PRG aflosspan v.l.n.r: Jared Africa, King-David Momoh. Matthew van Schalkwyk en Wayde Luke
Paul Roos Gimnasium het die afgelope naweek (5 & 6 Maart) deelgeneem and die HJS-atletiekbyeenkoms.
PRG het 9 goud, 4 silver en 10 brons medaljes verwerf.
3 Uit die 4 beste atlete was PRG manne:
Oliver Reid – Shotput U15; Best Junior Field Athlete
Joshua Acker – Shotput U17; Best Senior Field Athlete
Jared Africa – 100m U19, Best Senior Track Athlete
Die u/19-aflosspan het ’n byeenkomsrekord van 43,7 sekondes opgestel.









