)
Hoërskool Strand Atleet in die Senior Atletiek Bolandspan opgeneem

Baie geluk aan Marli Botha van Hoërskool Strand wat in die Senior Atletiek Bolandspan opgeneem is wat by SA’s gaan kompeteer. Hierdie SA-byeenkoms vind op 16 en 17 April in…

Hoërskool Tygerberg Atlete kwalifiseer vir ASA Kampioenskappe

Hoërskool Tygerberg wens Aiden la Vigre, Luke Martin en Matthew Cloete geluk met hul prestasie deur in hul onderskeie items te kwalifiseer vir die ASA Kampioenskappe. “Ons wens aan alle…

Hoërskool Strand atleet presteer tydens Kampioenskappe te Dal Josaphat

Christoper Smit van Hoërskool Strand het onlangs, gedurende die herinstelling van die atletiekseisoen, deelgeneem aan die Boland- en WP ligabyeenkomste. Die afgelope naweek het hy ’n persoonlike beste afstand van…

Camps Bay High School PR Team delivered Easter Cards and Easter Eggs to Residents of Nazareth House in Vredehoek

Members of the Camps Bay High School PR Team delivered handmade Easter Cards as well as some Easter Eggs to the Residents of Nazareth House in Vredehoek, Cape Town yesterday.…

Paul Roos Gimnasium lewer 6 Stormers op met Maroen bloed

Vlnr: Steven Kitshoff, Kade Wolhuter, Lyle Hendricks, Damian Willemse, Herschel Jantjies, en Dan du Plessis Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is trots op die ses Stormers, Steven Kitshoff (2010); Kade Wolhuter…

Hoërskool Strand leerder uitblinker in vyfkamp en “Laser Run”

Op Sondag, 21 Februarie, het Alexander Smit van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaap “Laser Run” te D’Aria, Durbanville gaan deelneem. Alexander het ’n eerste plek vir seuns o/19 behaal en…

Hoërskool Tygerberg 1ste Netbalspan vir 2021 bekend gestel

Hoërskool Tygerberg is trots om hiermee van die geleentheid gebruik te maak om Hoërskool Tygerberg se 1ste Netbalspan vir 2021 bekend te stel. Baie geluk aan elkeen van die netbaldogters!…

Hoër Jongenskool Paarl leerder gekies vir 0/19 WP Bass-hengel span

JG Fouché van Hoër Jongenskool Paarl is vir die 0/19 WP Bass-hengel span gekies wat volgende week, 8 tot 10 April, deelneem aan die Nasionale kampioenskap waartydens 5 provinsies kompeteer.…

Camps Bay High School learner excels in SRAM 2021 SA National Downhill Championships

Camps Bay High School Grade 11 learner, Morgan Louw, participated in the first round of the SRAM 2021 South African National Downhill Championships held in Paarl on Sunday.   The field…

New Principal for Camps bay High School

Camps Bay High School’s new principal, due to take up his role officially on 1 May 2021, is Mr Louis Mostert.  Mr Mostert has been Acting Principal since 1 January…

Edgemead High School learners to represent SA in upcoming DanceStar Finals

Congratulations to Edgemead High School learners who have been chosen to represent South Africa in the upcoming DanceStar Finals, which will take place in Croatia later this year/early next year…

Hoërskool DF Malan se Matriekklas van 2020 presteer

DF Malan se Klas van 2020 het besonder goed gedoen. Hiermee deel DF Malan graag die volgende WKOD-uitslae met u. Die posisie wat die kandidaat in die WKOD behaal het,…

Hoërskool Strand spog met hul eie Mej. Tiener WP-Ambassadeur

Michelmarie Engelbrecht (gr. 10) is ʼn jong dame wat wys dat geen mens ʼn verskoning het om nie jou drome te verwesenlik nie. Sy het nie haar kroon verdien deur…

Hoërskool Durbanville leerder 2de in Wes-Kaap vir Afrikaans

Baie geluk aan Jana Laker van Hoërskool Durbanville, wat die 2de posisie in die Wes-Kaap vir Afrikaans behaal het. Geluk ook aan Carla Naudé #4 en Nellie Slabbert #9 op…

Hoërskool Strand – Toutrek kweek legendes!

Foto vlnr: Durand van Deventer, Nina Esterhuizen en Brendon van Rooyen Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand ’n verdere drie toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. …

Camps Bay High School learner achieved the second highest mark for Dance Studies

Camps Bay High School is very proud to announce that Ronaldo Da Silva achieved the second highest mark in the Western Cape for Dance Studies in the final 2020 NSC…

Hoërskool Jan van Riebeeck maak VRL-lede vir 2021 bekend

Graad 8: Cayle Stoltz, Lara-Lisa Senekal, Ruben Fourie Graad 9: Peet Karsten, Liezel Snijders, Layla Erasmus Graad 10: Timoné Joubert, Simon van den Berg, Adrian Huysamen Graad 11: Dawid Agenbag,…

CAMPS BAY HIGH LEARNER WINS SQUASH OPEN

Lochlan Williamson in Matric at Camps Bay High School was crowned the U19 Champion of the Boland Squash Open this past weekend. The Boland Open is one of the most…

Grade 11 learners from Camps Bay High School completed their Gold President’s Award Residential Project

Grade 11 learners, Ben Stoltzman and Casey Bloomberg along with Tate Moor and Vieve Staal recently completed their GOLD PRESIDENT’S AWARD RESIDENTIAL PROJECT. They spent 4 days “Helping the Breede…

Laerskool Hendrik Louw trots op Daisy

Laerskool Hendrik Louw van die Strand spog vandag met een van hul algemene werkers, Maria (Daisy) Davids wat al vir die afgelope 12 jaar glimlagte op die personeel en leerders…

Hoërskool Strand 2020 Matriekuitslae

Hoërskool Strand spog vanjaar met 14 A-gemiddeldes.  Tydens ‘n oggend gelaai met afwagting is die 14 A-kandidate voor die matriekgroep van 2020 aangekondig, waarna die res ook met groot opgewondenheid…

Hoërskool Strand Kuikenweek

Na ’n lang gewag, met skoolkalenders wat verander en baie onsekerhede in die onderwys, het die Graad 8-“kuikens” van Hoërskool Strand uiteindelik op Vrydag, 12 Februarie, kuikensnawels en al met…

Edgemead High School Matric results 2020

Photo: Kayla Steyn Edgemead High School in Cape Town is very proud of their Top 20 achievers. 8 DISTINCTIONS: Kayla Steyn 7 DISTINCTIONS: Schae Austen, Nicole Munnik and Michaela Schnackenberg 6 DISTINCTIONS:…

Laerskool Hendrik Louw spog vanjaar met vyf pare tweelinge in die Grondslagfase

Laerskool Hendrik Louw, Strand, is vanjaar baie trots op hul vyf pare tweelinge in die Grondslagfase (Grade RR-, R en 1). Is dit nou nie ‘n dubbele seën vir die…

Camps Bay High School’s Francois Kemp Francois excels at AdMaths Exam and AP Maths Exam (IEB)

Camps Bay High School is incredibly proud of Francois Kemp from the Class of 2020.  Francois self-studied and wrote the AdMaths Exam and the AP Maths Exam (IEB) at the…

Schools That Rock chat with Siba Tokwe

Schools That Rock asked a few questions to Siba Tokwe, Head Girl of Wynberg Girls’ School in Cape Town. Question: What do you look forward to most when the 2021…

Schools That Rock gesels met Anjanka Olivier

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Anjanka Olivier, Onderhoofmeisie van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Ebert Wessels

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Ebert Wessels, Hoofseun van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Derik Nortjé

Schools That Rock vra ‘n paar vrae gevra aan Derik Nortjé, Onderhoofseun van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? As jy matriek…

Schools That Rock gesels met Lisa Westraat

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lisa Westraat, Hoofmeisie van Hoërskool Strand. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Camps Bay High School welcomes new teachers

Photo left to right: Mr Tsepang Thamahane (Mathematics Teacher), Mr Trevor Ritchie (English Learnership), Miss Shani Koen (Mathematics & Maths Literacy Teacher), Mr Ludcin Coertzen (Mathematics Teacher), Ms Cassandra Hendricks…

Hoërskool DF Malan leerder skitter in Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie

Dirk Hagen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het tydens die Oppie Tong Af Redenaars-kompetisie in die Top Tien Nasionaal geëindig van 400 deelnemers landwyd. Hulle het in die finaal…

Hoërskool Strand oud-leerder presteer

Hoërskool Strand is trots op ons hoofseun van 2018, Danie Theron, wat die volgende toekennings in sy tweede jaar van Siviele Ingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch (2020) ontvang het:…

Camps Bay learners receive Lifeguard Award

Three of Camps Bay High School’s learners who will be in Grade 11 in 2021 recently received their Lifeguard Award (LA) having completed the training requirements to become Lifeguards for…

Camps Bay learner’s artwork to form part of Blood Lions #800 Lions Campaign

Drew Goldie, who will be in Matric at Camps Bay High School in 2021, has had an art piece that she made for the #800Lions Campaign selected to be part…

Hoërskool Strand VRL se bemarkingsportefeulje van 2020

Hoërskool Strand se VRL-bemarkingsportefeulje van 2020, Zounica van der Merwe (voorsitter), Ebert Wessels, Lisa Westraat en Durand van Deventer het onder leiding van ons skool se bemarker, mev. Anso Kemp,…

Hoërskool Strand atlete presteer

Foto vlnr: Marli Botha, Rejeanne Herbst, Christopher Smit en Anél Swart. Cailtin Isaacs was nie teenwoordig nie As gevolg van die Covid-19 pandemie kon die nasionale atletiekkampioenskap ongelukkig nie vanjaar…

Camps Bay High School Head of Drama helps keep Theatre alive

This past year has been a very challenging year for local theatre. Camps Bay HIgh School’s Head of Drama, Mr Sheldon Cross, is the Director of “This Moment, A Musical…

Kyle Burns – ‘n oud-Arend op wie Hoërskool Strand baie trots kan wees

Kyle Burns, lid van die Gordonsbaai NSRI en 2018 Hoërskool Strand matriekulant, laat weereens sy alma mater baie trots voel. Vroeër die jaar is daar in die koerant berig van…