)

Hoërskool Jan van Riebeeck maak VRL-lede vir 2021 bekend

Graad 8: Cayle Stoltz, Lara-Lisa Senekal, Ruben Fourie

Graad 9: Peet Karsten, Liezel Snijders, Layla Erasmus

Graad 10: Timoné Joubert, Simon van den Berg, Adrian Huysamen

Graad 11: Dawid Agenbag, Cameron Carelse, Cavan McKeown

Graad 12: Gregory Barends, Jana-Mari Beukes, Leander Viljoen

Die VRL word as volg saamgestel:

VRL-Voorsitter (soos verkies deur die VRL)Hoofseun en -dogter, Onderhoofseun en -dogter, Drie verkose lede per graad (8-12) volgens die beleidsraamwerk van die WKOD.‘n Matriekraad (dagbestuur/ portefeuljehoofde ) wat bestaan uit drie VRL-lede en nog 9 verkose lede.

Take: Portefeuljetake: (MR-lid is aan die hoof van ‘n portefeulje) Skakeling met alle portefeuljes Seuns- en dogterbelange en karakterbou

Akademiese tutorstelsel; Algemene bevordering van gees

Bevordering van sportdeelname

Sosiaal-maatskaplik (Projekte)

Bevordering van kultuurdeelname

Groenspan-projekte / Jan-stap / netheid en trots van terrein / bewusmaking van ryke geskiedenisUitleef van skool se gedragskode / etos

#JvRLeierskap

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal