)

Hoërskool Robertson matrieks sluit op hoogtepunt af

Hoërskool Robertson se matrieks het hulle laaste dag goed gevier.

Die tradisie by die skool is dat die leerders die klok lui op hul eerste dag in graad 8 en dan weer op hul laaste dag in graad 12. Dit is ‘n jaarlikse tradisie wat by Hoërskool Robertson plaasvind. Leerders teken ook op mekaar se skoolhemde en skryf ook boodskappe op hul hemde.

Met die afsluiting is die matriekklas van 2020 deur die hoofseun en hoofdogter toespreek en daarna deur die skoolhoof, Mnr Bradford.

Robbies wil ook graag aan die matriekklas van 2020 baie sterkte toewens met die afhandeling van die eind-eksamen.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal