)

Hoërskool Robertson matriek-uitslae van 2020

Foto: Top 3 kandidate – vlnr: Oliver Ward, Werner Leicher, Jody Noudt

Hoërskool Robertson matrieks 2020

  • Slaagsyfer 99%
  • 3 – A gemiddelde
  • 59 A vak gemiddelde
  • 119 B Vak gemiddelde

Afrikaans – 4 A gemiddelde, Engels huistaal – 1 A Gemiddeld, Engelse Addisionele taal – 6 A Gemiddelde, Wiskundige geletterdheid – 5 A Gemiddelde, Wiskunde – 2 A gemiddelde, Fisiese wetenskappe – 1 A Gemiddeld, Lewenswetenskappe – 3 A gemiddelde, Geskiedenis – 10 A Gemiddelde, Rekeningkunde – 3 A Gemiddelde, IGO – 4 A Gemiddelde, Toerisme – 3 A gemiddelde, Lewensorientering – 17 A gemiddelde.

TOP 10 Kandidate:

1. Oliver Ward: 5 onderskeidings – Afrikaans – 78%, Engels Huis taal – 75%, Wiskunde – 89%, Lewensorientering – 90%, Rekeningkunde – 90%, Lewenswetenskappe – 85%, Fisiese wetenskappe – 92%.

2. Werner Leicher: 5 onderskeidings – Afrikaans – 78%, Engels Addisionele Taal – 87%, Wiskunde – 93%, Lewensorienteringe – 84%, Rekeningkunde – 82%, Lewenswetenskappe – 80%, Fisiese wetenskappe – 79%.

3. Jody Noudt: 4 onderskeidings – Afrikaans – 91%, Engels Huistaal – 82%, Wiskunde – 67%, Lewensorientering – 84%, Verbruikerstudie – 75%, Lewenswetenskappe – 84%, Fisiese wetenskappe – 77%.

4. Juan Drotschie: 3 onderskeidings, Afrikaans – 75%, Engels eerste adissionele taal – 81%, Wiskunde – 67%, Lewensorientering – 88%, Rekeningkunde – 82%, Lewenswetenskappe – 73%, Fisiese wetenskappe – 74%.

5. Timothy Williams: 2 Onderskeidings, Afrikaans – 73%, Engels eerste add taal – 73%, Wiskunde – 74%, Lewensorientering – 86%, IGO – 87%, Lewenswetenskappe – 69%, Fisiese wetenskappe – 75%.

6. Antonie van Ass: 3 Onderskeidings – Afrikaans huistaal – 71%, Engels eerste add taal – 69%, Wiskunde Geletterdheid – 89%. Lewensorientering – 68%, RTT – 62%, IGO – 84%, Toersime – 83%.

7. Rudolf van Deventer: 2 Onderskeidings – Afrikaans – 76%, Engels eerste ad taal – 79%, Wiskunde Geletterdheid – 78%, Lewensorientering – 82%, RTT – 67%, IGO – 84, Lewenswetenskappe – 69%.

8. Karla Bruwer: 4 Onderskeidings – Afrikaans huistaal – 79%, Eng eerste add taal – 80%, Wiskunde Geletterdheid – 85%, Lewensorientering – 81%, Rekeningkunde – 55%, Geskiedenis – 87%, Lewenswetenskappe – 66%.

9. Bianca le Roux: 2 Onderskeidings – Afrikaans huistaal – 78%, Engels Huistaal – 78%, Wiskunde – 52%, Lewensorientering – 84%, Geografrie – 74%, Geskiedenis – 82%, Lewenswetenskappe – 76%.

10. Darren Prins: Afrikaans huistaal – 77%, Engels eerste add taal – 78%, Wiskunde – 74%, Rekeningkunde – 71%, Lewenswetenskappe – 75%, Fisiese wetenskappe – 76%.

Mnr Bradford, skoolhoof, het die uitslae oorhandig aan die leerders.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal