)
Hoërskool Strand Leerder skitter in Langafstandswem

Hoërskool Strand spog met Martin Theron wat onlangs deur WCA (Western Cape Aquatics) as lid van die Western Cape Provincial OWS (Open Water Swimming) vir die  2020/2021-groep gekies. Dit is…

Hoërskool Durbanville leerders tops in aandele kompetisie

Adrian van Niekerk, Ben van Dalen, Jean van der Westhuizen en Joss Viljoen van Hoërskool Durbanville, het aan ‘n landswye JSE aandele kompetisie deelgeneem en tops uitgekom. Hierdie is ‘n…

Hoërskool Tygerberg: Musieknuus

Niel van der Colff (graad 8) het aan die GrootFM se kuber “jouGROOTtalent 2020”-kompetisie (Instrumentaal: kitaar) deelgeneem. Hy het met 95% die eerste plek in sy ouderdomskategorie (gr. 8 –…

Brackenfell High School learner receives Black Belt at age 14

Thomas Newman a grade 8 learner (in the middle) graded for 1st Dan (black belt) on Saturday, 12 September. The grading was more or less 4 hours long. This is…

Hoërskool DF Malan Blaasorkesprogram

Die DF Orkesprogram het tydens die grendeltydperk ongesteurd voortgegaan. Hoewel die orkes nie kon saam oefen nie, het hulle ‘n YouTube Video-projek aangepak. Die resultaat was uitstekend en het alle…

Hoërskool Strand leerder kry geleentheid by “Speeltoneel 2020”

Clifton Wagenstroom, ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Strand, het tydens die nasionale inperking vir die toneelkompetisie, “Speeltoneel 2020” ingeskryf.  Op 19 Augustus 2020, het hy die nuus ontvang dat hy…

ATKV Tienertoneel Top-20

Kreatiwiteit het in die grendeltydperk gedy en inskrywings vir die “nuwe” ATKV-Tienertoneel het behoorlik ingestroom. Soveel so, dat die sisteem met tye effe gewankel het en meer inskrywings as verlede…

Hoërskool Durbanville leerders skitter in Internasionale Afrikaanse Ekspo

Hoërskool Durbanville se leerders het deelgeneem aan die Internasionale Afrikaanse Ekspo kompetisie. Die Internasionale Afrikaans-Ekspo is ’n opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders se kreatiewe hantering van…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder soos vis in die water

Niks kan ‘n Jan van Riebeecker keer nie! Francois Joubert Graad 11 leerder van Hoërskool Jan van Riebeeck is ingesluit in die Wes-Kaapse langafstandswem oefengroep. Hy blink veral uit in…

Hoërskool Brackenfell Dans/ dance

Brackenfell High School’s Franciska Visagie’s interpretation of “Fire on Fire”. This performance was recorded for examination purposes because they are unable to do a live (audience) performance due to covid.

Hoërskool Brackenfell Musiek

Hoërskool Brackenfell High – Musiek | Music Here is a compilation of some our learners’ recent performances: – Babalwa Kuali – Chanson Triste (Tchaikovsky) – Abigail Geldenhuys – Big Spender…

Hoërskool Jan van Riebeeck leerders presteer by Interskole ATKV Redenaars 2020

So ‘n bek moet jêm kry! Mienke (graad 8) en Phillip Herbst (graad 10) dring beide deur na die landswye finaal van Interskole ATKV Redenaars 2020! Dit vind via Zoom…

Hoërskool Strand onderwyser presteer

Mnr. Iwaan Schell van Hoërskool Strand het sy honneurs Cum Laude geslaag. In 2017 het mnr. Schell sy onderwysgraad voltooi en daarna besluit om ‘n paar nuwe veranderinge te maak.…

Hoërskool Brackenfell High: Graad/ Grade 8 Top 20

Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 8 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Baie geluk aan elkeen van hierdie leerders vir…

Hoërskool Brackenfell: Topgoud en Top 20/ Top Gold and Top 20

Hoërskool Brackenfell het gister die eerste 20 leerders op die graad 9 merietelys beloon vir hulle harde werk in die eerste kwartaal. Die skool het dit gekombineer met Topgoud om…

Hoërskool Jan van Riebeeck se wiskundiges skitter tydens Wiskunde kompetisie

Die universiteit van Pretoria bied sedert 1990 die UP Wiskunde Kompetisie aan. Die kompetisie word aangebied vir leerders van Graad 6 tot 11. Die 2020 kompetisie het vanjaar ,agv die…

Hoërskool Jan van Riebeeck se Johandrie is SARIE se Nuwe Gesig 2020

Foto links: Johandrie saam met Me Lizette Visser (waarnemende skoolhoof) en foto regs Johandrie op SARIE se voorblad En die EERSTE wenner van SARIE se #NuweGesig 2020 is . .…

Hoërskool Brackenfell leerder na finaal van Blitsbrein Junior

𝗕𝗟𝗜𝗧𝗦𝗕𝗥𝗘𝗜𝗡 𝗝𝗨𝗡𝗜𝗢𝗥 Sebastian Hahn in graad 9 het deurgedring na die finaal van die 𝗡𝗲𝘁𝘄𝗲𝗿𝗸𝟮𝟰 Algemene Kennis-kompetisie wat op 15 Augustus plaasvind. Baie sterkte, Sebastiaan! Ons hou duim vas. 𝘚𝘦𝘣𝘢𝘴𝘵𝘪𝘢𝘢𝘯…

De Kuilen High School: RCL Week 2020

We’re so excited to announce RCL WEEK 2020!!! While this year may not have gone according to plan and many of us are feeling stressed and/or ‘down in the dumps’,…

Hoërskool Tygerberg Dramanuus

Baie geluk aan Courtney Schelhase in Graad 9 wat as finalis deelgeneem het aan die Dramaweb-SA kompetisie. Dit is ‘n wonderlike, aanlyn opvoeringsgeleentheid wat geskep is vir ons jeug en…

Hoërskool DF Malan leerder ontwerp

Die langnaweek lê voor en ons droom van luukse hotelkamers en gastehuise! Hierdie glansryke miniatuur binneruimte is deur Kristin Kirkham in graad 10, Hoërskool DF Malan ontwerp! Ek sou nie…

Hoërskool DF Malan: DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom”

Hier is iets om almal se dag te maak! DF Dynamics sing vir ons “Kleintambotieboom” deur Die Heuwels Fantasties. Mnr. Jade Paige het alles vir ons aanmekaargesit en ons is…

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Brackenfell High Gr 10 Vakkeuses / Subject Choices (2021)

Graad 10: 2021 Vakkeuses (4) Ekonomie Mnr van Deventer gee meer inligting oor Ekonomie as vak vir graad 10.

Hoërskool Brackenfell: Gr 10 2021 Vakkeuses/ Subject choices

Hoërskool Brackenfell se Graad 10: 2021 Vakkeuses (16) Lewenswetenskappe (LW) Mev Visser gee meer inligitng oor Lewenswetenskappe (LW) as vak.

Hoërskool DF Malan se Dirk Hagen skitter in Poësie en Redenaars

Te midde van ‘n tyd waarin baie buitemuurse aktiwiteite tot ‘n stilstand gedwing is, het Dirk Hagen (gr. 8) gedoen wat moontlik is om steeds sy talente uit te leef.…

Hoërskool Strand leerder gekies vir kursusse by Two Oseane Akwarium

Martin Theron in graad 10 van Hoërskool Strand,  is vanjaar weer gekies vir twee kursusse by die Two Oseane Akwarium in Kaapstad. Daar word slegs 50 leerders uit al die…

Hoërskool DF Malan: Ivan-Harry Beaumont, illustreeder van True Magick

Dit is met trots dat ons wil aankondig dat mnr. Adrian More (gewese DF-koorafrigter) onlangs ‘n boek op Amazon vrygestel het. Wat hierdie aankondiging meer spesiaal maak, is dat een…

Durbanville High School Virtual Race

Enter, like & share to as many friends and family as possible in the comments box to stand a chance of winning R1 000.00 Hoërskool Durbanville presents the HSD VIRTUAL…

Dylan Keyser: Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis die beste skool

Hoërskool Jan van Riebeeck is beslis  die beste skool vir ‘n leerder wat graag gebalanseerd wil wees en ‘n besonderse hoërskool-ervaring wil hê! Jan van Riebeeck se ligging onderskei ons…

Camps Bay High School learner came 17th in 2020 De Beers English Olympiad

Camps Bay High School learner Francois Kemp in Grade 12 came 17th in the 2020 De Beers English Olympiad. As a Top 50 finisher, Francois has been offered free tuition…

Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021

    Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD                        …

Lydia-Mari vertel waarom sy Hoërskool Jan van Riebeeck verkies

“Ek sou sê daar is vele redes waarom ek Hoërskool Jan van Riebeeck weer sou kies indien ek weer in die posisie gesit sou word waar ek ‘n hoërskool vir…

Storm Rhoda from Camps Bay High School won numerous awards at Eskom Expo International Science Fair

Last year, Camps Bay High School’s Deputy Head Prefect, Storm Rhoda, was in the news for his science project:  Machine Learning to assist in Pneumonia Diagnosis.  He won a silver…

Hoërskool Punt: lekker om terug te wees by die Visse-familie

Dit is vir my baie lekker om terug by die skool te wees by die visse-familie. Dit is maar so bietjie vreemd om nie jou vriende se gesigsuitdrukkings te kan…

Camps Bay High School Learner wrote a story on learning under Lockdown

One of the grade 8 learners from Camps Bay High School, Akho Mayapi, wrote a story about Learning under Lockdown, and it is one of 400 stories that have been…

To the Youth of South Africa

All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…

SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR

The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…

Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer

Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…

Hoërskool Strand Rugby by Brackenfell Sportdag

Eerste rugbyspan in aksie  Die eerste rugbywedstryde van die seisoen by die Brackenfell Sportdag, het groot opwinding onder die afrigters en spelers opgelewer. Die o.14’s se debuut in hul hoërskool-rugbyloopbaan…

VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP

Vlnr:  Marli Botha, Christopher Smit en  Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…

Hoërskool Strand se Hokkiespelers begin op hoë noot teen DF Malan

Die o.14 seuns is gekies as die ‘Most coachable seunspan’ (Foto’s verskaf) Die O.14-hokkiespanne van Hoërskool Strand het ‘n opwindende naweek beleef deur deel te wees van die jaarlikse DF…

Hoërskool Strand Rugbyspelers by Boland Landbou se rugbydag

Die Arende se O.19A-rugbyspan het Saterdag – in hul splinternuwe rugbytruie – die dag by Boland Landbou se jaarlikse rugbydag aangepak. Die eerste wedstryd teen Hoërskool Milnerton is ongelukkig na…

Hoërskool Strand leerders presteer in Vyfkamp en Laser Run

Foto links: Christopher en Alexander Smit en foto regs Alexander Smit (Foto’s verskaf) Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 15 Februarie, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te…