Hoërskool Robertson se tennisspanne het onlangs kragte gemeet teen Hoërskool Swellendam en Hoërskool Montagu.
Die uitslae teen Swellendam is as volg:
1ste span seuns: Wen 22 – 0
1ste span dogters: Wen 16 – 6
Die uitslae teen Hoërskool Montagu:
2de span seuns: Wen 13 – 3
2de span dogters : Wen 13 – 3
Baie geluk aan al die spanne. Julle maak Robbies trots!