Laerskool Hendrik Louw van die Strand spog vandag met een van hul algemene werkers, Maria (Daisy) Davids wat al vir die afgelope 12 jaar glimlagte op die personeel en leerders se gesigte sorg.Â
Daisy het hierdie week, saam met al die oud-Louwtjies van 2015, haar matrieksertifikaat verwerf.
Hendrik Louw se personeel spreek hul trots uit oor dÃe spesiale geleentheid.
#louwtjies
#louwtjietrots