, US

Paarl Boys’ High School want to congratulate Eric Slabbert (Grade 12 2020) who will be joining Saginaw Valley State University, US, in the fall of 2021. Eric’s outstanding achievements in…

Hoër Jongenskool Paarl Tennisspeler presteer

Frans Willem van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week ‘n tweede plek behaal in die o/16 dubbels-afdeling en ‘n negende plek in die enkels-afdeling by die Growthpoint…

Hoërskool Robertson verwelkom nuwe personeel

Hoërskool Robertson verwelkom vier nuwe onderwysers wat by hulle aansluit in die nuwe skooljaar. Juffrou C. de Vries – Afrikaans Juffrou S. Naude –  Wiskunde Juffrou M. Wagner –  Engels…

Schools That Rock gesels met Anjé Viljoen

Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Anjé Viljoen, Hoofdogter van Hoërskool Montana in Worcester. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Schools That Rock gesels met Conrad Prins

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Conrad Prins, Hoofseun van Hoërskool Robertson gestel Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Elmi Bruwer

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Elmi Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson gestel. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Schools That Rock gesels met Hendré Jacobs

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Hendré Jacobs van Hoërskool Montana in Worcester gevra. Hy is die Hoofseun en Voorsitter van die VRL van Monties. Vraag: Waarna sien…

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in tennis

Frans Willem van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week ‘n tweede plek behaal in die o/16 dubbels-afdeling en ‘n negende plek in die enkels-afdeling by die Growthpoint…

Paarl Boys’ High learners selected for SA Senior Debating Team

Foto’s vlnr: Joshua Hendricks en Nathan Fobian Paarl Boys’ High learner Joshua Hendricks was again selected for the SA Senior Debating Team and Nathan Fobian was selected for the second…

Paul Roos Gymnasium learners succeed in Science

Several PRG learners took part in an online version of this prestigious competition. In total Paul Roos brought home 1 gold medal (Alexander van der Merwe), 6 silver medals and…

Hoër Jongenskool Paarl onderwysers presteer

Foto vlnr: Stefan van Hansen (Onderwyser van die jaar), Corne van Tonder (Nuweling van die jaar), Wena Louw (Senior bestuur), Nollies de Vries (Senior bestuur), Derek Swart (Senior bestuur), Johan…

Paarl Girls’ High Grade 7 Artes Evening

The Paarl Girls’ High grade 7 Artes Evening was out of this world! Literally! The venue was decorated to look like outer space and the evening was hosted by space…

Paul Roos Gimnasium gee geskenke

Die nuwe Paul Roos Gimnasium (PRG) Societas-komitee vir 2020/2021 het sy eerste projek voltooi deur meer as 200 kersgeskenke te reël en af te lewer aan die graad R-, graad…

Hoërskool Robertson leerder Hoofdogter van Hugo Naudé Kunssentrum

Anje Marais van Hoërskool Robertson is verkies tot hoofdogter by die Hugo Naudé Kunssentrum in Worcester vir 2021. Sy neem Visuele Kommunikasie – Ontwerp as haar 8ste vak. Ingeskrewe leerders…

Hoërskool Robertson Gholfdag

Soos elke jaar was Hoërskool Robertson se gholfdag vanjaar weereens ‘n reuse-sukses. Almal het die dag baie geniet. Daar was leerders van Hoërskool Robertson, ouers van Hoërskool Robertson, oud-leerders van…

Hoërskool Robertson leerlingraad

Hoërskool Robertson het hul leerlingraad vir 2021 bekendgemaak. “Baie geluk aan die leerlingraad van 2021. Ons weet 2021 gaan ‘n baie suksesvolle jaar wees vir julle en Hoërskool Robertson.” “I…

Paul Roos Gimnasium verteenwoordig in die Cape Cobras Cubs-span

Dewalt Grové van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir die Cobras Cubs-span om deel te neem aan die Krieket Suid-Afrika streek-nuwelingetoernooi wat gedurende Januarie 2021 in Stellenbosch aangebied…

Suid-Afrika se enigste Latyn-student is in Paul Roos Gimnasium

Christian Hamman in Graad 12, Paul Roos Gimnasium, skryf vandag sy finale Latyn-vraestel as enigste matriek wat dié vak onder die beskerming van die Departement van Basiese Onderrig neem. Hy…