Paul Roos Gymnasium’s Kade Wolhuter (matric 2019) in Stormers team
Well done to Paul Roos Gymnasium’s, Kade Wolhuter (matric 2019) on his debut for the Stormers. We hope it was the first of many milestones for this talented youngman. Damian…
Paul Roos Gimnasium leerders skenk bloed
Na ‘n lang wag, kon die Paul Roos Gimnasium-leerders onlangs weer bloed skenk. Die skool is baie trots op die 57 eenhede wat geskenk is, waarvan 40 nuwe skenkings was. “Ons…
Paul Roos Gimnasium krieket kry hoofafrigter
Krieket Suid-Afrika se A-span boulkonsultant en hoofafrigter van die Oostelike Provinsie, Piet Botha, sal aan die begin van die 2021-skooljaar voltyds by Paul Roos Gimnasium aansluit. Botha speel op provinsiale…
Paarl Boys’ High learner passed Grade 8 piano examination
Congratulations to Jandré Frey (Gr 12) from Paarl Boys’ High, who passed his grade 8 (final grade) UNISA piano examination with merit.
Hoër Meisieskool Paarl
Hoër Meisieskool Paarl het gister ‘n inhuldigingsfunksie gehou vir hul Leerderleiers en VRL van 2021. Tydens die funksie het hulle die skool se erekode onderteken. Mev. Talita Aucamp het die…
Worchester Gimnasium leerder ontvang toekenning vir Uitnemende Sportmanskap
In Februarie het Ivan Roodbol van Worcester Gimnasium by die Mountain Mill Mile eie inisiatief geneem om 3km met ‘n boomstomp te swem om bewustheid van die mens se negatiewe…
Worcester Gimnasium: Skoolhoofprys 2020
Die Skoolhoofprys van Worcester Gimnasium word toegeken aan ‘n graad 12-leerder wat indruk gemaak het met sy/haar betrokkenheid, gees, omgee, vriendelikheid, hulpvaardigheid en deursettingsvermoë, sonder om iets terug te verwag.…
Paul Roosers gedenk gevalle helde
Paul Roos Gimnasium herdenk tradisioneel in November alle gevalle soldate, en meer spesifiek die 26 Paul Roos-oudleerders, wat hul lewens vir hul land tydens die twee Wêreld-oorloë , die Grensoorlog…
Paul Rooser eindig die jaar op ’n hoë noot!
Danie Conradie, ’n matriekleerder by Paul Roos Gimnasium, behaal in Oktober 2020, ten spyte van die grendeltyd, 92% vir die graad 8-UNISA klaviereksamen. UNISA nooi jaarliks ongeveer 12 toppresteerders in…
Paul Roos Gymnasium mountain biking rider excels
Henning Venter, grade 10 learner of PRG, won the SA XCO championships held at Coetzenburg, Stellenbosch. Henning competed on a very challenging track against a field packed with talented riders.…
Hoërskool Robertson bied Hokkie kliniek aan
Hoërskool Robertson het op 7 November ‘n hokkie kliniek aangebied vir Hoërskool Robertson leerders, asook vir Gr-7 leerders van Laerskool Robertson. Dit was ‘n baie suksesvolle dag en die leerders…
Hoërskool Robertson matrieks sluit op hoogtepunt af
Hoërskool Robertson se matrieks het hulle laaste dag goed gevier. Die tradisie by die skool is dat die leerders die klok lui op hul eerste dag in graad 8 en…
Hoërskool Robertson Matrieks tevrede met die eksamen
Foto bo: die matrieks besig met die Afrikaanse vraestel Hoërskool Robertson se matrieks is hard besig om die matriek eind-eksamen te skryf. Hulle is hier besig met Afrikaans vraestel een.…
Hoër Meisieskool Paarl leerders verkies tot Junior Stadsraadlede
Baie geluk aan die leerders van Hoër Meisieskool Paarl wat nuut tot Paarl Junior Stadsraadslede van HMS verkies is.
Paarl Girls’ High Old Girl excels in Netball
Wow! A big congratulations to Shannen Bartlett Old Girl of Paarl Girl’s High for being selected as part of the Top 30 SPAR Protea Netball training squad. The team to…
Worcester Gimnasium: Gemini Sangkompetisie
Baie geluk aan Barko de Wet van Worcester Gimnasium wat deurgedring het na die senior finale van die Gemini Sangkompetisie. Die finale vind plaas op Vrydag, 11 Desember. Welgedaan Barko,…
Worcester Gimnasium: Toutrek
Baie geluk aan Lindsay en David Best wat op 24 September deelgeneem het aan die SA Klub Kampioenskappe te Hartenbos. Hulle presteer baie goed en verower die volgende medaljes. LINDSAY…
Paul Roos Gimnasium leerders presteer by Wes-Kaap Eistedfodd
Geluk aan Paul Roos Gimnasium se leerders wat gedurende die onlangse vakansie aan die Wes-Kaap Eistedfodd deelgeneem het. Die leerders het as volg presteer: Kategoriewenner: Jo van Rooyen: Lees –…
Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die…
Hoër Meisieskool Paarl – almal weer saam
Op 14 Oktober was die hele skool weer saam vir die eerste keer na die inperkingstydperk, infasering van grade en alternatiewe skooldae. Vandag, na die skoolvakansie, is ons almal weer…
Paarl Girls’ High – Tennis champion on hand
Wimbledon, watch out! Paarl Girls’ High has a tennis champion on their hands. A very big congratulations to Leigh van Zyl who won the TSA Growthpoint Junior Nationals Championship for…
Hoër Jongenskool Paarl Hoofseun se afskeidsboodskap
Hoër Jongenskool Paarl se hoofseun van 2020, Bernabé de la Bat, se afskeidsboodskap. Geagte meneer die seremoniemeester, mnr. Swart, personeel , eregaste, ouers, Boishaaiers en laaste maar die belangrikste, my…
Hoërskool Robertson Top Matriekleerders 2020
Hoërskool Robertson het hul top-matriekleerders bekend gemaak. Afrikaans: top 3 – Jody Noudt (87%), Shumonique Julies (85%) en Oliver Ward (83%) Fisiese Wetenskappe: Oliver Ward (88%), Werner Leicher (84%) en…
Paarl Girls High School learners excel in Hockey
Paarl Girls High School are incredibly proud of two hockey players who excelled at the recent Cape Town Premier League Hockey Tournament. Jana Nel was named u/18 Player of the…
Hoërskool Robertson Leerlingraad 2021
Hoërskool Robertson het hul Leerlingraad vir 2021 bekend gemaak. Seuns: Keanan Barnard, Carlo Both, Kurt-Leigh Cookson, Diehan Drotschie, Nahain Hossain, Matthys Odendaal, Conradie Prins en Thean Swanepoel Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen…
Hoër Meisieskool Paarl maak leiers vir 2021 bekend
Foto: Leerderleiers 2021 Hoër Meisieskool Paarl het gister-oggend hul Geeskomitee, Leerderleiers, Koshuisleiers en Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak. Die leerderleiers is Hannah Botha (Projek ondervoorsitter), Mila Davin (GK voorsitter), Greta Dreyer,…
Worcester Gimnasium – Graad 12 VRL 2021
Worcester Gimnasium het hul VRL vir 2021 bekend gemaak: Cecil le Roux, Nabilah Williams, Cady Arendse, Joshua Berlyn, Vibreezia Solomons en Jani Barnard. Baie geluk aan hierdie ses leerders en…
Paarl Girls’ High: Leadership development
Leadership development is a big focus point at Girls’ High. Before we vote for student leaders we encourage our learners to find out what it means to be a leader.…
Worcester Gimnasium – Matriek-eksamen
“Baie sterkte en voorspoed aan ons Graad 12-leerders wat vandag begin met die NSS-eksamen. Ons weet dat dit sal goed gaan en julle soos altyd net julle beste sal lewer.…
Hoër Jongenskool Paarl se matrieks begin eind-eksamen
So het die eind-eksamen van Hoër Jongenskool Paarl ook aangebreek. Baie sterkte en mag dit jul mees suksesvolle eksamen van die afgelope 12 jaar wees!
Worcester Gymnasium – Teen Miss Western Province
On Saturday, 17 October Courtney Gempies participated in Teen Miss Western Province at Canal Walk Auditorium. She was crowned 1st Princess as well as Teen Miss Ambassador 2020 and received…
Hoërskool Robertson maak hul 2021 Leerlingraad bekend
Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2021 Leerlingraad. Baie geluk aan elkeen van julle. Die volgende leerders is verkies: Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen…
ATKV-Tienertoneel 2020: SUPER 12 steel harte
Dit is hoe Henrietta Gryffenberg, bekende aktrise, regisseur en vervaardiger, die uitslag beskryf nadat ATKV-Tienertoneel blitsvinnig ’n nuwe baadjie moes aantrek weens ’n wêreldpandemie. “Covid-19 het gedreig om Tienertoneel ’n…
Worcester Gimnasium – Matriekdinee 2020
Gasvrou Carla Wolstenholme en gasheer Stiaan Hancke saam met mev. Helma Schoeman en mnr. Charl Schoeman verwelkom die graad 12’s by die dinee. Baie welkom aan al die matrieks, geniet…
Paarl Girls’ High Gr12 Accounting learners did a business simulation
The grade 12 Accounting learners from Paarl Girls’ High did a business simulation workshop with the Johannesburg School of Finance. For this business simulation they had to start and manage…
Paarl Girls’ High – Junior Town Council Leadership seminar
This year in Harmonie hosted their annual Junior Town Council Leadership seminar at the beautiful L’Atrium at Grande Roche. The 2020 and 2021 leaders of Paarl JTC and Wellington JTC…
Paarl Girls’ High hockey players selected for Cape Town Premier Hockey Leaque
Paarl Girls’ High is very proud of their hockey players who were selected to take part in the Cape Town Premier Hockey League. This is a very exciting hockey tournament…
Hoër Meisieskool Paarl leerder neem deel aan ‘n Internasionale Kunskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se graad 10-leerder, Jana Lützeler, het begin 2020 aan ‘n internasionale kunskompetisie deelgeneem, wat deur die Franse kunssentrum, I’UNESCO aangebied is. The theme for the competition was…
Hoërskool Robertson groet geliefde onderwyser
Marézan het passievol gelewe. Sy was ‘n gebore onderwyseres wat baie hardwerkend en lojaal was. Sy was dikwels, veral gedurende inoefeninge van “Brags”, Kultuuraande en Revue’s, tot na donker by…
Hoër Meisieskool Paarl leerder presteer tydens ATKV Redenaarsplatvorm
Hoër Meisieskool Paarl leerder, Karla de Beer (gr.8) het ‘n video van haar redenaarstoespraak ingestuur en in Julie deelgeneem aan die ATKV se nuwe redenaarsplatvorm – Digipraat. Karla het’n A+…
Hoër Meisieskool Paarl: Tennis
Verskeie tennisspelers van Hoër Meisieskool Paarl het onlangs deelgeneem aan die Boland Kavaliers Mini Tennistoernooi in die Strand. Well done to the following players who won in their age categories:…
Baie dankie aan Du Toit Neethling vir die waardering teenoor Schools That Rock
Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is een van die meer as 240 skole in Suid-Afrika wat hul skool se nuus vanaf 2015 gratis op Schools That Rock se gewilde webtuiste en…
Paarl Girls’ High swimmers excel
Paarl Girls’ High is very proud of their swimmers, Anika Hugo, Christine Bester, Lica van Niekerk, Lara Botha, Annie Hugo, Abigail Kotze and Lucy le Roux, who were chosen to…
Hoërskool Robertson se Robbie-bloublits kompetisie
Ondersteun Hoërskool Robertson asseblief met hul projek. Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 93 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met…
Paarl Girls’ High – Cape Town Premier Hockey League Tournament.
Congratulations to Mia Louw who has been selected as one of the elite players to participate in the upcoming Cape Town Premier Hockey League Tournament. Ons is baie trots op…
Hoërskool Robertson leerder presteer in Dans
Elmi Bruwer van Hoërskool Robertson, en danser van Danique Fullard Dance Academy, het aan die Move National Dance Competion deelgeneem.  Sy het in die gevorderde Professional (Competition) Section deelgeneem. Sy…

























































